Taboo Deel 7 - Divine Council van GOD - Die Elohim & Shedim

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 окт 2024
  • Taboo Deel 7
    The divine council - God se beraad
    Elohim
    Elohim en Shedim / daimonion
    Geestelike hiërargie

Комментарии • 75

  • @hanlievaneeden3805
    @hanlievaneeden3805 2 месяца назад

    Dankie Here dat ons paaie met pastoor Deon sn kon kruis.............dankie vir die kennis en geduld om ons te leer

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 5 месяцев назад +1

    Fantasiese reeks, so leersaam. Ja, my BYBEL is my liefde. Die woord is CHRISTUS, die weg en die waarheid. Jy mors nie jou tyd. Dis so kosbaar vir ons wat lief is vir die woord vd HERE.

  • @larnavanzyl7148
    @larnavanzyl7148 6 месяцев назад +7

    Sit dit asseblief is boekvorm!!!!!!

    • @gerdadejager4677
      @gerdadejager4677 5 месяцев назад +1

      Ons sal graag die boek koop - die taboo reeks is so leersaam en 'n "eye opener"

  • @tossieharris1797
    @tossieharris1797 5 месяцев назад

    Pastoor Deon.
    Hierdie Taboo reeks maak ons oe oop, ook om die Bybel reg te Lees, en nie verby te Lees as ons iets nie verstaan nie. Ek waardeer wat jy doen, al die navorsing en tyd. Die Here seen jou.

  • @EllaCoetzee-mz4yb
    @EllaCoetzee-mz4yb 6 часов назад

    In hierdie tyd is die kennis wat jy deel briljant! Jy doen so goed Deon! Ons het die kennis nodig om te weet wie ons face in hierdie eind tye !

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg 6 месяцев назад +7

    Ek love hierdie Taboo reeks.. dankie Deon jy word opreg waardeer.. Baie seenwense vir jou en familie ❤🙌

  • @louissoll5037
    @louissoll5037 6 месяцев назад +5

    Dankie vir die videos Past Deon Allers ek luister van 1 tot die 7ende en ek volg jou elke video wat opkom en as jy nie opkom nie dan kan ek nie wag vir die volgende video nie.
    Dankie baie dat jy hierdie deel wat mens nie rrg weet nie self nie ek nie maar soos jy dit verduidelik maak dit sin vir my. Dankie dat jy eers die fondasie gee en Woord ens. Ek moet eerlik wees van die skrifte wat jy deel het ek voorheen gelees wat ek nie mooi verstaan nie maar noudat jy dit genoem het maak dit sin. Ek waardeur jou preke en wat jy deel.

  • @AnnalizeBotha
    @AnnalizeBotha 6 месяцев назад +7

    Uitstekende reeks leer baie . Dankie Pastoor

  • @learnafrikaans9824
    @learnafrikaans9824 6 месяцев назад +5

    Moet asseblief niks skiep nie. Alles is leersaam.

  • @marlenevandeventer9001
    @marlenevandeventer9001 4 месяца назад

    Dankie vir die diepe insig wat jy verskaf Deon. Ek leer nou eers werklik die Bybel ken. Doen so voort met jou goeie werk!

  • @christanigrini4122
    @christanigrini4122 6 месяцев назад +5

    Baie dankie vir pastoor se harde werk, hierdie is regtig iets wat min mense weet. Die Here seën jou. Amen!

  • @henkprinsloo9195
    @henkprinsloo9195 6 месяцев назад +5

    Baie dankbaar vir hierdie teachings, leer baie wat nou sin maak vir my

  • @lenetteschoeman4419
    @lenetteschoeman4419 6 месяцев назад +3

    Dit maak sin, verstaan dit 100 %.

  • @LianieBotha
    @LianieBotha Месяц назад

    Pastoor baie baie dankie vir hierdie reeks. Ek kan nie glo hierdie dinge is in ons Bybels nie en ons lees oor dit. Hierdie reeks het my hele siening verander, asb. hou aan met die Bybelstudies. Mag die Here julle hartlik seën!

