Hoe neem demone mens oor? | 1 van 3 | Saterdag | Rooies Strauss

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 авг 2024
  • Hoe gebeur dit dat demone mense oorneem? Deel 1 van 3.
    #demone #rooiesstrauss #themiracleplace #tmp

Комментарии • 14

  • @annelize105
    @annelize105 6 месяцев назад

    Rooies, ek leer so baie by jou. Mag God jou verder magtiger gebruik in Jesus naam.

  • @veronicagenis5464
    @veronicagenis5464 Год назад +2

    Hallo Rooies. Tiaan Gildenhuys is baie opreg. Dankie dat jy hom aanbeveel.

  • @magdanel9672
    @magdanel9672 Год назад

    God het my VRY gemaak van Al my sondes en domone wat ek gehad het. Ek was by Rooies vir 3 maande. En vir my verslawing. God is groot en baie goed. Dankie Rooies en School of fire. Ek het baie GELEER. Amen. Bid en glo🙏

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Год назад +1

      Dis goed as dinge vir jou reg uitgewerk het, ek is regtig bly maar die waarheid is sonde bestaan nie en demone ook nie. Gee jouself ook daardie erkenning wat jy verdien. Dit kos baie deursettingsvermoë en wilskrag. Tik jouself op die skouer en sê well done.

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Год назад

      Dis goed as dinge vir jou reg uitgewerk het, ek is regtig bly maar die waarheid is sonde bestaan nie en demone ook nie. Gee jouself ook daardie erkenning wat jy verdien. Dit kos baie deursettingsvermoë en wilskrag. Tik jouself op die skouer en sê well done.

  • @susanm9545
    @susanm9545 Год назад

    Amen

  • @user-gx3rq8oq4v
    @user-gx3rq8oq4v Год назад

    Jy is so besig om die duiwel in alles te soek dat jy vd Here vergeef😊 15:24 😊

  • @waynelabuschagne9992
    @waynelabuschagne9992 Год назад +2

    Aai dis hartseer dat mense in hierdie twak glo

  • @boss68-sa63
    @boss68-sa63 Год назад

    Se een demoon vir n ander ou Rooies....

    • @sammyvyfers8849
      @sammyvyfers8849 3 месяца назад

      Ou bossie gan syp jou klippies en coke jou dwaas