Amen. Dankie vir al jou boodskappe! Dankie dat jy die Bybel en Sienner se visioene so mooi vertel en laat sin maak. Jou kanaal gee hoop....God seën jou en jou familie. (Die stilte is klaar hier)
Ongelukkig is daar skaars klank en die visueel is irriterend om na te kyk. Ek het uitgesien hierna maar kan nie n woord hoor... Jou 3e laaste video was puik...
My videos gaan nie oor mooi prentjies te sien nie. Klank klink vir my reg net soos die ander. Die agtergrond is n vuurtjie wat brand, kole wat klap, bietjie iets anders van gereelde waterstrome.
Ek is altyd oop vir n skenking van n ordentlike kamera en klank toestelle en sagteware. Ongelukkig gebruik ek wat ek het om te deel wat ek glo God wil hê ek moet deel. En natuurlik doen ek dit ook met die wete dat daar altyd mense sal wees wat nie met my siening sal saamstem nie. Negetiewe instellings verwag ek met elke video. Vir my maak dit nie saak of een of n duisend n video kyk nie, want ek weet elke boodskap is vir sekeremense bedoel, nie vir almal nie. En ek glo, elkeen wat luister na God se stem, sal die boodskap kry.
Baie dankie vir die uiteensetting van die visioene en ook die dele uit die woord wat aansluit daarby. Interessant om in gedagte te hou tydens gebeure tans in die land. Wat dink jy van FH Pretorius se siening dat ons nog nie die smeltkroes bereik het nie en dat die visioene eers na die 3de wereld oorlog betrekking het? Ook dat Adriaan Snyman sy uiteensettings en ook ander sin, pure duimsuigery is? Ek het nie Pretorius se goed bestudeer nie en dink nogal jou boodskappe is in die kol. Dankie, net bietjie sag al stel mens dit hard.
Baie dankie vd boodskap. Ek het 30jr gelede stukke gelees maar meestal NIE verstaan nie. Jy lê dit goed uit en die prentjies begin pas.
Amen. Dankie vir al jou boodskappe! Dankie dat jy die Bybel en Sienner se visioene so mooi vertel en laat sin maak. Jou kanaal gee hoop....God seën jou en jou familie. (Die stilte is klaar hier)
Baie dankie vir jou toewyding,sien uit na jou boodskappe.Geen fout nie.😊
Baie dankie vir wonderlike kennis Die
KLANK IS VEELS TE SAG probeer om met minder onderbrekings te praat Baie dankie
Ongelukkig is daar skaars klank en die visueel is irriterend om na te kyk. Ek het uitgesien hierna maar kan nie n woord hoor... Jou 3e laaste video was puik...
Klank en beeld is fyn as jy dit harder stel en jou oe toemaak.
@@Juiced10111 Spring in n dam, as iemand wil he iemand
anders moet luister is dit sy verantwoorderlikheid om dit
duidelik te maak...