    • @anribritz1572
      @anribritz1572 Месяц назад

      Ek dink ons lees al jare "oor" dit omdat ons net die Afrikaans lees. Dis baie moeilik om met net die Afrikaanse vertalings sekere goed raak te sien en te verstaan soos dit werklik is.

  • @stieniemcgregor277
    @stieniemcgregor277 6 месяцев назад +3

    Dankie past ek leer ongeloooooflik baie en lees die Bybel so fyn alreeds. Hou so aan en leer ons, gelei deur die Heilige Gees.

  • @AliceBezuidenhout
    @AliceBezuidenhout 6 месяцев назад +4

    Dankie pastoor vir die boodskap Heilige Gees is so getrou Kon nog nooit die woord Elohim gebruik vir ons God Jesus Christus die opgestane Here

  • @hendrikmoller1
    @hendrikmoller1 6 месяцев назад +5

    Ek leer vreeslik baie, waardeer die Taboo reeks vreeslik baie. Dankie Deon.

  • @roedette
    @roedette 6 месяцев назад +5

    Ek is sooo bly jy kom Bloem toe. Ek sien vreeslik uit daarna. Wat 'n interressante reeks. Ons lewe beslis in interressante tye en hoe bevoorred is ons nie om alles so te kan hoor deesdae nie.

  • @mandiepil3015
    @mandiepil3015 6 месяцев назад +1

    Leon baie dankie.
    Waardeer wat jy aanbied. Insiggewend.
    Here seën jou. Bid vir jou.

  • @henkprinsloo9195
    @henkprinsloo9195 6 месяцев назад +3

    Ek het gewonder oor Samuel wat verskyn

  • @pietsanvenero9756
    @pietsanvenero9756 6 месяцев назад +3

    Nobody in the world still doesn't know anything about the amazing book the Bible
    The word of God
    The scriptures

  • @reinettekruger4218
    @reinettekruger4218 6 месяцев назад +4

    Wat jy praat is super cool. Dis so jammer dat ons die Bybel verwesters het. Ons is so beroof van kennis en verstaan. Baie wysheid het so verborge vir ons geraak. So dankbaar vir skoliere soos jy wat die verstaan weer vir ons kan bring.

  • @Daniel-jk8dz
    @Daniel-jk8dz 6 месяцев назад +6

    Geniet so jou reeks. Baie inligting.hou vol. Danki

    • @Cecilia-z3o9l
      @Cecilia-z3o9l 4 месяца назад

      Don't get discouraged... Holy Spirit grants us understanding

  • @willieannandale5418
    @willieannandale5418 6 месяцев назад +1

    Dankie Deon vir hierdie openbaring. Maak defnitief sin.

  • @annadelaquerre6733
    @annadelaquerre6733 6 месяцев назад +5

    Dankie pastoor Deon..

  • @tinahattingh-erasmus4638
    @tinahattingh-erasmus4638 6 месяцев назад +2

    Dankie Deon, jy mors gladnie jou tyd nie ❤

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 5 месяцев назад

    Jy wat se dis"dwaas" Die woord vd HERE se spreek nie voor die ore van n dwaas nie. Jy sal nie verstaan nie, los dit vir ons wat dit leersaam vind en wardeer.

  • @johannapienaar8652
    @johannapienaar8652 5 месяцев назад

    Baie goed, dankie.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 6 месяцев назад +3

    Baie dankie Deon. Kyk later. Nie nou moontlik nie.
    Vrede vir elkeen🎉

  • @johannapienaar8652
    @johannapienaar8652 6 месяцев назад +1

    Dankie Pastoor. U verduidelikings is 'n belewenis.

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 6 месяцев назад +1

    Dankie vir jou preek vanoggend!

