Die sewende dag | Rooies Strauss

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 сен 2024
  • Rooies gesels bietjie oor die hou van die Sabbat.
    #sewendedag #sabbat #schooloffire #softube #rooiesstrauss
    Music - gotta keep goin instrumental version by milano (Artlist)

Комментарии • 55

  • @tewispretorius9366
    @tewispretorius9366 Год назад +6

    Jy is besig om die wat regtig glo te ontwrig en jy lieg vir die mense.

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 4 месяца назад

      Hy is korrek oor die Sabbatargument. Maar hy is verkeerd oor "Die Jode is God se Volk".. Jy kan nie terselfde tyd oor Christus verkeerd wees en nog steeds 'God se Volk wees'. Wat desdae die Jode genoem word is maar 'n mengsel van Proseliete wat oor tyd aanmekaar geflans is. Het niks met 'God se volk te doen nie'.
      En let wel. Hoe weet jy watter dag van die week die '7de dag is'? Niemand weet regtig nie. Dis maar net'n konvensie wat daar gevolg is. Dis net so relevant of mense nou besluit om 7 uur of 11 uur bymekaar te kom. Maar van die sektes het maar gegaan en 'n afgod van die sabbat gemaak.

  • @deidrebadenhorst9022
    @deidrebadenhorst9022 Год назад +6

    Die ware sabbat maak wel saak ,want dis God se seèl Eseg 20
    En lees ook Openbaring 20:14
    Die voorwaarde om in te gaan in die nuwe stad (gebooie te onderhou

    • @steveniemand2411
      @steveniemand2411 11 месяцев назад

      Wanneer is die ware Sabbat.

    • @louisearnolds688
      @louisearnolds688 6 месяцев назад

      Die sabbat is deel van die skepping esegiel 20 vers 12 dis n teken dat God jou heilig en vers 20 ds n teken dat God jou God is as jy nie die sabbat het nie (saterdag) wie is Dan jou God , Sondag is deur n spesifieke kerk as aanbidingsdag ingestel, sondag is die 1ste dag van die week en God ht gese laat daar lig wees so waar ht God gerus

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 9 месяцев назад

    Rooies, se gou vir my .Watter dag is die eerste dag van die week en die sewende dag.

  • @vallerie-annspathelf507
    @vallerie-annspathelf507 Год назад +6

    Rooies ek wil graag n styfer in die beurs gooi. Jy is tereg as jy se die Jode het die Sabbat n las gemaak deur oorlewering van geslag tot geslag met self opgelegde reels. Dit is ook inderdaad so dat die Heilige Skrif nie meer onderskeiding maak tussen diegene wat sabatte hou en die wat nie, maar ons moet kyk na watter sabatte die Skrif verwys. Sodra dit gepaard gaan, soos ook in die teksverse wat u aangehaal het, met spys en drank, verwys dit na die serimoniele sabatte van feesdae wat gepaard gegaan het met die feeste. Maar die 7de dag Sabbat vereis nie n spys, drank of slagoffer nie. Mense het nie die Sabbat n wet gemaak nie, maar God het dit n gebod gemaak en met sy eie vinger op n kliptafel geskryf. Ons gedenk die 7de dag Sabbat as n gedenk aan ons Skepper. Ek is Here jou God, Skepper van hemel en aarde. Niemand behalwe God kan n dag seen en heilig nie. Dus sal die heiligheid daarvan nie oorgeplaas kan word op enige ander dag nie. Die gebod lees: God het dit geseen en geheilig. In Detronomium 5 verklaar die Skrif by die uitlees van die 10 gebooie dat die Sabbat is ook n gedenkteken dat God ons met n uitgestrekte arm gered het. In Openbaring 14 , die laaste boodskap van God aan die mens, want net daarna kom engel om te oes, hier is hulle wat waardig is, hulle wat die getuienis het van Jesus Christus en God se gebooie bewaar. Dit is die enigste eienskappe van die volk van God. Salomo skryf: "Wat is die saak van alles? Vrees God en bewaar Sy gebooie. " Jy is reg die Sabbat is vir die mens gemaak. Toe Jakob met die engel veg, vra hy om hom te seen. Hy word verander vanaf Jakob die bedrieer na Israel die gesalfde. Omdat dit n dag is wat deur God geseen is, verklaar Jesaja 58, as jy jou voet terug hou van MY (God) Sabbat ( nie ons self gekiesde dag) en Nie jou normale gang gaan, sal Ek jou neem na hoe plekke. Is dit nie n wonderlike geskenk wat God vir ons die mens gegee het nie? As God ons seen verander Hy ons karakter. Laastens die dier (wat n land voorstel) in profesie sal tyd en wet verander. Daar is net een van die 10 wette wat tyd aan verbonde is en dit begin met die woord onthou. En die hele wereld het verdwaas agter die dier aangeloop. Onthou n land of koninkryk praat deur wetgewing. So in die toekoms gaan n land tyd en wet verander. As daar wetgewing kom om op n spesifieke dag te aanbid en nie te werk anders as die dag wat God opsy gesit het, dink aan nou, hierdie boodskap en onthou om nie mens gemaakte wette te hou in die plek van God se wet. Want dan dien ons Hom vergeefs. Dan sal die Skrif in vervulling kom: sewe vroue(kerke) sal een bruidegom(Christus) aan die hand neem en se ons wil by Jou naam genoem word(Christene), maar ons wil ons eie spys (Woord) eet. DIE Woord verklaar dat op die dag van Christus se wederkons sal baie kom en se ek het wonders gedoen, siekes gesond grmaak en duiwels uitgedryf en Hy sal se, gaan weg van My jou vervloekte. In ander vertalings word dit gestel: jy wat wetteloosheid beoefen. Kom nou almal, nie een van ons sal saamstem dat ons afgode kan dien, egbreek pleeg, lieg, bedrieg moor en steel, maar as dit by die 4de gebod kom is ons wetties. Die wet en genade is 2 dele van een munt. Gered uit genade, geoordeel volgens jou werke. Daar is net een defenisie van sonde: oortreding van die wet van God. Kom ons ondersoek die saak. Satan wil God wees en daarom juis sal hy God se outoriteit aantas juis daar waar ons hom eer as ons Skepper. In baie liefde gese.🕯

