Drank | Rooies Strauss

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 окт 2024

Комментарии • 48

  • @JohanSwartz
    @JohanSwartz 7 месяцев назад +1

    Dankie pastoor rooies vir die pragtege boodskap ,ek is een van daai manne,laaik van my bier 🤗lion,elke vrydag na werk gaan ek bodelstoor toe,want my verskooning is ( ek het hard gewerk) dankie pastoor jy het pas my oe oop gemaak om na jou woord te luister 🙏baie dankie pastoor.

  • @practisewhatyoupreach5377
    @practisewhatyoupreach5377 3 года назад +10

    Twee van die verse wat jy aanhaal oor drank word buite konteks aangehaal en gelees sonder die nodige insig.
    Hab 2:15 "Wee hom wat aan sy naaste drank gee, wat jou gif daarmee meng, en hulle ook dronk maak om hulle naaktheid te aanskou". Hierdie waarskuwing is gerig teen die wat drank gee "en hul gif daarmee meng" (nie die coke grappie van jou nie) die "gif" verwys na die motief waarmee jy jou naaste drank gee, drank wat gegee word met die doel om jou naaste te beinvloed (jou gif daarmee meng). Drank gee met die doel om jou eie donker motief te bevorder (jou gif daarmee meng) of drank gee met 'n seksuele doel daaraan gekoppel. Wat ek hieruit verstaan dat daar dan sekere tye is waar jy wel jou naaste kan drank gee as daar geen kwade motiewe aan dit gekoppel is nie en natuurlik as drank matig gebruik word.
    Lev 10:9 Noem net dat jy moenie sterk drank drink as jy in die tent van samekoms ingaan nie, dit noem niks van buite die tent van samekoms nie. God sou dit tog duidelik gestel het geen sterk drank binne of buite die plekke van samekoms nie en sou nie van ons verwag om te raai nie.
    God was baie lief vir Noag maar na al die seeninge wat Noag ontvang het, wat het hy gedoen toe die vloed verby is? Hy het so dronk geraak dat sy "naaktheid aanskou" was, sal dit beteken Noag was nie gered nie, al het hy so dronk geraak dat hy uitpass?
    Nee wat, braai julle maar met Oros maar ek is mooi groot en verantwoordelik genoeg om 'n bier of twee of 'n wyntjie of twee te geniet saam met my mense en is glad nie skaam voor God daaroor nie.Alhoewel jy nie drink nie maak jy jouself skuldig aan ooreet, vetsug gaan gepaart met baie gesondheidsrisikos so jy kan mos dan nie ander wil waarsku oor hulle drink of rokery nie?

    • @carolinebasson4776
      @carolinebasson4776 3 года назад

      My v

    • @raventaylor1757
      @raventaylor1757 3 года назад +3

      Rooies preek die Bybel selektief. Hy lees ook text verse buite konteks. As mens bv. LEV 10:9 lees moet jy 10:1 tot 10:15 lees. Dit gee jou dan ñ beter idee wat God sê. Ek sê moenie dronk word van drank want daarin lê losbandigheid. Dit gaan vir my oor wat iemand verkeerd doen wanneer hulle gesuip is. Die sonde lê in die losbandigheid nie in die drank. Rooies is ñ alkoholis so dit is goed dat hy drank gelos het. Nou moet Rooies net ons uitlos.

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 3 года назад +1

      Baie goed gestel en baie geldige argumente wat teenstrydig is met SOF se dwaalleer.
      Rooies kan die wapenrusting van God aantrek en net af in die pad gaan daar na Kakamas, gaan se vir daai boere hulle moet hul wingerde uithaal en kyk hoe ver kom jy. SOF neem die voortou, wat van 'n uitreiking in Kakamas teen drank en wingerd?
      Talk is cheap but money buys the whiskey...

