Ja. Afrikaans is in mijn opinie beter dan Nederlands. Het is de reden dat ik het probeer te leren. Ek is baie bly om Afrikaans te leer. Ek dink dat dit goed is as ons in Nederland n bietjie informasie oor onse Afrikaner "broedervolk" kry. Ek sal graag Afrikaanse vriende kry, maar ja. Hoe kan jy dit doen? Ek sal dat niet weet nie.
J’ai entendu parler de cette lyr. Je ne parle pas l’afrikaans à la maison et je le comprends encore moins, mais je suis absolument fou. Salutations de Paris
As a German, at first the language looks totally exotic to me...but than at closer look i see "Stop warte bleib noch bitte?" Which means stop wait and stay a bit longer...its like the same language but theyve changed the letters haha
Well Afrikaans isn’t very different from Dutch, and because Dutch is a part of the Germanic language family, so is Afrikaans. All 3 languages look similar because they all have the same ancestral roots and are all family of the same language tree. ❤
Ik typte Afrikaans in op youtube om te horen hoe het klinkt en kwam dit liedje tegen en ik moet zeggen: Ik vind het nog best goed ook! Hij staat nu in mijn playlist. Lekker gedaan Brendan.
"Gomen, Amanai. I'm not even angry over you right now. I bear no grudge against anyone, It's just that the world feels so, so wonderful right now Throughout Heaven and Earth, I alone am the honoured one - Gojo" looking sky 💀
Wat 'n pragtige aansteeklike liedjie, Bravo Brenden hou so aan. Dan praat ons nie eers van hoe aantreklik die man met die stem en die lyf is nie!!! Ouma van Pretoria
Meisies dit is nie maklik om jou liefde te hê nie. wees jouself en laat die persoon verstaan jy het eise omdat jy nie net 'n objek is nie. jy is 'n mens. n meisie. n vrou. jy het regte.
Brendan Peypter is die mooiste liedtjie een dag ek beoseok Suid Afrika ek gelief die Suid afrikaanse kultuur gesenkendenis musiek Die land ek besoek vanaf alle
Jou hare bruin jou oë so blou Ek hou van blou Ek hou van jou Skielik maak my wêreld sin Jy pas so mooi daar binne-in Nie dat ek dit so beplan nie Ek wil nie sonder jou aangaan nie Geen woorde wat jou kan beskryf Jou lag, jou hart, perfekte lyf Mooier as die horison Ek is verlief en dis hoekom Van nou af kan jy met my toor Ek het klaar my hart by jou verloor Ek wens die tyd wil nou stilstaan Stop, wag, bly nog 'n bietjie Stywer vas wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Stop, wag, bly nog 'n bietjie Jy't al klaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Dis so maklik om jou lief te hê Jou stem is sag, jou lippe rooi Ek hou van rooi En jy's so mooi Daar's niks wat met jou vergelyk Ek kan nie ophou vir jou kyk Dis nie dat ek hieroor wil kla nie Maar ek het nie hiervoor gevra nie. Ek wens die tyd wil nou stilstaan Ag skuif tog net so bietjie nader Jy weet eks mal oor jou En ek sal jou vir altyd lief kan hê
Hallo, My naam is Jay. Ek begin om Afrikaans te leer. Ek hoop ek het dit reg. Indien nie. Ek is jammer. Maar anders as wat ek is lief vir hierdie lied. Ek Ook lief vir die taal. Suid-Afrika is 'n groot land. totsiens!. Ook Hy is baie aantreklik man.