    • @pierreterblanche541
      @pierreterblanche541 Год назад

      Rooies sal nie hierop reageer nie. Hy wil nie, sal nie en kan nie. Hy kry innerlike bevrediging deur te verskree en te oordeel, want volgens hom is hy n perfekte voorbeeld van n wedergeborene.

    • @davidmynhardt5705
      @davidmynhardt5705 Месяц назад

      Wat van " new covenant " ?

  • @lorrainevandermerwe1386
    @lorrainevandermerwe1386 Год назад +2

    Pasop laat jy nie spot met die dag van die Here nie. Oor knoppies wat nie gedruk mag word nie want dis Sabbat. PASOP. Jy is eintlik siek...

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 4 месяца назад

      Daar het ons nou die bewys dat die 'dag van die Here' jou afgod is.

  • @georgefrederikswanepoel8773
    @georgefrederikswanepoel8773 Год назад +7

    Die Katolieke het die Sabbat verander van Saterdag na Sondag. Gaan Google dit!

    • @steveniemand2411
      @steveniemand2411 11 месяцев назад

      Hoe is dit moontlik want nie Saterdag of Sondag kom in die bybel voor nie.

    • @steveniemand2411
      @steveniemand2411 11 месяцев назад

      Wanneer was die Sabbat voor daar n Saterdag was.

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 4 месяца назад

      Oh fokkof, hulle het nie. Weet nie hoekom word daardie leuen oor en oor herhaal.
      Die dag van byeenkoms is op die eerste dag van die week verander.
      Maar die Sabbat legaliste moet 'n bietjie mooi dink. Hoe weet hulle die weklikse dagtelling is nie deurmekaar nie. Om rede 'die Jode' dit so hou? Hulle lieg dan oor Jesus. So hoe kan 'n Christen hulle enige iets glo?

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 9 месяцев назад

    Interessante.

