Verhoudings en Leuens | Petrie Spies | Van Hierdie Oomblik Af (Deel 2)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2024
  • Hoe ons dink oor die huwelik beïnvloed hoe ons verhoudings sal benader. Indien ons verkeerde dinge of leuens oor die huwelik glo, gaan ons dinge doen wat nie help bou aan ons huwelik nie. Jesus is die waarheid en sy manier lei na 'n ander uitkoms. Hy wil ons help omdat die waarheid ons sal vrymaak.
    Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer.
    Besoek ons website by: kerk.co.za/
    Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel:
    storage2.snapp...
    Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel:
    storage2.snapp...

Комментарии • 1

  • @NickvdBergh
    @NickvdBergh 7 месяцев назад +1

    Werklik 'n gawe!
    Enkel te wees is ook 'n seisoen waarin die Here beginsels kan sement, bly my ma het vir my die gestuur.😂
    Mag Jesus ons elkeen vul en mag ons soos lote net in Hom bly!
    Dankie vir die awesome boodskap.