Afrikaans is like 90% dutch but with a bit more english in it and spoken on a nordic accent(like Norwegian,Danish,Icelandic)...And yes,I am estabillished in Netherlands(Den Bosch) :)))))
Ek lief diè liedjie ...😘😘 Brendan se stem is die beste en die lirikie is so soet ...😗😗 My gunstelling liedjie Dis die liedjie ek luister na as ek verlief is 🤗🤗🤗 Perfekte een vir my 😂
Hi Brenda paper my name is Bruna and I'm so happy that you're coming to my media because you are coming to go sing at Osho book is going to be there I think the Robbie Wessel is going to be there I love you so much
Brendan na 6 jaar luster ek dit nou nog en jy het so n massive glo up gehad Genade maar in n goeie manier ek kon dit nie glo jys n legend Brendan ek mis geen kompetisie nie eks altyd by hul almal(gotta be an big fan right)
Ik ben een Nederlands Nedersaks en zowel vanuit Nedersaksisch als Nederlands kan ik Afrikaans verstaan, daarbij komende dat ik Afrikaans ook in een maandje heb geleerd.
I love Afrikaans Musiek. My language is the spanish, but I love tiene Afrikaans language. Greetings from Costa Rica
] cs. ss. e. ee. ere× 😐
Wat een mooie taal is Zuid Afrikaans, lijkt veel op de Nederlandse taal. Mooi liedje! Groeten vanuit Nederland ❤
Ja. Afrikaans is in mijn opinie beter dan Nederlands. Het is de reden dat ik het probeer te leren. Ek is baie bly om Afrikaans te leer. Ek dink dat dit goed is as ons in Nederland n bietjie informasie oor onse Afrikaner "broedervolk" kry. Ek sal graag Afrikaanse vriende kry, maar ja. Hoe kan jy dit doen? Ek sal dat niet weet nie.
@@dutchskyrimgamer.youtube2748 Simp
@@flecxGaming liever n simp dan n woke.
@@dutchskyrimgamer.youtube2748 Gaan aan dis wert die moeite.
@@zoewhitee baie dankie Zoe. Ek probeer om my bes te doen.
South Africans, since I visited your country early this year, I felt in love with it. Love your language too! Great song. Regards from Luxembourg.
Thank you so much
thanks sooo much
I know South Africa is great
Heh hey, dont come back. The black folks hate the whites. White farmers are getting brutally murdered
🤣🤣🤣🤣
Girls talking Afrikaans sounds absolutely amazing. Greetings from Norway.
Hehehe
Thanks dude it means a lot😊
Thx😊😊
Stop to talk lyk dat to her se is my sus
Haha thank you 😅😁
Love from Nederland 🇳🇱 ♥
Ik ben leren Nederlands! Ik liefde Zuid Afrika - das land is mijn favouriet!
❤❤❤
J’ai entendu parler de cette lyr. Je ne parle pas l’afrikaans à la maison et je le comprends encore moins, mais je suis absolument fou.
Salutations de Paris
I don't understand the words of song ,but i love it..hi brendannnnn
As a German, at first the language looks totally exotic to me...but than at closer look i see "Stop warte bleib noch bitte?" Which means stop wait and stay a bit longer...its like the same language but theyve changed the letters haha
Well Afrikaans isn’t very different from Dutch, and because Dutch is a part of the Germanic language family, so is Afrikaans. All 3 languages look similar because they all have the same ancestral roots and are all family of the same language tree. ❤
Brendan is awesome. Afrikaans is nie my moeder taal nie maar ek is mal oor Brendan se musiek. Ek stuur baie liefde van Namibië af !!!!
Ik typte Afrikaans in op youtube om te horen hoe het klinkt en kwam dit liedje tegen en ik moet zeggen: Ik vind het nog best goed ook! Hij staat nu in mijn playlist. Lekker gedaan Brendan.
Baie mooi
Amazing this remember amazing south music and country music, stay strong Afrikaners! We support you , preserve your heritage and genes !
Jose Silva T. Found the White worshipping Latino. 😂
Thank you!!
Ek is mal oor die liedjie so romanties. Groete uit Lima Peru
hierdie liedjie is vir my Afrikaanse liedjie assessering, ek is sleg met Afrikaans lol, maar hou van hierdie liedjie
Same bruh 😭
As jy meer Afrikaans luister, dan sal jy hierdie taal leer.
