Kairos NPC

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 фев 2019
  • By Monnies dien ons graag deur uit te reik na mense in nood.
    Deur die jaar reik Monnies uit na Kairos, 'n nie-winsgewende instansie wat omsien na mense in die weste van Pretoria.
    Hierdie video wys wie Kairos is en hoe hulle die gemeenskap se hande vat en omsien na hulle.

Комментарии •