3e Wêreld Oorlog Bybel en Siener van Rensburg

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 ноя 2024

Комментарии •

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 4 года назад +8

    Ek glo dit Jesus kom baie naby wereld toe. Mense moet uit die bybel lees... My hart gee altyd vir God. Ek vertrou baie op God. 🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @nataliefourie7023
    @nataliefourie7023 4 года назад +11

    Dankie vir die Woord in Afrikaans 🙏🏽 ek bly oorsee so dis lekker om my moedertaal en n geseënde boodskap te hoor.

  • @Juiced10111
    @Juiced10111 4 года назад +14

    Die "pont" waarna Siener verwys het is nie die ou britse pond (geld) nie. Dis n plat vaartuig waarmee mense en voertuie oor n rivier geneem was in daardie tyd. Dis n goeie vergelyking met n vliegdek skip.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +2

      Dankie Ben vir die regstelling. Dit maak meer sin. Ek het nogal gewonder oor dit want die spelling is pont ja. Maar toe dink ek ook aan die platboomskuit waarvan gepraat was in n ander afdeling.

  • @truthosterloh831
    @truthosterloh831 4 года назад +9

    Lord have mercy. Many things must still happen b4 but things are happening so fast it could all happen in a year or two. Thank u for not giving up on the videos. Make a small intro reminder to contribute to keep yr channel alive. U can attach it to every video. It's the only way

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +2

      Thank you my friend. I had a nice program I used where I couldve added this on but now its not wanting to work. On the next video I will hopefully have it on.

    • @silam2329
      @silam2329 11 месяцев назад

      Mense glo nie meer oor alle leuns wat aan die mense verkoop word on hulle slawe te maak van die wereld Jesus se haal die jul af en respekteer en wees lief 2 gebooie as jy dit glo 10 gebooie hang aan die 2 wat Jesus ons gegee het.

  • @monicakruger7074
    @monicakruger7074 4 года назад +3

    Dankie Boodskapper!! AMEN ek ken sy boeke en die woord!@@🥰🥰

  • @jacquespieters7
    @jacquespieters7  4 года назад +6

    English video will be published on Thursday evening 6 Feb - Thanks

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад

      Please be patient. Loadshedding is in control at the moment. Will be uploaded by tonight

  • @stuartcampbell3861
    @stuartcampbell3861 4 года назад +17

    Hi there old friend scary times are upon us no doubts about it it's almost time to get into laager mentality for our people all the groups like Suidlanders, VVS, Boerlegion even Afriforum are recognising the time is close

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад

      Hey my friend. I have joinen vvs and will be broadcasting on their internet radio from Monday on just before seven on week nights. Bread for the soul. We also working on other programs to teach, or prayer requests etc. Email me, i will send you the link. messenger707boodskapper@gmail.com

    • @johnlang1475
      @johnlang1475 4 года назад

      You are not Christ followers you are racist christian supremacists. Jesus doesn’t know you.

    • @mandapope8223
      @mandapope8223 4 года назад +5

      ​@@johnlang1475 funny how people that proclaim they are atheist turn to prayer when you stare sickness or death in the eye. You are not God so don't judge.

    • @cincoy3679
      @cincoy3679 4 года назад

      Hi. How are you.

  • @vivienneviljoen4905
    @vivienneviljoen4905 4 года назад +10

    Net so....almal val my aan as ek se Jesus kom nou enige tyd

    • @georgedevenier1358
      @georgedevenier1358 4 года назад +5

      Ja ek ondervind dit ook mense raak kwaad as jy noem Jesus se koms is naby maar die tekens is daar.........en die tekens van die bose kan ons ook sien

  • @GideonBreedt
    @GideonBreedt 3 года назад +5

    Saluut ou broer. Wyse man. Al's waar.

  • @TheodoreAndor
    @TheodoreAndor 3 года назад +3

    Weer geluister..pragtig dankie

  • @ruvanefriebus-cv6td
    @ruvanefriebus-cv6td 5 месяцев назад

    A hundred years is a very short time in the history of mankind

  • @rianatheron3338
    @rianatheron3338 3 года назад +2

    Op hierdie stadium waar ons nou in die wereld is, die sondige dinge wat nou aangaan, die jeug wat so opstaan, enige iets is moontlik .. Dinge gaan net erger raak .. Vertrou en leef vir GOD .. Enigste uitkoms uit hierdie wereld .. Geloof, dade en skoon harte .. Dis wat GOD na kyk

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  3 года назад

      Email my by messenger707boodskapper@gmail.com as jy sou belangstel om by oms gebeds whatsapp groep wil aansluit

  • @quintonhorak7036
    @quintonhorak7036 2 года назад +5

    2022 -Ek het jou video opgesoek nadat rusland gister ukraine aangeval het...jou voorspellings was waar!

