Die Boeries
Die Boeries
  • Видео 2
  • Просмотров 52 143
Die Boeries - Bokke
Amptelike musiekvideo vir ‘Bokke’ deur ​⁠​⁠​⁠​⁠@DieBoeries
Beskikbaar op alle aanlyn platforms!
linktr.ee/dieboeries
Opgeneem en gemeng deur ​⁠​⁠​⁠​⁠@Corrazerwas
Master deur Tim Lengfeld
Verfilm en geredigeer deur ​⁠​⁠​⁠​⁠@DieBoeries
Spesiale dank aan Henk Jacobs, ​⁠​⁠​⁠​⁠@waterbergacademy1800 & Henco Meyer
🇿🇦🏆🏉🇿🇦🏆🏉🇿🇦🏆🏉🇿🇦🏆🏉🇿🇦
BOKKE
Dis wêreldbeker tyd en die Bokke is op pad om weer gat te skop
Ek haal my beste tjoppies uit, steek aan die vuur en skink ‘n stywe dop
Kry al die snacks lekker in plek en braai ‘n stoute stukkie boerewors
Staan bietjie nader, kom vergader en sing saam met my uit volle bors
Ja die Bokke - gaan die beker vat
Ja die Bokke - gaan skop weer gat
Ja die Bokke - net hulle kan
Wan...
Просмотров: 50 160

Видео

Die Boeries - Boerie Van Die BosveldDie Boeries - Boerie Van Die Bosveld
Die Boeries - Boerie Van Die Bosveld
Просмотров 2 тыс.Год назад
Boerie Van Die Bosveld Ja ek is bly ek word verlei deur die boerie van die bosveld sy talk is rich al dra die beursie geen geld hulle sê cash is king maar cash is klei as jy styf vas hou sal dit uit bly gly Ja ek is bly ek word verlei deur die boerie van die bosveld in samesyn en ‘n goeie tyd het hy ‘n swart belt dis ‘n sopie hier en ‘n tjoefie daar lekker braaivleisvuur en ‘n bokskitaar Ja ek ...

Комментарии

  • @USAfr1ka
    @USAfr1ka 6 месяцев назад

    Tot die amerikaners die kant like die song vir n lekker SA rugby party! Well done!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 6 месяцев назад

      Lekker om te hoor hy toor doeriekant ook! Dankbaar 🤙💥💚

  • @rubeneloff
    @rubeneloff 8 месяцев назад

    amazing

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 7 месяцев назад

      Baie dankie my bra 💚

  • @darthgeoff2011
    @darthgeoff2011 9 месяцев назад

    When uv had a kuk day , good tune to help you feel better

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 8 месяцев назад

      Glad to know it elevates you brother! 💚

  • @starrider529
    @starrider529 10 месяцев назад

    Kom manne, laat ons agter die Proteas krieket span staan later vandag....hulle fight net so hard om die krieket wereld beker te wen, en SA toe bring. Hulle het nie eens die helfde supporters as die Bokke nie, maar hulle byt vas en druk deur.... komaan, kom ons skop daai Indiers n kerrie hol! Mzansi, this game is for you , and our nation is on the roll. Go Proteas...our country is behind you. Bring it home boys.

  • @psel2501
    @psel2501 10 месяцев назад

    Lekker manne!

  • @ryanbeukes5874
    @ryanbeukes5874 10 месяцев назад

    My nuwe gunsteling, die's nou my ringtone vir die volgende paar jaar

  • @UlrichHoltzhausen
    @UlrichHoltzhausen 10 месяцев назад

    Lekker!

  • @cedriccbass-jp8ky
    @cedriccbass-jp8ky 10 месяцев назад

    great song guys, love the African Afrikaans mix

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 10 месяцев назад

      Thank you so much brother 💚

  • @ianmeintjes4025
    @ianmeintjes4025 10 месяцев назад

    Ons moet vir Torrie Einde n regte Bokke trui kry! Love die Song kwaai!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 10 месяцев назад

      Stem! En daai is nie eers sy eie een nie. Dink ons kort ‘n sponsor… Dankie boeras 💥💚💥

    • @ianmeintjes4025
      @ianmeintjes4025 10 месяцев назад

      @@DieBoeries plessier. Luister jul hier vanuit Taiwan 🇹🇼🇿🇦🇹🇼🇿🇦

  • @alecswart3881
    @alecswart3881 10 месяцев назад

    My favorite bok song!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 10 месяцев назад

      Dankbaar Alec 😁

  • @HennieLoock-ik7lc
    @HennieLoock-ik7lc 10 месяцев назад

    Wat n song! Ek love dit.

  • @amandacombrinck4956
    @amandacombrinck4956 10 месяцев назад

    What a song! Commenting on behalf of my aussie wife. haha

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 10 месяцев назад

      😄 Thanks! 💥🇿🇦💥

  • @mariusferreira
    @mariusferreira 11 месяцев назад

    Treffer❤❤

  • @emcee7122
    @emcee7122 11 месяцев назад

    Befokte tune ouens! Hy sit nou heelbo op my RWC playlist. Lekker vibes

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 11 месяцев назад

      Dankbaar boeras! 💥🏆💥

  • @wayneprinsloo6506
    @wayneprinsloo6506 11 месяцев назад

    wa kan ek hom download.....befokte song

    • @DieBoeries
      @DieBoeries 11 месяцев назад

      Jy kan hom op enige platform stream - RUclips, Spotify en moontlik op Apple Music download. Dankie broer!

  • @jonathanknox2008
    @jonathanknox2008 11 месяцев назад

    Die is nou ń lekke tune!😍Well Done🙌

  • @patensieBees
    @patensieBees Год назад

    Legend van n song, well done man!

    • @DieBoeries
      @DieBoeries Год назад

      Dankie sê Patensie Bees!

  • @user-mf1qz9ex4p
    @user-mf1qz9ex4p Год назад

    Love die tune

  • @johannwalker8338
    @johannwalker8338 Год назад

    Julle musiek is pan aan🔥🔥🔥🔥🔥

    • @DieBoeries
      @DieBoeries Год назад

      So warm soos ‘n Chubb alarm pappa! Dankie boeras!

  • @jeandeklerk598
    @jeandeklerk598 Год назад

    beste liedjie wat ek hierdie maand gehoor het

  • @w.a.pretorius4426
    @w.a.pretorius4426 Год назад

    Bokke!

  • @delportbotma930
    @delportbotma930 Год назад

    Briljant Boeries!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад

    Nooit te vroeg om 'n toekomstige wen te vier nie! 💪❤️🎉🥳🇿🇦🔥🏉 Hier kom 'n ding en hy gaan verseker saam🎤sing.

  • @Arramasta
    @Arramasta Год назад

    Ja die Bokke - gaan die beker vat !!!!!!!!