  • @MichJoubert
    @MichJoubert 5 месяцев назад

    Hierdie is puik. Baie dankie

  • @marelizecalitz7353
    @marelizecalitz7353 6 месяцев назад +1

    Dit gee baie insig baie dankie vir die reeks

  • @lukasjacobs2996
    @lukasjacobs2996 6 месяцев назад +1

    Fantasties.Jy bring dit nie goor oor nie.Baie verstaanbaar en duidelik vir my.Baie dankie Pastoor.Kannie wag vir volgende nie.

  • @louwisanel631
    @louwisanel631 6 месяцев назад

    Ek het jou vir n rukkie verloor... MAAAAR nie te lank na die kopkrap toe snap ek ! Baie insiggewend, Los mens met Baie nuwe vrae.. maar goeie vrae wat mens WIL laat Bybel lees. Well done

  • @anne-marieliebenberg7560
    @anne-marieliebenberg7560 5 месяцев назад

    Past ek geniet regtig die Taboo reeks, want ek leer so baie. Moet dit asb nie stop nie.

  • @martielauwrens285
    @martielauwrens285 3 месяца назад

    Baie goed en leersaam gewees.

  • @Cecilia-z3o9l
    @Cecilia-z3o9l 4 месяца назад

    🙏🙏🇿🇦🇿🇦

  • @larnavanzyl7148
    @larnavanzyl7148 6 месяцев назад +2

    Hierdie Taboe lesings is vir my baie interessant en leersaam. Ek kan nie wag vir die volgende lesings nie. Dankie pastoor, ek verstaan dat dit nie maklik is om oor te dra nie, maar ek verstaan so baie dinge nou beter.

  • @mariadutoit5564
    @mariadutoit5564 5 месяцев назад

    Uitstekende reeks. Daniel Depn

  • @anribritz1572
    @anribritz1572 Месяц назад

    Dankie dankie! Soveel dinge begin nou sin maak en soveel vrae wat ek al vir jare mee loop, begin nou duideliker raak. Ek werk ekstra stadig deur die reeks saam met my ander studies, want soms kyk ek n video sommer 2 maal. Dis so iets van almal wat dit snap, once you see it you cannot unsee it 😂 Eks so dankbaar vir mense soos julle wat die goed daarbuite sit, en mag meer kerke die rigting in begin beweeg en meer mense bereik word. 🙏

  • @rhonamocke6527
    @rhonamocke6527 6 месяцев назад +1

    Dankie vir dié. Baie dominee wil nie hieroor preek nie. Deel daai baie met ons asb?

  • @Cecilia-z3o9l
    @Cecilia-z3o9l 4 месяца назад

  • @MagdaVenter-gc5ed
    @MagdaVenter-gc5ed 5 месяцев назад

    Dankie pastoor jy leer ons so baie dankie vir jou tyd wat jy aan ons afstaan

  • @liezelolivier7824
    @liezelolivier7824 5 месяцев назад

    Dankie dat jy bereid is om jou tyd af te staan om ins so baie te leer

  • @lenetteschoeman4419
    @lenetteschoeman4419 6 месяцев назад +1

    Baie dankie Pastoor, awesome teachings.

  • @susanserfontein1037
    @susanserfontein1037 6 месяцев назад

    Die Woord word n werklikheid ...verseker

  • @susanserfontein1037
    @susanserfontein1037 6 месяцев назад

    Dankie Deon. Waardeer opreg jou navorsing en al jou moeite om alles met ons te deel. Dis ongelooflik interressant. Nogmaals dankie

  • @belindacombrinck1032
    @belindacombrinck1032 5 месяцев назад

    Dis n wonderlike reeks. Ek dink net jy het jou punt oor die elohims met verskeie skrifte binne die eerste 30 min al 'bewys', nie nodig om jouself so baie te herhaal. Dis goed om skrif te gee dat mense self ook huiswerk doen, dan kan jy aan beweeg met die lering.