Literally me
Afrikaans is die beste taal❤️
As ek Julle was sal ek Afrikaans leer want dis amazing al ken ek dit net vir 13 jaar❤️💕
"Gomen, Amanai. I'm not even angry over you right now. I bear no grudge against anyone, It's just that the world feels so, so wonderful right now Throughout Heaven and Earth, I alone am the honoured one - Gojo" looking sky 💀
Afrikaans is my moedertaal. Hou van die Liedjie. en jou stem is so mooi😍😍😗😗😘😘❤
Luret Klok p
Ek OK
Groete uit Bosnië. Dit is 'n pragtige lied. Kan iemand my asseblief meer Afrikaans leer? 😂
JA ek het hom out gevra😂😂😂😂😂
Myne ook ek woon naby Kaapstad en is daa gebore
Dit is n baie mooi song ! 1000000 uit 1000000! Ek sing dit amper elke dag.Beste song ooit
LOVE this song! love from NZ
Wat 'n pragtige aansteeklike liedjie, Bravo Brenden hou so aan. Dan praat ons nie eers van hoe aantreklik die man met die stem en die lyf is nie!!! Ouma van Pretoria
Ik spreek Nederlands en versta dit niet 100%, maar het is wel een beetje te begrijpen!
Groeten uit Zuid-Afrika. :)
Ek praat afrikaans en ek verstaan nederlands
@@jspetsandcrafts9862 o ja joh, plat Rotterdams ga jij echt niet verstaan, 😜👍
@@dickrijnders9662 Plat Rotterdams verstaat de helft van de Nederlanders zelf niet hahaha
Meisies dit is nie maklik om jou liefde te hê nie. wees jouself en laat die persoon verstaan jy het eise omdat jy nie net 'n objek is nie. jy is 'n mens. n meisie. n vrou. jy het regte.
Listening to this before an Afrikaans exam is a boost
Afrikaans is my moedertaal en die liedjie is by elke sokkie en amal is dan op die baan❤❤love die song 😘
Gfd
Groetjes uit rotterdam🇭🇺
Yeah lets go
Brendan Peypter is die mooiste liedtjie een dag ek beoseok Suid Afrika ek gelief die Suid afrikaanse kultuur gesenkendenis musiek Die land ek besoek vanaf alle
So true I'm south african but do I love he's music
Ek wens die tyd kan nou stilstaan !!! No truer words have ever been sproken !!!
Ek het n crush op brendan peyper❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
I finally found the song that was stuck in my head ever since I heard it once 6 years ago on SABC 2❤😅
Flip, afr is my eerste taal en luister skaars na afrikaanse musie maar die is voken goed 😂😍
ja dit is voken goed
Hou op vloek die werld is vol van hulle mense dis hok dit so lyk
@@rhonelgeldenhuys5054 en wie is jy om vir my te se wat ek moet doen huh ? Want laas na ek gekyk het hoef ek nie na vreemdelinge te luister nie 😂
Jou hare bruin jou oë so blou
Ek hou van blou
Ek hou van jou
Skielik maak my wêreld sin
Jy pas so mooi daar binne-in
Nie dat ek dit so beplan nie
Ek wil nie sonder jou aangaan nie
Geen woorde wat jou kan beskryf
Jou lag, jou hart, perfekte lyf
Mooier as die horison
Ek is verlief en dis hoekom
Van nou af kan jy met my toor
Ek het klaar my hart by jou verloor
Ek wens die tyd wil nou stilstaan
Stop, wag, bly nog 'n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog 'n bietjie
Jy't al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hê
Jou stem is sag, jou lippe rooi
Ek hou van rooi
En jy's so mooi
Daar's niks wat met jou vergelyk
Ek kan nie ophou vir jou kyk
Dis nie dat ek hieroor wil kla nie
Maar ek het nie hiervoor gevra nie.