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  2 года назад

      Alle eer aan God wat die leiding gee deur die Heilige Gees Quinton. Ons dien 'n ware Almagtige God. Mag Hy ons dra en gereed maak vir die seisoen wat voorlê. Mag Sy kinders, dissipels, soldate en generale begin om elkeen se plek in te neem vir wat hul geroep is.

    • @pietpompiepompiepiet940
      @pietpompiepompiepiet940 2 года назад

      @@jacquespieters7 hi boodskapper
      Vandag is 26 Oct 2022 en wereld lyk baie baie naby na n ww3. Ek dink die vuilbom is n falseflag om te loods en te eskalleer. 101 brigade van vsa ook naby grens van ukraine lyk of hul wag

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  2 года назад

      @@pietpompiepompiepiet940 hallo daar. Ja, maar daars steeds baie dinge wat moet gebeur eers. Wo3 voorspel ek sal vroeg 2024 gebeur. Dit beteken eerste atoombomme sal dan val. Dit is nie te sê di ge wêreldwyd gaan beter raak nie maar dit gaan erger word en daar sal oorloë wees en gerugte van oorloë en aardbewings en hongertes en pes siektes. Onthou Siener se visioene is net n aanduiding van wat die Bybel sê. Volgens Openbaring 6 lees ons in vers 8 hoe n vierde deel van die aarde vedood word, mens, dier, plante en alles. Dan in Opn 9 weer n derde. Die som daarvan is die helfte van alles gaan dood op die aarde. God ge die mens kans om tot bekering te kom maar die mens is hardkoppig en het genot meer lief. Nou is die poort en dis min wat daar deur gaan.

    • @pietpompiepompiepiet940
      @pietpompiepompiepiet940 2 года назад +1

      @@jacquespieters7 baie waar wat jy se'. Ja kan na natuur rampe kyk wat gebeur soos bv snowcrab populasie wat die jaar verdwyn het met jaarlikse vangs. Die euphrates rivier is ook kurkdroog soos bybel voorspel dink ek, sal jou link stuur van video as jy wil. Wereld is regtig woes maar baie sien nie die tekens raak nie, ek is bevrees dat net handjie vol vandag aandag skenk. As ek kyk na die kyker getalle en subscribers op jou kannaal dan se dit vir my baie soek nie na waarheid ek kom dit agter op die getal views wat eintlik miljoene moet wees.
      Maar soos Jesus gese het LIKE IN THE TIMES OF NOAH was daar slegs 8 siele aanboord.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  2 года назад

      @@pietpompiepompiepiet940 in die begin het getalle my so bietjie gepla en ek bid en die boodskap wat ek ontvang was "min soek die Weg, min vind die Weg"
      Toe weer in 2019 toe die Vader my roep om voltyds in die bediening in te gaan om ons volk te waarsku om terug te keer na Hom, selfs na bevestiging omdat ek geglo het God maak n fout, hoe kan Hy my roep vir die taak. Dit gaan toe sleg met my, verloor alles, maar die Here gee krag en dra my sover deur. Daardie tyd bid ek weer ernstig want ek self verstaan nie, as die Vader my geroep het hoekom verloor ek alles. Maar vandag verstaan ek. Mense luister nie meer na Hom nie, baie baie min doen.

  • @henrythomas2011
    @henrythomas2011 4 года назад +1

    This guy fucks up every prediction of Siener

  • @bendebeer5791
    @bendebeer5791 3 года назад +2

    niemand weet wanneer GOD kom nie,nie eers die engele in die hemel nie.

  • @lancesherriff2703
    @lancesherriff2703 4 года назад +6

    I agree. Please consider doing what 'Hard Truth' recommends. Some of us can help, but we're not sure how. (Dalk kan iemand dit vir jou doen - die aanhegsel voeg waar mense kan klik, al is dit aanvanklik nie baie nie sal dit saamgevoeg n verskil vir jou kan maak. Ek sit hier in New York, geniet om na jou uitsendings te luister)

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад

      Dankie Lance. I apreciate. Didnt know I have listeners in New York. I have patreon
      www.patreon.com/posts/33760685
      Everytime I make a video I think about adding the links. But I get so deep into the message that funds slips my mind and I dont think about it. I will also have a program on a internet radio station from Monday on. Later a Seer program and more to follow. Email me messenger707boodskapper@gmail.com and I will send you the link so long and update you with program schedules.

