Rooies...ek wil ook net sê.. uit die swartste grond kom die mooiste wit Lelies. Ek geniet jou programme verskriklik want ek is ook ñ positiewe mens...kan nie negatiewe mense hanteer nie...hulle moet net by ons God wat wonders doen...uitkom. Ek bid baaaie seëninge op jou bediening toe...Ek dink God hou van jou spontane vertellings want ek glo so het baie mense al tot redding gekom. Prys God vir Sy goedheid en guns wat AL Sy kinders ervaar. God is Liefde. Baaaie Voorspoed op jou bediening van Geloof in God. Prys die Here. !!!!!!
Wees versigtig in watter name julle aanbid,amen en lofprys.... Want di Antieke Hebreeuse Alfabeth het nie n "J" "W" of "E" gehad nie. Ek het nog nooit van n Hebreër gehoor met di naam JESUS nie of Maria nie? JESUS het gesê " Ek doen slegs wat di VADER MY wys en EK het gekom in di NAAM van MY VADER" As SY woorde di waarheid is en SY NAAM werklik JESUS is wat is dan SY VADER se NAAM? JESUS - GOD (Of anders om kom nie uit dieselfde NAAM nie)
Dis "gelowiges" soos jy, wat alles vir soetkoek opeet, wat so paar vrae moet vra. Waar is die blindes wat Rooies "genees" het, hoekom gebruik hy hulle nie as getuies nie? Hoekom het hy nog nooit "genesings" buite gedoen nie soos in hospitale of ander plekker as daar by sy eie plek? Hoeveel "sendelinge" daar buite ondersteun hulle regtig? Het hy al ooit mielies aangekoop vir sy pap of is dit net skenkings? Wat is die naam van die persoon wat hy weer lewendig gebid het, hoekom bring hy nie hierdie genesings na vore nie? Baie "genesings" en "getuienisse" van geestessiektes, astma, depressie ens. Alles "genesings" wat onwaarneembaar is. Begin dink soos 'n grootmens toe. @@sammyvyfers8849
God is goed. Dankie vir U werke Here
Prys Die Here geniet jou preke Rooies God gebruik Jou wonderlik jy is baie geseend Amen
The LORD is GOOD ALL THE time amen ❤ Love you getuienis as jy regtig in Hom en deur Hom glo en vertrou is ales moontlik
Amen
Wat n Jesus dien ons nie?Amen.
God seen u oom Rooies
Rooies geniet jou grapkas humorsin. Hou so aan jy's eerlik en opreg.
Rooies...ek wil ook net sê.. uit die swartste grond kom die mooiste wit Lelies. Ek geniet jou programme verskriklik want ek is ook ñ positiewe mens...kan nie negatiewe mense hanteer nie...hulle moet net by ons God wat wonders doen...uitkom. Ek bid baaaie seëninge op jou bediening toe...Ek dink God hou van jou spontane vertellings want ek glo so het baie mense al tot redding gekom. Prys God vir Sy goedheid en guns wat AL Sy kinders ervaar. God is Liefde. Baaaie Voorspoed op jou bediening van Geloof in God. Prys die Here. !!!!!!
Halleluja.
This is faith ❤
Prys die Here
Wees versigtig in watter name julle aanbid,amen en lofprys.... Want di Antieke Hebreeuse Alfabeth het nie n "J" "W" of "E" gehad nie.
Ek het nog nooit van n Hebreër gehoor met di naam JESUS nie of Maria nie?
JESUS het gesê " Ek doen slegs wat di VADER MY wys en EK het gekom in di NAAM van MY VADER"
As SY woorde di waarheid is en SY NAAM werklik JESUS is wat is dan SY VADER se NAAM?
JESUS - GOD (Of anders om kom nie uit dieselfde NAAM nie)
Sal graag wil hê jy Moet die siekes in die hospitals ook besoek en Hulle Gaan genes ..
Snaaks dat hy altyd net duiwels uitdryf en siekes genees onder die afvlerk voeltjies daar by sy skool.
Hou op met julle afbrekende geeste.kry eerder julle gesindheid reg teenoor ander groepe.rooies hou aan om God te dien .ek like jou preuke
Dis "gelowiges" soos jy, wat alles vir soetkoek opeet, wat so paar vrae moet vra. Waar is die blindes wat Rooies "genees" het, hoekom gebruik hy hulle nie as getuies nie? Hoekom het hy nog nooit "genesings" buite gedoen nie soos in hospitale of ander plekker as daar by sy eie plek? Hoeveel "sendelinge" daar buite ondersteun hulle regtig? Het hy al ooit mielies aangekoop vir sy pap of is dit net skenkings? Wat is die naam van die persoon wat hy weer lewendig gebid het, hoekom bring hy nie hierdie genesings na vore nie? Baie "genesings" en "getuienisse" van geestessiektes, astma, depressie ens. Alles "genesings" wat onwaarneembaar is. Begin dink soos 'n grootmens toe. @@sammyvyfers8849
Rooies is n valse profeet en moet die teendeel bewys voordat baie mense sal Glo wat hy doen is eerbaar en Vir die Heerlikheid van God...
Dat die vry.esselaars jou nog nie genader het nie...
Dalk het hulle?
Ek dink hulle het angus in die sak