Ek wens die tyd wil nou stilstaan
Ag skuif tog net so bietjie nader
Jy weet eks mal oor jou
En ek sal jou vir altyd lief kan hê
The xHexZz
Stian
Stian
baie dankie x
dit is geweldig! groetjes uit nederland
i was today years old when i found out this is my bestie's cousin... but i love his music though!!
jy is my fav sanger💜💜💚💚💚❤❤❤
Hallo, My naam is Jay. Ek begin om Afrikaans te leer. Ek hoop ek het dit reg. Indien nie. Ek is jammer. Maar anders as wat ek is lief vir hierdie lied. Ek Ook lief vir die taal. Suid-Afrika is 'n groot land. totsiens!. Ook Hy is baie aantreklik man.
Hi no name is Meagan hill I am a yos van
Afrikaans is like 90% dutch but with a bit more english in it and spoken on a nordic accent(like Norwegian,Danish,Icelandic)...And yes,I am estabillished in Netherlands(Den Bosch) :)))))
klinkt net als dronke frieslanders😂
Zoè
Zoè
zoè
(10. $$%$$$$
idk every single word afrikaans language, but this song just like im ma falling in love with the language.....
Yohanthon Cruz Randy Damn it Fuckin Hot me too😂
Dis is die eerste Afrikaans liedjie ek gekry. Ek nou baie Afrikaans liedjie geluister. Dankie van Kanada 🇨🇦
Young but super cute! Love die liedjie! Smashing!
This is the best afrikaans song in history
Ek was daar in suid africa gebore en ek love jou songs ek luister na dit elke dag
Wauw dit is leuk hahaha 😂 groetjes uit België
This was his first song, right? Man, I just want to meet him and go to SA. The music there is gold!
I agree
Come, its fun in SA😉
Hi Brendan your songs are my favorite
Beautiful song voice perfect blessed ❤️
❤love this. Discovered it on Valentine's Day. Thank you for this beautiful song! From TN✨
Jou musiek is ongelooflik mooi net soos jy . Hou so aan . En as jy die song unlike dan is jy net jealous omdat hy so mooi sing .
oraait?
stop wag bly nog n bitjie. ......
dis so maklik om die song t love
Ek love die song van l griessel
Stop wag bly nog n bietjie is my beste song like sy songs
Ek hou daarvan dat ek 80% van Afrikaans verstaan, wat ek nederlands praat.
Want normaal spreek ik gewoon Nederlands want kom uit Nederland
Does that mean something like: «Stop, wait, stay for a while» ?
Dis so maklik om jou lief te hê. Best regards Buckinghamshire ✨️
2019 grettings from México! 🇲🇽
Love❤ Love😢
Ek is nou lowkey 'n fangirl. Hy is so warm om eerlik te wees.
hot in that sense is not warm😭
My beste liedjie al vir baie jare☺
Laas jaar Desember toe jy naby die see gesing het tie sing jy daai liedjie dit was awesome jou songs is baie cool en amazing☺
Such a beautiful language. I'm from Netherlands 🇳🇱 and it sounds so nice Afrikaans
I did a lesson about adjectives using this video for my gr.5 class, in an all girl school and they absolutely adored it!
Jussie hierdie liedjie is lank terug en ek luister dit nog steeds
Dit is 'n ongelooflike liedjie wat ek nog nooit so iets gehoor het nie
Broer, mooi lied, liefde vanuit Vlaanderen
Bldguf
Gabuofr
Love die song bra
Dit is echt grappig voor Nederlands sprekers, wat een gekke taal
Misschien wel gek, maar ik vind het mooier dan onze klotetaal
Koen Berkvens Ek was 2014 in nederland so mooi ek kan nie wag om weer te kom 🌊🌎
Wat een mooi liedje ik begrijp het
Ek lief diè liedjie ...😘😘
Brendan se stem is die beste en die lirikie is so soet ...😗😗
My gunstelling liedjie
Dis die liedjie ek luister na as ek verlief is 🤗🤗🤗
Perfekte een vir my 😂
Hello is jy Engels
,❤️
Love jou song en kan nie wag vir nog n liedjie nie!!❤😘❤😘❤😘❤😘❤
Jou songs is so nice !!!