  • @ansoriacrause5977
    @ansoriacrause5977 6 месяцев назад +2

    Ek geniet hierdie hele Taboo reeks verskriklik baie. Baie dankie.

  • @Lynnettebasson1
    @Lynnettebasson1 6 месяцев назад +1

    Als maak sin. Dankie Deon

  • @rialewis1248
    @rialewis1248 5 месяцев назад

    Baie dankie past Deon. Waardeur dit baie.

  • @MarieVenter-ie8cv
    @MarieVenter-ie8cv 6 месяцев назад +3

    Ek het niks van die goed geweet en jy maak my oë oop dankie Deon

  • @marelizecalitz7353
    @marelizecalitz7353 6 месяцев назад

    'n boek sal wonderlike idee wees

  • @louiseprins9470
    @louiseprins9470 6 месяцев назад +1

    Pastoor dankie vir hierdie program wat jy aan bied. Ek volg dit en ek leer baie. Dankie dat jy dit so duidelik verduidelik. Ek dank God vir iemand soos jy. Wil net weet wat se program gebruik jy met die hebrewse verwysings. Dit lyk baie leersaam.

  • @petroferreira1052
    @petroferreira1052 6 месяцев назад +1

    Kan nie wag vir die Teaching van Toring van Babel wou dit nog altyd meer verstaan ASB

  • @GerhardDeJongh
    @GerhardDeJongh 6 месяцев назад +1

    Wanneer kom jy noord kaap toe. Spesifiek kimberley? Is daar nog mense wat jou vra vanaf noork kaap vir bediening

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 6 месяцев назад +2

    Open 2:14 ook in vers 6 van hoofstuk 2

  • @christiecoetzee4972
    @christiecoetzee4972 6 месяцев назад +2

    Pastoor gaan u nog die 16-19de Mei in Steelpoort Limpopo bedien?

  • @marietjies6086
    @marietjies6086 2 месяца назад

    Ek leer nou by thomas horn die boek oor before genesis dis nou gen 1:1 en gen 1:2. En dan lees ek ook nou die boek deur dr michael heiser the unseen realm en daar leer ek van die devine council sons of God. Mag julle ‘n wonderlike daggie hê❤❤

  • @AliceBezuidenhout
    @AliceBezuidenhout 6 месяцев назад +1

    In

  • @louisevanzyl7733
    @louisevanzyl7733 5 месяцев назад

    Ek sou ook graag oor die hieragie van demone wou hoor

  • @coengroenewald1793
    @coengroenewald1793 6 месяцев назад +2

    No 7 storie Oor die gode maak meer sin as die op no 6

  • @Lynnettebasson1
    @Lynnettebasson1 6 месяцев назад +1

    As almal navorsing doen na elk van Deon se lesing....sal jul meer verstaan.

  • @michellebritz4076
    @michellebritz4076 6 месяцев назад

    Mens moet net konsentreer

  • @pietsanvenero9756
    @pietsanvenero9756 6 месяцев назад +3

    I can't believe that so many churches invite you to speak
    All those pasters are preachers
    Know nothing about the scriptures that they need you to explain it to them
    Dond they read the Bible and know nothing about the scriptures Aspecialy Genesis 6
    You got the hole wolds information on there smart phones
    This buckles my mind
    That poeple are so ill informed about the scriptures
    It's actually very sad
    And know I can understand that God said my poeple perish because of lack of the scriptures information ?

  • @mariarheeder1254
    @mariarheeder1254 4 месяца назад

    Pastoor alles is wonderlik maar u moet verlof neem,ek dink u is n bietjie moeg

  • @tossieharris1797
    @tossieharris1797 5 месяцев назад

    Pastoor Deon.
    Hierdie Taboo reeks maak ons oe oop, ook om die Bybel reg te Lees, en nie verby te Lees as ons iets nie verstaan nie. Ek waardeer wat jy doen, al die navorsing en tyd. Die Here seen jou.