Ek is klaar maal oor die song hy gan eerste op my lys wees,dan kom moegdans,en dan toer om die vloer ❤️❤️❤️❤️brendan dis n pragtige song kan nie wag vir hele liedjie nie 😁😁😁😁😁
Me too. I also wanna "gooi" it. Dance as is if no-one's watching. My kids inherited ALL my rythm - before they were even born😅 When they dance, I wanna jump in - but don't wanna embarrass them. 😮
I'm a Charou (RSA Indian) from Durban. When I'm not eating curry, ek soen in Afrikaans 😂😂😂😂😂 Btw, I dated Afrikaans meisies and they are the sweetest warmhearted women I've ever met.
Wil net sê.Brendan jy mag maar sing, maar jou houding teenoor ander Sangers STINK..... Wat ek Al op Facebook ondervind het. God het vir elke sanger sy talent gegee. Wat maak jou beter as ander. Passop wat jy doen aan ander. Moenie groot koppie kry nie asseblief. God kan jou stem wegvat of jou sangloopbaan. Wat het jy dan. 🙏🙏
I got to know Brendan from Stop Wag. His songs are just always getting better!
Wow en geweldig liedje!!!! groetjes van NL! Afikaans is een geweldig taaltje! en in muziek is het zo mooi!!!
Speel kliphard in ons huis in Sydney, Australië. Loving it. Well done Brennas ❤
Hy speel lekker hard hier in Kirrawee!
Ek is klaar maal oor die song hy gan eerste op my lys wees,dan kom moegdans,en dan toer om die vloer ❤️❤️❤️❤️brendan dis n pragtige song kan nie wag vir hele liedjie nie 😁😁😁😁😁
Ek glo die liedjie sal 'n treffer wees net soos baie van jou ander ook. Huidiglik is Op jou spoor, my gunsteling.
Dit word net al hoe BETER!!!❤
Amazing Liedjie Brennas. Met 'n verskriklik mooi meisie by jou kant❤️🙌🥰
Dis regtig Great! Ek 'like' dit. Mooi BRENDAN! Jy't goes gedoen, met dié song! Ek's seker dit sal groot treffer word! ❤️🔥🌈💯👍🏻
Pragtig! Jy mag maar sing! Dankie Dat jy nie skaam is om te se jy is n Christen nie. Jou mooiste luedjie vir my is Soen soos wat jy dans! 💕👏
Altyd Stunning en Jou Songs Asemrowend Mooi ❤❤❤
Absoluut love die song ek dans op die song en maak braaibroodjies hoe like jy dit❤😂
One of my goals this year is to learn how to sokkie, so that I can dance to this awesome song😁
Me too. I also wanna "gooi" it. Dance as is if no-one's watching. My kids inherited ALL my rythm - before they were even born😅 When they dance, I wanna jump in - but don't wanna embarrass them. 😮
Pragtig hoe jy dit kan doen in Afrikaans. Trots op jou ❤
Гарна мова
I found this purely by chance. Now it's stuck in my head! It's got such a catchy tune, and sweet lyrics (had to have them translated). Wonderful!
Whoa beautiful.Mooi Brendan.Gaan so voort❤
Trouvrou is my favorite song
Moegdans en Soen soos wat jy dans is my gunsteling songs❤❤❤❤❤❤
Ek love dit Brendan die song is awesome❤🔥❤🔥❤🔥💯💯💯💯
Die song en video is rrg besonders mooi 😊🤗❤️
He never disappoint
Love dit!😊
Babby!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Help my bokkie!!!!!!!!! Dit was anika!!!!!!!!!!!!!! En sys nie haar self nie booboo!!!!!!!!!!!!!!!
Die song gaan gaar gedans word🔥
Sounds amazing already. Ek is regtig excited 💕
Dit klink pragtig Brenden
Lekker liedjie ek like dit! Groete uit LIma Peru!
Die song is amazing 😍
Super excited💃💋🔥❤️
I'm a Charou (RSA Indian) from Durban. When I'm not eating curry, ek soen in Afrikaans 😂😂😂😂😂
Btw, I dated Afrikaans meisies and they are the sweetest warmhearted women I've ever met.
