Riaan Grobler en Jomari Beukes | Nuwe boek en liedjie | 18 Maart 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2024
  • Sangers Riaan Grobler en Jomari Beukes het onlangs hul duet-liedjie en musiekvideo 'n Dag sonder jou vrygestel. Hulle kuier saam met Jenna-Leigh en Jennifer in die ateljee om ons meer te vertel. Riaan vertel ons ook meer oor "Geheime op Philadelpia" die boek wat hy geskryf het.
    #diegrootontbyt
    #RiaanGrobler
    #books

Комментарии •