Kom kyk hoe borrel dit by Monnies se Graad 2's

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 мар 2021
  • Daar is ‘n hele wye wêreld om te ontdek. Hier by Monnies bruis nuuskierigheid in ons are, so ons is heeltyd besig om nuwe dinge te leer.
    Vir hierdie aktiwiteit gaan jy bietjie sonneblomolie, water, glas en 'n bruistablet nodig hê.

Комментарии •