Hou baie van die liedjie brendan en is my nuwe gunstelling 🎉🎉
Baie mooi liedjie. Well done. Love this 🎉
Stunning stunning
Wow love die liedtjie die liedtjie is so mooi❤❤
Die is MY GUNSTILLING LIEKTJIE!❤ WOW
Well Done. Mooi Song. Love dit... 👌🏻👌🏻👌🏻
Ek Kyk hom baie ❤en as slap
Pragtige liedjie. Dankie vir jou musiek.
Hey ek love Sy music so baie❤❤❤❤
Dis pragtig! En n pragtige meisie ook! Goeie video.
Groot fan van Brendan❤
Baie mooi liedjie j samer nooit vergeet die song
Sy soek n smooch!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
❤✨️
Wow awesome ek love dit❤
😍😍Great Song!🥳
Nog steeds my Gunsteling!
Baie mooi BRENDEN SO MOOI!!!❤❤❤🎉
Baie mooi liedjie en jy kan dans Brendan.Gaan vir goud🎉
Ek gaan Baie van hierdie liekie hou
Amazing song👍👍
Love die song ❤❤
My fav liedtjie van jou 🥳😍
Maak asb asb asb n music video saam Denetjie asb asb asb
❤❤❤ JA
I love Afrikaans musik even though i don't know a lick of it lol.
You don't need to understand Afrikaans. You listen with your heart - needs no language❤
@@neliavanderwesthuizen1997 Yess that's what I do🙌🏾❤️
Like your song Brendan
Awesome song loved😊
Elke liedjie raak net beter, sy musiek is amazing
this mixing and production is on point !!!!
Dit klop lekker hier by ons in Tauranga, New Zeeland.
Love die liedjie❤❤❤❤❤❤
Beautiful❤❤. Love die song!!♥️
Pragtige song 🥰🥰🥰
Ek soen soos ek dans ❤❤❤❤❤❤❤❤
😻😻😻😻
Brendan, jy sing so natuurlik! Ek is mal daaroor! Bly wie jy is. Hierdie tannie sal darem graag so lekker met jou wou sokkie!! 😂
love die song , love dit , dus n goeie liedjie vir sokkie
Sys mooi van binne en buite
love jou brendan, inv my op die show asb
Alweer zn treffer keeo it up
Jy te pragtig. Wonder darm Wie jy kies.of is dit jou meisie die in video.
Is dit ek of word jou musik net beter!❤
Wil net sê.Brendan jy mag maar sing, maar jou houding teenoor ander Sangers STINK..... Wat ek Al op Facebook ondervind het. God het vir elke sanger sy talent gegee. Wat maak jou beter as ander. Passop wat jy doen aan ander. Moenie groot koppie kry nie asseblief. God kan jou stem wegvat of jou sangloopbaan. Wat het jy dan. 🙏🙏
Wow 😮❤
ONGELOOFLIK MOOI!
👌 wow wow
What car is that
KRY tog nou n meisie❤
Ek het gewag vir hierdie een, haha. Goeie tune end video Brendan 👍🏼
Mooi❤️🔥🎉
Not too shabby 😉✨
Baie mooi song hou daar van
Hi daar is sy 1 van die girls van op my eish!?
Speel hom kliphard hier in Australia!
Ek hou van jou misiek
Hello Brendan ons het jou gekyk op kyk net jy soek n vrou❤❤❤😊😊
Lindooooo❤
❤
Lovit 🎉🎉🎉🎉
English language please and thank U, KANSAS CITY MISSOURI 😊
Pragtig
❤❤❤❤❤❤❤❤
Oky nice song
😘❤
Babby 💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋
Lol Kip Moore se Afrikaanse weergawe van Kiss like you dance🫢😂😂😂😂
Hoe soen jy en Afrikaans?
Lekker rympie tos
asemrowend
Ek hou nie van jou hare nie
Van summer reeh
Ek Wil he jy moet weer Tsumeb to kom
"Op My Eish" is die grootste pot kak wat nog ooit op TV was in die geskiedenis van TV.