Ek waardeer hierdie taboo reeks van dag 1 af. Dankie Deon. Ek leer baie. Jy is geseend on hierdie kennis met ons te deel. Dankie vir die seeninge en prys ons Hemelse Vader 🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Goeienaand, ek en my man het al elke Taboo gedeelte gekyk, en van die ander ook. Ons is van Rustenburg af, en sal graag daarvan hou om n sessie te kan kyk wat gaan net oor 'een van die bekendste verhale in die Bybel' die 10 Plae.
Wow baie dankie Deon.. ja asb dien reeks oor die plae en ook wat het Eva hulle verkeerd gedoen asb.. dankie vir hierdie reeks.. baie Powerful.. Baie seenwense vir jou en jou familie my broer ❤🙌
Dankie baie Dion. Ek praat namens 2 . Ons is mal oor taboo. Maar ek sukkel om die drie enigheid te verstaan. As u dit asb kan inwerk. Dan begin ek weer by nommer 1 en dan sal als meer sin maak. Grood asb
Laat ek sommer 5 dae na die tyd kommentaar. Dankie Deon. Ek hou van jou lerings en volg dit ook op die Hebrew / Greek linear bible. Gebruik sommer van jou studies ook in my bybel studie aanbiedinge. Ek waardeer jou "raakvat". Dit het my oe oop gemaak oor baie goed.
Jou reeks is uitstekend. Ek verskil net oor die Dawidster. Dawid HET nie n ster gehad nie, maar wel Salomo. Kyk na Tiaan Gildenhuys Gildenhuys aangaande
Verduidelik die mense liewerste van die Diereriem (zodiac) in Job 38:32. Adam of atom, vrou kom nie van rib af nie, dit was die splitting van die Atom "adam". Ons is nou in die age of pisces, Christus represents die 2 visse, the age of Aquarius is op ons "die new age".
Subject likeable no not really educational yes to understand what is going on in the world today one of the big disappointing things is going 3 to 4 weeks without a follow-up video after I promise of a Tuesday and a Thursday video every week on two different topics these videos also explain the spiritual chaos throughout the world today a major part of the Christian churches today have lost their way totally
Ek waardeer hierdie taboo reeks van dag 1 af. Dankie Deon. Ek leer baie. Jy is geseend on hierdie kennis met ons te deel. Dankie vir die seeninge en prys ons Hemelse Vader 🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Ons will weet vd plae, want in die eindtyd kom dit weer.
Goeienaand, ek en my man het al elke Taboo gedeelte gekyk, en van die ander ook. Ons is van Rustenburg af, en sal graag daarvan hou om n sessie te kan kyk wat gaan net oor 'een van die bekendste verhale in die Bybel' die 10 Plae.
Deon! Ons wil graag by die punt kom wat het Eva verkeerd gedoen.Raak spesifiek oor wat het hulle gedoen..
ruclips.net/video/wZ0OpGEeDfo/видео.htmlsi=adwfPfN_zvo-2hMb
Satan se hele doel sedert was om die bloedlyn van Yeshua uit te wis om te keer dat Yeshua gebore word.
Wow baie dankie Deon.. ja asb dien reeks oor die plae en ook wat het Eva hulle verkeerd gedoen asb.. dankie vir hierdie reeks.. baie Powerful.. Baie seenwense vir jou en jou familie my broer ❤🙌
Lees jou Bybel so maklik as dit.
@@pieterbezuidenhout4902 Baie dankie vir jou comment maar dis presies wat ek en soveel andere doen wat presies dieselfde vraag gevra het
Dankie oom vanuit Hartbeespoort
Dankie, van Leisure Bay, Port Edward
Koffiefontein. Vind dit baie baie leersaam.
Dankie baie Dion. Ek praat namens 2 . Ons is mal oor taboo. Maar ek sukkel om die drie enigheid te verstaan. As u dit asb kan inwerk. Dan begin ek weer by nommer 1 en dan sal als meer sin maak. Grood asb
Sal n sessie van die 10 plae so waardeer!!!
Ek kyk graag. Mens leer altyd iets nuuts. Baie dankie v d moeite wat jy doen om nuwe inligting oor te dra👏👏👏😀
baie goed ek leer baie
Alles maak sin. Baie dankie Deon! Dankie vir die slang/shining one/seëlring.
Baie insiggewend.
Something like the saying.... Eat my dust...
Maak asb episode van plae van Egipte.
Dankie Deon. Kyk vanuit Paarl Weskaap ❤
Christa Pieters, Klerksdorp NW
Ek is so bly jy is weer op lyn - ek mis jou aanbiedings - Gods rykste seën met alles waarmee jy besig is🙌
Leer so baie, dankie
Baie dankie. Luister graag na jou taboe reeks
Klank nou eers reg. Vanaf Pretoria
Goed om weer van jou te hoor Deon...luister graag, seëninge vir julle🙏🙏😇😇
Ja asb Deon...plae van Egipte
Ja asb sal graag wil hoor van die 10 plae van Egipte
Laat ek sommer 5 dae na die tyd kommentaar. Dankie Deon. Ek hou van jou lerings en volg dit ook op die Hebrew / Greek linear bible. Gebruik sommer van jou studies ook in my bybel studie aanbiedinge. Ek waardeer jou "raakvat". Dit het my oe oop gemaak oor baie goed.
Baie leersaam dankie
Klank reg Deon...Limpopo😊
Dis baie duidelik .... gaan voort .. beteken baie
Jou reeks is uitstekend.
Ek verskil net oor die Dawidster. Dawid HET nie n ster gehad nie, maar wel Salomo. Kyk na Tiaan Gildenhuys Gildenhuys aangaande
Maak sin " Dankie Pastoor ''
Dis okay Deon allers vat jou tyd
Swellendam
Dit beteken vir my iets
Baie kosbaar en leersaam
Strand, Maryna
PRETORIA
Die slang se straf was juis dat hu op sy buik seil. Logins hy kon loop
Naand Deon eks Frankie van Langebaan Weskaap
Middelburg
Krugersdorp
Danny venter secunda
Jesus het tog vir almal gesterf....🙌🙌🙌🙌🕎🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Hi Deon, goeie lering! Waarom het die vertalers Yahweh en Yeshua se name vervang met Here en Jesus?? Gaan navors wat die oorsprong van Here is.
Ja asseblief praat oor die plae!
Leer so baie Deon en wil altyd meer leer oor die Woord en van die Woord om beter te verstaan en ook om aan ander te verduidelik
Hi wie was Lilit in
Isa: CJB 34:14?
Magoebaskloof
Namibia Yvonne
Stilfontein
Jy praat waar Deon....Esg 28:13. Ekt dit ook so verstaan, jare gelede al.. 😊
Gaan jy alweer Israel toe met jou toer groep dan kry jy jou kaartjie verniet
Jy is 100% korrek
Duidelik