  • @strongspear7315
    @strongspear7315 Год назад +1

    Hoop dit gaan goed Rooies. Jesus se dan self..hou my Sabatte

  • @monavanwyk2061
    @monavanwyk2061 Год назад +3

    Sabbat is Saterdag Amen

    • @cjbotha712
      @cjbotha712 Год назад

      Rooies ou Broer.... jy dwaal oor die sabbat omdat jy nie behoorlik navorsing doen oor dit nie... eerstens, die sabbat is NIE 'n joodse instelling nie, want dit is reeds by die skepping ingestel, lank voor die jode as 'n nasie onstaan het. Tweedens, gaan google net gou die katolieke kerk se Kategismus oor die sabbat en kry dit uit die perd se bek...hulle het die 7e dag sabbat van die vierde gebod verander na die eerste dag toe... Jy dwaal oor die betekenis van die dag as jy mense leer dat "God mens nie in die hel sal gooi" daaroor nie...God gooi niemand in die hel nie, mense kies dit, deurdat hulle nie God se gebooie gehoorsaam nie. Hy het Sy dissipels ook gesê: As julle my liefhet, onderhou my gebooie! Hoe kan jy die ander 9 gebooie eerbiedig, maar God kom vlak vat oor die 4e gebod? Ek weet jy bedoel goed, maar jy kan dit nie 'wettisisme" noem nie....die Wet van God is NOOIT herroep nie...(Exodus 20, is die Wet van God) In Deut 31: 24 -26 beskryf Moses die Wet van Moses, oor die offerande reëlings ens bedryf van die Tempel...Dit is die wet wat aan die kruis volbring is deur Jesus se Volmaakte offerande! Ek sal graag met jou wil in gesprek tree hieroor...valse leringe is waneer jy die waarheid ken, maar mense anders leer...Jy klap God in die gesig daarmee....

    • @steveniemand2411
      @steveniemand2411 11 месяцев назад

      Hoekom sê jy Sabbat is Saterdag.

    • @cjbotha712
      @cjbotha712 10 месяцев назад

      @@steveniemand2411 dit was nog altyd die Sewende dag, van die skepping af en dit het nog nooit verander nie...die kalenders word gemanipuleer ja, soos Bybels gedruk word om denominasies te pas, met selektiewe weglatings van dinge wat hulle nie pas nie. Die dag, maand en jaar kan afgelei word uit die omwentelings om die son van die planete, maar die 7dae siklus kom net van God se Skepping en soos Hy dit bepaal het...die aarde draai om sy as vir n 24 uur dag, die maan om die aarde vir n maand, die aarde om die son vir n jaar.... maar 7 dae is God se spesifieke skeppingstyd reg van die begin af....

  • @mattmatthews8072
    @mattmatthews8072 Год назад +7

    Rooies jy is nou besig met die verkondiging van jou persepsie, en niè met wat in jou Bybel staan nie...
    Wie se Sabbat en Feeste word hier genoem....?
    Leviticus 23:3-4 KJV
    3 Six days shall work be done: but the Seventh-day is the Sabbath of rest, an holy convocation; ye shall do no work therein: it is the Sabbath of the LORD in all your dwellings.
    4 These are the Feasts of the LORD, even holy convocations, which ye shall proclaim in their seasons.
    Vers 4 sê duidelik "...Feasts of the LORD..." niks van Jode nie...
    Diè woord Jood en Jode kom eers oor ongeveer 500 jaar toe die Huis van Judah in Balingskap was in Babilon... Jode is van die Stam van Judah...
    Daar is een wet vir almal, GOD is regverdige GOD, daar is nie twee stelle gewigte of wette nie.
    Exodus 12:49 KJV One Law shall be to him that is homeborn, and unto the stranger that sojourneth among you.
    Leviticus 24:22 KJV Ye shall have one manner of law, as well for the stranger, as for one of your own country: for I am the LORD your God.
    Rooies daar is drie groepe mense, waarvan twee groepe mense deur genade gered word.
    1. Tamei/ Unclean: Onrein: Die wie se name nie in die boek van die lewe gevind word nie.
    Revelation 20:11-15 KJV 11 And I saw a great white throne, and him that sat on it, from whose face the earth and the heaven fled away; and there was found no place for them. 12 And I saw the dead, small and great, stand before God; and the books were opened: and another book was opened, which is the book of life: and the dead were judged out of those things which were written in the books, according to their works. 13 And the sea gave up the dead which were in it; and death and hell delivered up the dead which were in them: and they were judged every man according to their works. 14 And death and hell were cast into the lake of fire. This is the second death. 15 And whosoever was not found written in the book of life was cast into the lake of fire.
    Die twee groepe mense wat gered word deur genade.
    1. Kadosh/ Holy: Heiliges:
    Revelation 22:14 KJV Blessed are they that do His Commandments, that they may have right to the tree of life, and may enter in through the gates into the city.
    Diè vers is baie duidelik en selfverklarend. Dit is diè mense wat Sy Gebooie doen. Sondag van Tammuz is nie deel van GOD se gebooie nie.
    2. Tahor / Clean: Rein. Daar is ń groot verskil tussen Heilig en Rein.
    Diè tweede groep wat ook gered word deur genade in net Rein en in Openbaring 22:15 want hulle het diè Naam van die HERE YHWH aangeroep, maar nie Sy gebooie gedoen nie...
    Revelation 22:15 KJV For without are dogs, and sorcerers, and whoremongers, and murderers, and idolaters, and whosoever loveth and maketh a lie.
    Shalom.

