Graad 11 Sirkelmeetkunde: L1 Lyn vanuit midpunt (maklik)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 июл 2024
  • Graad 11 Wiskunde: Euklidiese of sirkelmeetkunde. Hierdie is les 1 van 23.
    In hierdie video behandel ek die stelling, lyn vanuit die middelpunt na die middel van 'n koord en sy omgekeerde. Ek leer ook vir jou 'n strategie , hoe om die Meetkunde te benader as jy eksamen skryf. Hier vind jy ook lekker maklike voorbeelde wat die stellings mooi verduidelik sodat jy kan aan beweeg na die moeiliker somme in die volgende lesse.
    Playlist:
    • Graad 11 Sirkelmeetkun...

Комментарии •