Mag dit goed met hom gaan,Hy het sy tyd gedien,nou wag ons vir sy outobiografie,dit gaan baie interesant wees.gaan jou goed Janusz,mag jou land jou goed terug verwelkom.
@@pierreengelbrecht8746 My slimfoon kan vertaal as ek op 'n webblad gaan (drie vertikale punte aankliek, dan kom die keuse "vertaal". Ek het so paar poolse koerantberigte oor mnr. Walusz gelees. Klink maar baie hoofstroom ... AWB, hy ultraregs (staan ook so op die poolse Wikipedia), Mandela die groot Bevryder van Apartheid, Janusz beter sy mond hou en 'n lae profiel handhaaf as hy in Pole wil oorleef...
Dankie vir die goeie gesprek, Janusz moet vereer word en ook sy laaste jare in Pole geniet. Ek hoop, toe PW ou fw oppad na die warm plek sien hy hom n goeie skop onder sy g... (waar die son nie skyn nie) gegee het tot binne in die warm plek, bleddie gemors en verraaier.
Elke suid afrikaner behoort n donasie te gee en dit poland toe te stuur hierdie man het n duur prys betaal en glo my elke suid afrikaner van baie pyn verlos hy is eintlik n hero
Ja, ek sal daarvan hou. Maar daar is 'n boek binnekort te koop, wat geskryf is deur ons eie Elma Potgieter, Doolhof van Leuens. Dit verskyn glo binnekort.
Bejaarde sonder pensioen beland in 'n intussen vreemde en veranderde land - waarvan sal hy lewe? Hopelik het hulle 'n maatskaplike stelsel ouderdomspensioen soortgelyk in Duitsland. Geen benydenswaardige lotgeval nie ☹️...
Hy het redelik aanhangers in Pole en familie wat ook vir hom wag. Pensioen ook, baie beter as in SA. Met spanning tussen Pole en Rusland dink ek hy gaan mootlik heelwat aansien he want baie Pole trek n verband tussen Hani en Rusland.
Dankbaar Janusz Walus is terug in sy vaderland. Hoop dat die Here nog lank sal spaar vir sy geliefdes. Ook wonderlik dat hy kans gesien het om sy lewe daarvoor op te offer om kommunisme se bestry. Toe het die muur in Berlyn ook geval. Ens.
As die groep wat vir Janush opdrag gegee het om die aanval te loots, 'n ANC lid of een van die ander gekry het om dit te doen, sou hulle glad nie so 'n vreeslike ophef daarvan gemaak nie, en sou ook nie 30jr in die tronk deurgebring het nie.🤬
We have more than ten political parties in South Africa with different political views, you don't kill someone because you don't agree with his ideology.
Janusz Walus was 'n soldaat in die oorlog teen Kommunisme en verdien respek daarvoor.
Hy verdien ten minste 'n pensioen vir militêre veterane.
Mag dit goed met hom gaan,Hy het sy tyd gedien,nou wag ons vir sy outobiografie,dit gaan baie interesant wees.gaan jou goed Janusz,mag jou land jou goed terug verwelkom.
Good luck in your own altered country.may you never e haunted by another's vengeance sgain.
Janusz zal veilig blijven in Polen, hij kan eindelijk de rest van zijn leven genieten van vrijheid en zijn familie zien.
Welcome back Janusz! 🇵🇱
Ek hoop dit gaan goed met Walusz in Pole
Hoop hy gaan 'n baie goeie ontvangs kry hy verdien dit
@@pierreengelbrecht8746 My slimfoon kan vertaal as ek op 'n webblad gaan (drie vertikale punte aankliek, dan kom die keuse "vertaal". Ek het so paar poolse koerantberigte oor mnr. Walusz gelees. Klink maar baie hoofstroom ... AWB, hy ultraregs (staan ook so op die poolse Wikipedia), Mandela die groot Bevryder van Apartheid, Janusz beter sy mond hou en 'n lae profiel handhaaf as hy in Pole wil oorleef...
Dankie.lekker om na inteligente gesprek te luister
Ek hoop van harte dat Janusz Walus ‘n helde ontvangs in Pole sal ontvang.Hy het ‘n groot terroris uit die weg geruim in 1993.