  • @thomasalexander4977
    @thomasalexander4977 Год назад +3

    Dag se.Rooies..stem nie saam nie....Die sabbat is vir die mens gemaak...nie vir die jode nie...Johannes14:15 se as my my lief het,bewaar my gebooie...jesaja 8:20....openbaring14:12....openbaring 17:12...my en jou bybel se ..en die draak was vertorend op hulle wat die gebooie van God hou.en het uit gegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelige wat die gebooie van God hou en wat die getuienis van Jesus get...in die begin was die sabbat ingestel...jesaja 66:23 se ons gaan die sabbat in die hemel hou...openbaring se dat die draak (satan en sy mense) God se kinders wat die gebooie van God hou en die getuienis van Jesus het vervolg en doodmaak....AAN WIE SE KANT IS JY....GAAN JY OOK GOD SE KINDERS VERVOLG?....

    • @steveniemand2411
      @steveniemand2411 11 месяцев назад

      Ek het n vraag. Jes leer ons dat ons op elke nuwemaan en op elke Sabbat sal aanbid, nou waarom aanbid ons nie nou op die nuwemaan nie

  • @johanvh35
    @johanvh35 Год назад +2

    Jy is reg as jy se die Sabbat sal jou nie uit die hemel hou nie. Vir nou! Maar as die merk kom dan is dit n ander storie. As jy die dier se merk vat ( wat Sondag aanbidding gaan wees deur die wet bepaal.) sal jy nie in die hemel kom nie. Probleem is dat mense nie weet wat die merk van die dier is nie. Want hulle weet ook nie wat die seel van God is nie. Die merk van die dier is sterk oppad!!

    • @steveniemand2411
      @steveniemand2411 11 месяцев назад

      Die Sda leer ons dat die merk van die dier is Sondag aanbidding as ek reg is en as jy die merk van die dier ontvang gaan jy in die poel van vuur beland. My vraag is vir Sondag aanbidding gaan ek brand maar ek sal nie brand vir Saterdag aanbidding nie. So wat gebeur bv. met die Moslems wat op n Vrydag aanbid. Die vraag ontstaan is Sondag aanbidding dan regtig die merk van die dier.

    • @johanvh35
      @johanvh35 11 месяцев назад

      @@steveniemand2411 Sondag aanbidding word eers die merk waneer dit deur regerings as wet verklaar word. Soos ons in die ou dae gehad het. Op die oomblik is die merk nog nie hier nie en as jy Jesus as jou verlosser aanvaar het sal jy nie hell to gaan nie. Al aanbid jy op sondag. Muslems sal ongelukkig nie in die hemel kan kom nie want hulle Glo nie Jesus was die mesiah nie. En die bybel se tog duidelik . "Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie" Johannnes 14:6-7.

  • @kobusyssel2840
    @kobusyssel2840 7 месяцев назад

    Nee Rooies, weereens jy mis die boot. Praat met jy. Ek sal jou konteks gee oor die Sabat en sommer Joodse gebruike

  • @maggiecornelissen7280
    @maggiecornelissen7280 Год назад +8

    1. Gen. 2:3 gaan lees dit. Sabbat is God se heilige dag. As jy God eer sal jy Sy dag eer wat Hy geheilig het. 2. Jesaja 66:23 lees dit en vra jouself af watter dag gaan die Sondagaanbidders dan by mekaar kom om te aanbid ...... hul gaan uitmis. 3. Sondag was nog nooit Sabbat en kan ook nooit Sabbat wees. Die Romeine het dit n aanbiddingsdag vir kerke gemaak.