    • @BertusLiebenberg
      @BertusLiebenberg 11 месяцев назад +4

      Boeta ek hoor julle maar onthou daar is mense wat na jou opkyk en sien jy drink al is dit een drankie en hy sien daar is niks fout met drank en hy raak ń alkolis dan was jy ń struikelblok vir hom en die woord waarsku dat jy nie ń struikelblok moet wees vir ander nie so gaan jy aan met jou siening. Ek of iemand kan jou nie oordeel nie maar hoor my God sal en gaan jou beloon volgens jou lewens denke en lewens wyse. God seën

    • @Knowlegeispower1969
      @Knowlegeispower1969 13 дней назад +1

      @@BertusLiebenberg 1Op die derde dag was daar ‘n bruilofsfees by Kana in Galilea, en Jesus se moeder was daar. 2Ook Jesus en sy dissipels is na die bruilofsfees genooi. 3Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.” 4Maar Jesus sê vir haar: “Vrou, waarom pla u My? My uur het nog nie aangebreek nie.” 5Sy moeder sê vir die dienaars: “Doen wat Hy ook al vir julle sê.” 6Daar het, ooreenkomstig die reinigingsgebruike van die Jode, ses klipkanne gestaan wat elk tussen twee en drie metretes (80-120 liter) kon hou. 7Jesus sê toe vir hulle: “Maak die kanne vol water.” En hulle het dit tot bo toe volgemaak. 8Daarop sê Hy vir hulle: “Skep nou daarvan uit en neem dit vir die hoofkelner.” Hulle het dit toe geneem. 9Toe die hoofkelner die water proe wat wyn geword het - hy het nie geweet waar dit vandaan kom nie, hoewel die dienaars wat die water uitgeskep het, geweet het - roep hy die bruidegom 10en sê vir hom: “’n Mens sit eers die goeie wyn voor, en eers wanneer hulle begin dronk word, dié van swakker gehalte; maar jy het die goeie wyn tot nou teruggehou.” 11Dit het Jesus by Kana in Galilea gedoen, die begin van sy tekens. Hy het sy heerlikheid geopenbaar en sy dissipels het in Hom geglo.

  • @MarleneIsaacs-e5o
    @MarleneIsaacs-e5o 9 месяцев назад

    Dankie vir die bemoediging woord waardeer dit opreg en

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 года назад +3

    Dit is baie waar Rooies.
    As ek n glasie wyn in het raak ek laf.
    Ek weet wat ek doen maar normaal weg sou ek nooit so opgetree het nie.
    Baie kinders word so buite die huwelik verwek, wie dra dan die gevolge daarvan?

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 года назад +1

    Wyn is goed vir die maag.
    Gee vir die bedroefte wyn.
    As die Bybel praat van wyn, hoe het daai wyn gelyk?
    Was dit alkohol of druiwesap?

    • @jomarver1402
      @jomarver1402 5 месяцев назад +1

      Het Noag van druiwesap dronk geword ?

  • @mariethenrico5072
    @mariethenrico5072 11 месяцев назад +1

    Konginkryk en Hemel is nie dieselfde plek nie.