Enige anti-kommunis is n held
Dankie vir die goeie gesprek, Janusz moet vereer word en ook sy laaste jare in Pole geniet. Ek hoop, toe PW ou fw oppad na die warm plek sien hy hom n goeie skop onder sy g... (waar die son nie skyn nie) gegee het tot binne in die warm plek, bleddie gemors en verraaier.
😂😂😂😂😂😂😂Snaaks
Hoop Pole verwelkom hom terug. Hulle kan vir hom `n standbeeld oprig in Pole.
Wel gedaan vir wat jy gedoen het vir ons
Lekker gesprek. Dankie Dan en Gustrav.
"Gaan Janusz Waluś 'n heldeontvangs in Pole kry?" Weet nie reel een vir hom daar.
Elke suid afrikaner behoort n donasie te gee en dit poland toe te stuur hierdie man het n duur prys betaal en glo my elke suid afrikaner van baie pyn verlos hy is eintlik n hero
Gun hom sy vryheid......hy is braaf!!
Hoogtyd dat julle weer praat.
Mag dit met hom goed gaan. En ek hoop werklik hy kry 'n helde ontvangs in sy Vaderland.
Baruch HaShem 🇮🇱 ✡️ 🇮🇱 Kadosh Baruch......Dankkie vir die Diens Janusz!
Dit behoort wêreldwyd uitgebasuin te word. Was hopeloos te lank in tronk. Onreg aangedoen.
😂😂 maar ek's oud genoeg om Janush Walus te speel!!
Ja, Steve jou bles maak dat jy sy ewe beeld is😅😂
Alle verspoed vir hom
Janusz moet `n boek skryf.
Ja, ek sal daarvan hou. Maar daar is 'n boek binnekort te koop, wat geskryf is deur ons eie Elma Potgieter, Doolhof van Leuens. Dit verskyn glo binnekort.
Dankie
Bejaarde sonder pensioen beland in 'n intussen vreemde en veranderde land - waarvan sal hy lewe? Hopelik het hulle 'n maatskaplike stelsel ouderdomspensioen soortgelyk in Duitsland. Geen benydenswaardige lotgeval nie ☹️...
Hy het redelik aanhangers in Pole en familie wat ook vir hom wag. Pensioen ook, baie beter as in SA. Met spanning tussen Pole en Rusland dink ek hy gaan mootlik heelwat aansien he want baie Pole trek n verband tussen Hani en Rusland.
@QUINNEETHLING Ek wens die beste vir hom toe. Sy lewe het nie uit maanskyn en rose bestaan nie.
@@rgdressler2046 Ek stem saam met jou.
Dankbaar Janusz Walus is terug in sy vaderland. Hoop dat die Here nog lank sal spaar vir sy geliefdes.
Ook wonderlik dat hy kans gesien het om sy lewe daarvoor op te offer om kommunisme se bestry. Toe het die muur in Berlyn ook geval. Ens.
Hy Weet hoe sleg kommunisme is omdat hy van n kommunistiese land gekom
"Als je in het communisme bent opgegroeid, kun je niet anders dan een anticommunistische houding hebben"
Dit is zijn citaat dat hij bleef herhalen
As die groep wat vir Janush opdrag gegee het om die aanval te loots, 'n ANC lid of een van die ander gekry het om dit te doen, sou hulle glad nie so 'n vreeslike ophef daarvan gemaak nie, en sou ook nie 30jr in die tronk deurgebring het nie.🤬
We have more than ten political parties in South Africa with different political views, you don't kill someone because you don't agree with his ideology.
He did not operate on his own.
Moenie tannie pat se gedans op straat vergeet nie ------ Saint James Church massacre ------Heidelberg Tavern massacre
Die Anc het hom uit die weg geruim Chris Hani was baie meer popular dan Mandela wag en kyk die waarheid sal uit kom so vertel n vriend van my 😮
wat 'n vervelige gesprek? wat is vir aandete?
JammerJanusz het nie eerder mandela en sy klerk uit gehaal. Nietemin, geniet jou oudag in Pole, mag voorspoed met jou wees.