Positiewe nuus in die tyd waar alles negatief lyk. Niklaas jv Rensburg Siener van God.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 дек 2024

Комментарии •

  • @jacquelinewilkinson2811
    @jacquelinewilkinson2811 5 лет назад +2

    Baie inspirerend. Sonder God is ons lewe nutteloos.

  • @frederickaallen9632
    @frederickaallen9632 3 года назад

    Dankie Jacques Vader seen.

  • @mary-annnagel9840
    @mary-annnagel9840 5 лет назад +3

    Ons moet op ons kniëe bly!

  • @Juiced10111
    @Juiced10111 6 лет назад +9

    Jakkals, dankie vir al jou goeie videos en boodskappe. Glo my, dit kom by baie mense uit en jou geestelike boodskappe raak mense diep. Dit spoor my net meer aan om n bydrae te maak vir my mense. Ek sit hier met n bitter-soet gevoel in my binneste oor ons toekoms, maar ek weet dat God ons sal lei deur alle gevaar. Gods rykste seen aan jou en familie.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 лет назад

      Bnei Hashem dankie. Ek doen maar net wat ek kan. Dit waarvan my hart van vol is. God se hand is oor ons Volk. Dankie vir jou seën. Vir ons wat weet sal dinge nie so erg wees nie. Seën vir jou ook.

  • @elviajacobsvdwatt4943
    @elviajacobsvdwatt4943 6 лет назад +1

    Dankie vir jou boodskappe...mag jy in ewegheid geseën word vir jou boodskappe.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 лет назад

      Elvia Jacobs dankie dat jy tyd afgestaan het om te luister. Dankie ook vir jou belangstelling. Seen vir jou ook.

  • @clairecalitz4036
    @clairecalitz4036 5 лет назад +1

    Dankie.

  • @nutritionlifestylecoach8624
    @nutritionlifestylecoach8624 5 лет назад +1

    Is dit moontlik om jou per epos te kontak? Het n vraag maar wil dit nie op publieke platform plaas.

  • @jvd8596
    @jvd8596 5 лет назад +1

    Goeie dag Jacques,
    Ek luister graag na jou boodskape. Dankie.
    Ek wil net hoor. Lees jy die deel hier bo "...dit gaan nie wees soos n honderd en tien jaar terug..." het Siener dit gese? Dis omtrent by 5min36...
    Groete,
    Jandre

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 лет назад

      Dankie. Ja ek dit gelees uit 'n argief. Siener dit gesê gaan gebeur. Ek het net die 110 jaar aangepas na nou sê datum want die argief kom van 1995

    • @jvd8596
      @jvd8596 5 лет назад +1

      @@jacquespieters7 Ek weet nie. Maar ek dink nou net. Die keer wat vir my uitstaan toe hulle hoed in die hand was is 1914. Die Maritz Rebellie.
      Ek dink nou maar net hard op. Maar 110 jaar later 2024. Ons volgende verkiesing 2024.
      Lekker dag verder.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 лет назад

      @@jvd8596 nee, die hoed in die hand was voor die rebellie. Die Engelse het die plase af gebrand en ons vrouens en kinders in konsentrasiekampe gegooi. Toe is die vrede van Vereeniging toegepas. Dit is waarvan Siener gepraat het.

    • @jvd8596
      @jvd8596 5 лет назад +1

      @@jacquespieters7 Ok baie dankie. Het maar net gedink en gewonder. Maar sien uit na jou voldende boodskappe.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 лет назад +1

      @@jvd8596 ek het waarlik gedink dat die verkiesing wat verby is die verkiesing sou wees waarvan Siener gepraat het, maar ek dink dit was meer hoop want ek wil net hê dit moet nou ten einde kom. Maar daar is nog soveel dinge wat moet gebeur. Maar mens weet nooit, daar kan iets gebeur en 'n verkiesing kan uitgeroep word, of dit kan die verkiesing wees waaraan jy dink. Een ding weet ek nou verseker, die Woord wat ek die laaste ruk kry, is dat dit gaan skielik kom, mense gaan skielik wakker skrik, en dan is dit daar, skielik.

  • @johannaengelbrecht6971
    @johannaengelbrecht6971 6 лет назад +1

    Baie dankie vir jou boodskappe. Luister graag daarna. Watter visioen sou jy verbind met die huidige grondonteiening debat? Ook die groot rol wat die chinese nou hier gaan speel agv die groot lening wat Ramaphosa nou aangegaan het? Seen vir jou.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 лет назад +2

      Daar is verskeie vissioene wat inpas met nou se gebeure glo ek. Maar een ding wat Siener gesê het is die geld wat die huidige beheerders ander skuld gaan niks met ons te doen hê nie. Siener het drie huis gesien, die erste een was okay, die tweede een het begin skade kry maar die derde een het die huis uitmekaar geval en toe val daar n muur om en hy sien lig. Huis beteken regeerders of staat. Eerste huis glo ek is mbeki se tyd, tweede Zuma, en derde die huidige.

  • @favoureds11
    @favoureds11 6 лет назад +2

    Goeie bookskap broeder

    • @athurwhitesnow6162
      @athurwhitesnow6162 6 лет назад

      favour

    • @athurwhitesnow6162
      @athurwhitesnow6162 6 лет назад

      Jakkals, dankie vir jou effort, maar ek dink ju verstaan nie of lees nie die Woord reg met betrekking tot gee nie!!! Lees Maleagi. Genesing is vir almal wat glo!! Onthou, die maat waarmee jy meet sal vir jou gemeet word. Jy kan nie net uit die Woord var wat en wanneer dit jou pas nie. Onthou ook dat die eerste kerk in Afrika uit die Weste gekom het!! Mooi loop!!