Tant Matie, Tant Sêrra en MooiJan | Jan Jan Jan se nuwe mini album | 10 Mei 2023

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Tant Matie, Tant Sêrra en MooiJan gesels oor Jan Jan Jan se nuwe mini album op 10 Mei 2023.
    Die gewilde groep Jan Jan Jan het onlangs hulle mini album uitgereik en een van die nuwe liedjies op die album is 'Hy's 'n Lekker Ou'. Hulle het natuurlik ook 'n komiese musiekvideo saam met die nuwe liedjie geskiet waar ons weer vir Tant Matie en Tant Sêrra kan sien. Dié twee tannies en een van die Janne kuier by ons om ons meer te vertel.

Комментарии • 3

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +1

    Hy's 'n lekkker ou, Hy's 'n lekker ou.. hy's 'n lekker, lekker, lekker ou Jan Jan Jan! 🔥🕺❤️

  • @heinrichswanepoel6566
    @heinrichswanepoel6566 Год назад

    Net vir die saligheid van my siel . Beautiful in beaufort west is n gert vlok nel song .

  • @jovandavidovic1
    @jovandavidovic1 3 месяца назад +1

    what language is this?