  • @Shane-oj8ek
    @Shane-oj8ek 2 года назад +3

    Jy is oor so baie dinge verkeerd wat jy verkondig. Die hartseerste is dat daar mense daar buite is wat jou nonsens glo en self geld vir jou gee om hierdie nonsens te verkondig. Die woord wyn het in 3 formate voorgekom in die bybel. Jajin(gegiste wyn), Tirosh(ongegiste wyn maw suiwer druiwesap) en Shekar(sterk drank). By die bruilof in Kana wat volgens Joodse tradisie gehou is, sou die gaste beslis by die bruilofsfees wyn gedrink het wat gegis het. Toe die gaste se wyn tydens hul feestelikheid gedaan raak, help Jesus hulle deur water te verander in “wyn,” volgens die Bybel. Indien Jesus vir die gaste druiwesap gemaak het, sou die skrif nie sê: “Elke mens sit eers die goeie wyn op en, wanneer hulle goed gedrink het, dan die slegste; maar u het die goeie wyn tot nou toe bewaar” (Johannes 2:10).
    Ek dink die laaste gedeelte van die vers verklaar die formaat wyn wat gemaak is en dis beslis nie druiwesap nie. Goeie wyn was duidelik wyn. Dit is my logiese gevolgtrekking.
    Prof Jan van der Watt n bybelkenner wat al 40 boeke geskryf het se siening dra seker meer gewig. Dis wat hy sê: Om die vraag te kan beantwoord moet ons eers na die Griekse woorde wat gebruik word kyk. Tweedens moet ons die gebruike in daardie tyd in ag neem.
    1.Die Griekse woord: vir wyn word die tipiese Griekse woord oinos gebruik wat na gegiste wyn verwys. Dit het inderdaad alkohol bevat. Om die probleem te omseil dat Jesus alkoholiese wyn sou maak beweer sommige dat dit om druiwesap gaan, maar daar is geen bewys uit die Grieks of die gebruike van die ou tyd vir die siening nie. As daar van druiwe aan die begin van die gistingsproses gepraat is (wat met ander woorde nog naby druiwesap was) is die woord ‘nuwe wyn’ gebruik. Ons kry dit ook in die Bybel (Mk 2:22). Die feit dat in Joh 2:10 van ‘goeie wyn’ gepraat word beteken dat die wyn al deur die gistingsproses is en volgens die wynmakers reg is om te drink..
    2. Die agtergrond:
    In die Bybelse tyd was dit algemeen om wyn by jou ete te drink (byna soos ons koffie of tee na ete drink). Terloops, daarom is wyn ook een van die twee tekens by die nagmaal, want dit was deel van elke ete, nes brood. Die wyn is gewoonlik met water gemeng (1 deel wyn tot 3 of 4 dele water), so die alkoholinhoud was baie laag. Mense het dus ’n ander houding teenoor wyn gehad as wat ons vandag het. Hulle het dit nie so nou met alkoholisme verbind nie. Dit beteken nie dat die Bybel nie te veel alkohol inneem ken en dit inderdaad as probleem beskryf nie (1 Kor 6:10). Wat gebruik word, moet matig gebruik word, dit bly maar die goue reël.

    • @mariusbothma-ir7xx
      @mariusbothma-ir7xx Год назад

      Iemand met n drank probleem moenie home sleg maak nie maar bid vir home moenie oordeel nie want jy sal vir oordeel word

    • @BertusLiebenberg
      @BertusLiebenberg 11 месяцев назад +1

      En jy kan maar ń struikel blok wees vir die swakkes. Wat sê die woord daarvan. Jy is mos iemand wat die woord goed ken.

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek 11 месяцев назад

      @@mariusbothma-ir7xxEk maak nie iemand sleg oor n drank probleem nie. Ek is nie soos christene wat veralgemeen nie. Wie se skuld is dit as jy n drank probleem het? Net jou eie skuld. So ek mag oordeel daaroor. Niemand sal veroordeel word nie. Moet ek dit dan goed praat? Mense moet begin om verantwoordelikheid te neem vir hul dade. Dit is hoe die lewe werk. Ja niemand is volmaak nie en almal maak foute. Dis hoe jy foute regmaak wat belangrik is. Gebed beteken niks en doen niks. Dit is n mind set verandering of skuif wat gemaak moet word wat baie wilskrag kos. Dis nie altyd maklik om foute reg te maak nie. Dis harde werk en deursettingsvermoë.

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek 11 месяцев назад

      @@BertusLiebenbergEk ag dit nie belangrik om gehoorsaam te wees aan wat mense duisende jare terug geskryf het nie. Ek leef vir vandag in vandag se tye, nie in die bronstydperk nie. Ek is nie n struikelblok vir die swakkes nie. Wat van deel die waarheid met mense? Gee mense die feite en dan die besluite of keuses wat om te maak, nie leë beloftes nie om hul net te motiveer nie. Saam met waarheid kom ook verantwoordelikheid en sodra jy verantwoordelikheid begin aanvaar, gaan jy beter besluite begin neem.

    • @Knowlegeispower1969
      @Knowlegeispower1969 13 дней назад

      @@BertusLiebenberg Die woord se geniet jou wyn en Jesus het water in wyn verander, se tog baie duidelik so.

  • @gertbezuidenhoudt9663
    @gertbezuidenhoudt9663 2 года назад +1

    ROOIES:
    READ: 1 TIMOTHY 5 VERS 23:
    DO NOT DRINK WATER ONLY BUT TAKE A LITTLE WINE TO HELP YOUR DIGESTION, SINCE YOU ARE ILL SO OFTEN.

