Monnies se Graad R'e borrel oor met sensoriese ontwikkeling.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 мар 2021
  • Het jy geweet dat ons ons hele lyfie gebruik om te leer?
    Ons oë, ons ore, ons neus, ons mond, ons hande en selfs ons voete!
    Glo jy ons nie?
    Kom ons wys jou!
    Vir hierdie video gaan jy borrelplastief en 'n pakkie "sherbet" nodig hê.

Комментарии •