Og neh die wit mense maak oraaite Musiek 😭🔥🔥
Maak i song saam eloff
Ze zien er zelfs Nederlands uit
Dit is sy heel eerst song as julle geweet het
Love You Brendan Peyper💜💕
Hi Brenda paper my name is Bruna and I'm so happy that you're coming to my media because you are coming to go sing at Osho book is going to be there I think the Robbie Wessel is going to be there I love you so much
i real like your songs im your second biggest fan
Ek is van Suid-Afrika af dit is n lekke liedjie❤
Stop wag boy net soo aan mooi sing Brendan peyper❤️❤️❤️❤️😍😍😍
Love this song 😍😍😍😍😍😍😍
Ek love jou ❤
Dis op my bucket list om jou show te Kom kyk
Ek hou van jou Brendan jy is soo mooi
Ek is mal oor hierdie liedjie,dis my gunsteling!!!
Brendan na 6 jaar luster ek dit nou nog en jy het so n massive glo up gehad Genade maar in n goeie manier ek kon dit nie glo jys n legend Brendan ek mis geen kompetisie nie eks altyd by hul almal(gotta be an big fan right)
Cool I love your mucik
Het is zo grappig dat ik het met moeite gewoon begrijp!
Bradley?😮
Bradley Braafhart wat se j?
haha, hy praat nederlands. "het" in nederlands beteken 'n in afrikaans. dit maak dit bietjie makliker om to verstaan
Bradley Braafhart bj
zonder moeite lol
Great song lovely smile.
💟
❤️ die song
I love him
Love die liekie Brenden ❤❤
I AM A XHOSA IN SA DONT UNDERSTAND THE LANGUAGE BUT IT'S VERY NOCE AND RELIEVING
I use to live there in South Africa I miss all my Friends and family 😭😭😭😭
Nakita Lawrence Same 🙁
Wie is er nederlands hier, ik versta redelijk veel van wat hij zingt
I also know some Dutch and I can say that I can understand a good part of the song and also the theme of it.
Ik ben een Nederlands Nedersaks en zowel vanuit Nedersaksisch als Nederlands kan ik Afrikaans verstaan, daarbij komende dat ik Afrikaans ook in een maandje heb geleerd.
stiekem is dit opgenomen in de achterhoek
Just Me hoe weet jij wat voot weer het in nederland is
Just Me toen je de zon zag in nederland wou je zeker meteen al terug naar zuid-afrika :D
Ik geef toe dat de Achterhoek niet helemaal vlak is, maar heuvels zoals in dit filmpje vind je in de Achterhoek toch niet.
Dacht precies hetzelfde
hahahahaha geniaal
SY WAS MY GRAAD 3 JUFFROU😂😂 SY LYK PRESIES SOOS SY, SY HET OOK DIE SELFTE NAAM
who's listening in 2024
niemand
Fo sho
Mee
Well ek doen😊
Me
baie mooi brendan peyper jy sing mooi ek hou van jou lietjies vir al trou vrou my ma sing dit altyd subscribe na brendan peyper🤣🤣🤣🤣
No matter what language one speaks, the look at 1:05 is universal. 🤣
Absolutely 💯 🤣
Love it ❤❤❤❤❤😊😊
Groeten uit Vlaanderen
wow love die liedjie
his abs can cut diamonds
AAA OMMWWW U HAVE A KENNY MCCORMICK PFP I LOVVVEE SOUTTHH PARKKK
😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰
*De Beers company has entered the chat*
love ur song. amazing
love die song
I love your songs. Well done
Love from Durban