    • @BertusLiebenberg
      @BertusLiebenberg 11 месяцев назад +1

      And some use it as an excuse to get drunk how do you drink your meds by glas or by teespoon.

  • @leonievanniekerk4060
    @leonievanniekerk4060 7 месяцев назад

    Belasting op drank en sigarette word nie verniet "sin taxes" genoem nie. As drank nie sonde was nie sou dit nooit in daardie kategorie geval het nie. Diep in mense se harte weet hul dis verkeerd, maar die probleem is hulle wil dit nie weet nie. Die volgende vers val my by as ek al die kommentaar lees van die mense wat ten alle koste aan hul sonde vasklou en weier om dit te laat gaan: "En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos.
    20Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie."

  • @brendanyoung2021
    @brendanyoung2021 2 года назад

    Dankie pastoor Rooies!

  • @zendasweeney3239
    @zendasweeney3239 Год назад

    Amen

  • @louwvanrensburg7708
    @louwvanrensburg7708 2 месяца назад

    Jy se dis nie drank nie,maar jy lees in die Skrif dis drank

  • @ludwigo54
    @ludwigo54 Год назад +1

    Stem saam Rooies

  • @wendybosch8394
    @wendybosch8394 3 года назад +3

    Nee ek dinke ne so nie

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 года назад +1

    As ek my broer wat swak is versoek dan is daar straf wat op my wag.

  • @GarthCarlisle-r9r
    @GarthCarlisle-r9r 2 месяца назад

    Sad to this man politics

  • @riaandeklerk8033
    @riaandeklerk8033 6 месяцев назад

    Eks skuldig.

  • @AndreVorster-t6b
    @AndreVorster-t6b Год назад

    Jy Kan Nie alkol verdedig Nie pint die man least ville waarheid

  • @stephenkrisch406
    @stephenkrisch406 3 года назад

    Toe ek stop, en ek om kyk, toe besef ek.

  • @meyer2827
    @meyer2827 3 года назад

    Rooies, ek my vrou is al lank weer gebore kinders van God. Luister baie van jou U Tube videos maar ook ander mense sin. Ek is nie vandag se kind nie min of meer jou ouderdom. Ek se dit omdat ek dan ook vir jou se ek het in my hele lewe tot en nou toe nog nooit gedrink nie. Die rede is simple. Drank het my ouers VERWOES. Nou my probleem met jou.... Jip stem saam jy is n vuur en vlam prediker. Ek wens net dat julle klomp predikers almal in SA eers saam kan uitredeeer of Jesus nou water in wyn verander het of vrugte sap. DRANK, DRONK, DRUGS HET HET EK N GROOT AFSKU IN. Maar opdat ek so voel beteken dit nie. Ek kan Jesus se water in wyn wonderwek verander om my saak te stel nie. Daar is genoeg ander tekse in God se woord om te waarsku teen die gebruik van drank.

  • @MarieGrobler-t4v
    @MarieGrobler-t4v Год назад +2

    Kry n werk of stokperdjie Hou op nonsens praat

    • @BertusLiebenberg
      @BertusLiebenberg 11 месяцев назад +1

      Ek ken jou nie maar as God mense kies om hom te volg sal jy nie dit verander nie. Ek vra mooi dat jy tot God sal bid en vra dat God die waarhed aan jou sal openbaar. Dit wat in die wêreld se siening nonsens is.

    • @davidmynhardt5705
      @davidmynhardt5705 3 месяца назад

      Water in wyn of druiwesap ?
      Hemel nie die finale bestemming . Rev 5 10 .

    • @Knowlegeispower1969
      @Knowlegeispower1969 13 дней назад

      Die hele familie en aangetroude familie "werk" vir Jesus, die "gaan like my page" pastore. Harde werk om te pose vir kiekies waar jy kos uitdeel en die sosiale rekeningkies aan die rol te hou.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 года назад +1

    As ons dié bottel se geld gee dan voed ons baie honger mense.

  • @donovanvanderwath2787
    @donovanvanderwath2787 Год назад +1

    Los maar my brandewyn. Ek sal nie ophou met drink nie.

  • @JohanBotha-n3x
    @JohanBotha-n3x 7 месяцев назад +1

    Ag ek dink jy ruk als uit verband uit