Graad 12 Funksies: L1 Funksies Belangrike Teorie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 сен 2024
  • Graad 12 Wiskunde. In hierdie video verduidelik ek belangrike teorie oor funksies, sowel as die vertikale lyn toets wat jy kan gebruik om te toets of 'n grafiek 'n funksie of 'n relasie is. Hierdie vorm deel van 'n playlist waar ek ook inverse van 'n reguitlyn, parabool en die logaritmiese funksie volledig verduidelik.
    Playlist:
    • Graad 12 Funksies Wisk...

Комментарии •