Die Boeries - Bokke

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Amptelike musiekvideo vir ‘Bokke’ deur ​⁠​⁠​⁠​⁠‪@DieBoeries‬
    Beskikbaar op alle aanlyn platforms!
    linktr.ee/dieb...
    Opgeneem en gemeng deur ​⁠​⁠​⁠​⁠‪@Corrazerwas‬
    Master deur Tim Lengfeld
    Verfilm en geredigeer deur ​⁠​⁠​⁠​⁠‪@DieBoeries‬
    Spesiale dank aan Henk Jacobs, ​⁠​⁠​⁠​⁠‪@waterbergacademy1800‬ & Henco Meyer
    🇿🇦🏆🏉🇿🇦🏆🏉🇿🇦🏆🏉🇿🇦🏆🏉🇿🇦
    BOKKE
    Dis wêreldbeker tyd en die Bokke is op pad om weer gat te skop
    Ek haal my beste tjoppies uit, steek aan die vuur en skink ‘n stywe dop
    Kry al die snacks lekker in plek en braai ‘n stoute stukkie boerewors
    Staan bietjie nader, kom vergader en sing saam met my uit volle bors
    Ja die Bokke - gaan die beker vat
    Ja die Bokke - gaan skop weer gat
    Ja die Bokke - net hulle kan
    Want die Bokke is numba one!
    Ou Polla piets hom oor die lat en Cheslin systap soos ‘n handsak dief
    Eben tackle laat dit klap en Siya storm soos ‘n Xhosa chief
    Skrum hulle plat tot hulle kak en laat die beker na sy huis toe kom
    Staan bietjie nader, kom vergader en sing saam met my uit volle bors
    Ja die Bokke - gaan die beker vat
    Ja die Bokke - gaan skop weer gat
    Ja die Bokke - net hulle kan
    Want die Bokke is numba one!

Комментарии • 46

  • @emcee7122
    @emcee7122 11 месяцев назад +4

    Befokte tune ouens! Hy sit nou heelbo op my RWC playlist. Lekker vibes

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  11 месяцев назад

      Dankbaar boeras! 💥🏆💥

  • @cedriccbass-jp8ky
    @cedriccbass-jp8ky 10 месяцев назад +3

    great song guys, love the African Afrikaans mix

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  10 месяцев назад +1

      Thank you so much brother 💚

  • @USAfr1ka
    @USAfr1ka 5 месяцев назад +2

    Tot die amerikaners die kant like die song vir n lekker SA rugby party! Well done!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  5 месяцев назад

      Lekker om te hoor hy toor doeriekant ook! Dankbaar 🤙💥💚

  • @alecswart3881
    @alecswart3881 10 месяцев назад +3

    My favorite bok song!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  10 месяцев назад

      Dankbaar Alec 😁

  • @darthgeoff2011
    @darthgeoff2011 8 месяцев назад +1

    When uv had a kuk day , good tune to help you feel better

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  8 месяцев назад +1

      Glad to know it elevates you brother! 💚

  • @ianmeintjes4025
    @ianmeintjes4025 10 месяцев назад +2

    Ons moet vir Torrie Einde n regte Bokke trui kry! Love die Song kwaai!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  10 месяцев назад +1

      Stem! En daai is nie eers sy eie een nie. Dink ons kort ‘n sponsor…
      Dankie boeras
      💥💚💥

    • @ianmeintjes4025
      @ianmeintjes4025 10 месяцев назад +1

      @@DieBoeries plessier. Luister jul hier vanuit Taiwan 🇹🇼🇿🇦🇹🇼🇿🇦

  • @UlrichHoltzhausen
    @UlrichHoltzhausen 10 месяцев назад +2

    Lekker!

  • @jeandeklerk598
    @jeandeklerk598 Год назад +3

    beste liedjie wat ek hierdie maand gehoor het

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +5

    Nooit te vroeg om 'n toekomstige wen te vier nie!
    💪❤️🎉🥳🇿🇦🔥🏉
    Hier kom 'n ding en hy gaan verseker saam🎤sing.

  • @ryanbeukes5874
    @ryanbeukes5874 10 месяцев назад +1

    My nuwe gunsteling, die's nou my ringtone vir die volgende paar jaar

  • @HennieLoock-ik7lc
    @HennieLoock-ik7lc 10 месяцев назад +1

    Wat n song! Ek love dit.

  • @Arramasta
    @Arramasta Год назад +2

    Ja die Bokke - gaan die beker vat !!!!!!!!

  • @psel2501
    @psel2501 10 месяцев назад +1

    Lekker manne!

  • @rubeneloff
    @rubeneloff 7 месяцев назад +1

    amazing

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  7 месяцев назад

      Baie dankie my bra 💚

  • @delportbotma930
    @delportbotma930 Год назад +2

    Briljant Boeries!

  • @jonathanknox2008
    @jonathanknox2008 11 месяцев назад +2

    Die is nou ń lekke tune!😍Well Done🙌

  • @patensieBees
    @patensieBees 11 месяцев назад +1

    Legend van n song, well done man!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  11 месяцев назад

      Dankie sê Patensie Bees!

  • @amandacombrinck4956
    @amandacombrinck4956 10 месяцев назад +1

    What a song! Commenting on behalf of my aussie wife. haha

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  10 месяцев назад

      😄 Thanks! 💥🇿🇦💥

  • @user-mf1qz9ex4p
    @user-mf1qz9ex4p Год назад +1

    Love die tune

  • @johannwalker8338
    @johannwalker8338 Год назад +1

    Julle musiek is pan aan🔥🔥🔥🔥🔥

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  Год назад +1

      So warm soos ‘n Chubb alarm pappa! Dankie boeras!

  • @mariusferreira
    @mariusferreira 10 месяцев назад +1

    Treffer❤❤

  • @wayneprinsloo6506
    @wayneprinsloo6506 11 месяцев назад +1

    wa kan ek hom download.....befokte song

    • @DieBoeries
      @DieBoeries  11 месяцев назад

      Jy kan hom op enige platform stream - RUclips, Spotify en moontlik op Apple Music download. Dankie broer!

  • @w.a.pretorius4426
    @w.a.pretorius4426 Год назад +1

    Bokke!