    • @steveniemand2411
      @steveniemand2411 11 месяцев назад

      Voordat daar n Saterdag op die kalender verskyn het "en dit is die Juliaanse kalender van 46 VC, wanneer was die Sabbat toe gewees.

  • @annelizelouwlotter6544
    @annelizelouwlotter6544 Месяц назад

    Maar wie sal dan nie as sy koei in die sloot val hom nie uitred op n sabbat nie.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 9 месяцев назад

    Ek glo ook daarin.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 9 месяцев назад

    Nog een wat is die wet dan.

  • @JohanJ-m9z
    @JohanJ-m9z 2 дня назад

    Ou Rooies jou pens raak nou groter as jou mond.

  • @margotknipe3219
    @margotknipe3219 Год назад +3

    The unbiblical Sunday is the worship day of the sun god, and that is an abomination to HaShem our god. Also, the Christian feast days (Christmas tree, Easter eggs) are just as unbiblical and added later by humans. Hence the question, where does Christianity actually come from?”

  • @georgefrederikoosthuizen891
    @georgefrederikoosthuizen891 Год назад +1

    Ek stem saam daars gelowe en mense wat oor nitty gritty strond stry,en sien baie belangrikker dinge oor......

    • @tienierabie7127
      @tienierabie7127 Год назад +4

      Die Sabbat is n ewige gebod..As jy My liefhet Sal jy My gebooie onderhou. Hiedie gebod Sal in die hier namaals in die nuwe Hemel gehou word. Die Sabbat was deur pous Gregory Verlander van saterdag na Sontag...hy het gese hy ( die pous) is God op aarde.

    • @sandrapotgieter7488
      @sandrapotgieter7488 Год назад +2

      Dankie Rooies, ek glo ook Shabbat is van Vrydag 6 uur tot Saterdag 6 uur...ek doen dit tot eer en verheerliking van YAHSHUA...ek is nie onder die wet nie...
      Opb 22:14

    • @georgefrederikoosthuizen891
      @georgefrederikoosthuizen891 Год назад

      @@sandrapotgieter7488 dis nie wat hy se nie en disi wat bybel se nie....hy se juis jy worry en stry oor snert....die GOD wat ons dien is n god vsn liefde HY worry nie oor nitty gritty stuff nie....jy kan enig dag die 7de dag maak....rooies her net ook verduidelik vd goeie plan oor dit dan ook mense uit die kwaad uit hoe....man jy kanie lewe as jy stroom op n andee dag sabat maaki vergeet dit....GOD sal dit verstaan maar ons heilig ook nie sondag nie so daar stem ek dat ons net eenvoudig sondaars is.

    • @cjbotha712
      @cjbotha712 Год назад

      NIKS is belangriker as God se opdragte aan die mens nie... gebruik dit om uit jou woestyn te kom broer...

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 9 месяцев назад

    Stry nie wil net antwoorde hoor.Anders kan ons maar Ex 20 uit te skeer, uit die Bybel.

  • @pietervantonder5449
    @pietervantonder5449 Год назад +1

    Lees gerus Mattheus 5:17-19. Jesus se eie woorde.

  • @christinemaass6512
    @christinemaass6512 5 месяцев назад

    Matt. 5: 17 tot 19

  • @valerieferreira8565
    @valerieferreira8565 8 месяцев назад

    2 Thes 2, da is 2 seuns waarvan gepraat word, jesus wat in Yahweh se plek god wil wees, slegs Yahweh is God, Yahshua die middellaar, ons broer.
    Johannes wat Openbaring geskryf het, het nie 666 gesien nie maar χξς= die mens, jesus.....

  • @beresheeth
    @beresheeth Год назад

    Stem.

  • @cornelius7679
    @cornelius7679 Год назад

    Ons het geen Skrif om n dag te hou nie, nie Saterdag of Sondag nie
    Christ is ons sabbath(rus), dis elke dag, rus van n lewe van sonde, en ingeseel deur die HG(Eph 4:30). Dis die werk wat Jesus aan die kruis gedoen het, Hand 2:38, dis ons opdrag. Daar was n carnal promised land met n wet, en toe n geestelike promised land met n geestelike wet, die werking van die HG soos uiteensit in Handelinge
    Dis chaos met mense en hle doktrines, en nie een van hle is reg nie, the Word is right
    Here seen