  • @TheodoreAndor
    @TheodoreAndor 4 года назад +2

    Mooi uiteengesit dankie

  • @joanshamshum5183
    @joanshamshum5183 4 года назад +1

    Wat is n vliegkamp skip? So jy dink steeds die is nie die siekte nie? Ek weet nie, dit versprei so vinnig, en die dodetal klim

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +6

      Platboomskip. Of dan bekend as die "aircraft carrier"
      Die korona het alreeds genesing of medikasie teen dit. Ek vas oortuig dat die korona net aandag trekker is vir iets groter. Mense gaan lang toue staan om n teenmiddel te kry. Doe media gee die korona baie meer aandag as wat dit eintlik moet kry. Dis n vrees saaier. Almal is nou reeds so bang vir die korona maar daars 400 en iets sterftes. En meer as 700 mense het gesond geword. Met die 1920 spanish flu het miljoene mense gesterf in n paar maande. Dis meer as n honderd duiaend n dag. Die gevaarlime virus waarvan Siener gepraat het moet dan ook dit van die Bybel wees. Ons is in die laaste dae en dis al wat vir my sin maak. Mense wat vrees bevange word verloor geloof. Want hulle fokus op die probleem. En dis wat die wereld orde geniet om te doen. Valse nius te versprei en vrees te saai. Later sal almal net maklik "obedient" wees aan hulle

    • @aleciabailes6199
      @aleciabailes6199 4 года назад

      This Pastor Dr John Barnett will definitely put things into perspective for you. Please watch his message broadcast 2 weeks ago. It backs up what Boodskapper/Messenger is saying here. ruclips.net/video/rZ4mXiXu-44/видео.html

  • @TheodoreAndor
    @TheodoreAndor 3 года назад +2

    Onthou vir enigiemand is die Wederkoms naby. Plus minus 80 jaar of so want dis ons lewenstyd. Na die eerste dood is dasr geen tyd nie. Jy sterf..jy stann op en Jesus is hier. Dis hoekom Hy altyd sê die Wederkoms is naby. Dis natuurlik so as iemand se lewe op aarde nie kort geknip is nie. Eerste dood is nie n straf nie maar n straf vir die wat agterbly. Die eerste dood is die seël basies of jy op die Ark is of buite. Met die opstanding o wee vir diegene wat nie gered is nie..
    Dankie man sorry ek probeer nie slim klink nie dit borrel net uit
    Groete
    Theo

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  3 года назад +1

      Ek hou altyd van jou kommentaar Theo. Dankie. Seën vir jou in die krag van Christus ons Messiah. Amen

  • @niamakoroko1176
    @niamakoroko1176 3 года назад +1

    Black Death is apparently trug of soort gelyk

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  3 года назад

      Dis reg ja. Dis wat tans in India aan die gang is. Black Fungus

    • @niamakoroko1176
      @niamakoroko1176 3 года назад +1

      Daai Oom van ons n waare God's man dankie dat jy die boodskap vars hou en dit in ons gedagtes is soos alles afspeel

  • @nolaireneduplessis4243
    @nolaireneduplessis4243 4 года назад +1

    Watter Bybel is die regte Bybel?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +1

      Die wat nie verse uithaal nie en ook nie name verander nie. Bv die Afrikaanse 83 vertaling Bybel het meer as 400 verse verwyder en woorde verdraai of verwyder. Mat 24 waarsku ons. Moet laat niemand julle mislei nie. So waar is die beste plek? Sekerlik by die boek wat almal vertrou of by geloof.

    • @nolaireneduplessis4243
      @nolaireneduplessis4243 4 года назад +3

      @@jacquespieters7 dankie , maar hoe mowt ons leke dit weet? Ek het ook ñ 1933 Bybel. Is hy reg? Sê my asb wat ek moet koop?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +2

      @@nolaireneduplessis4243 33/53 in Afrikaans is al wat ek lees in Afrikaans. En die kjv in engels. Ek doen altyd vergelykings met die griekse en hebreeuse Bybels op esword as ek ons onseker voel oor sekere skrif. Die soos in 2004 het ek n droom gehad dat ek op n bruin perd ry. Die droom het my vreeslik gepla die volgende oggend en ek bid dadelik en vra die Here wat is die betekenis. Ek maak my Engelse Bybel oop by Sagaria 1:7-17 maar die engelse Bybel praat van rooi perd. Ek maak my Afrikaans oop en daar staan bruin perd. Nie een is verkeerd nie van die vertaling van Hebreeus af is eintlik rooi bruin.

    • @nolaireneduplessis4243
      @nolaireneduplessis4243 4 года назад +1

      @@jacquespieters7 baie dankie. Ek sien op die prepping groepe sal hulle Amein sê ipv Amen. En dan Jahwe ens??

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +2

      @@nolaireneduplessis4243 ja, dis gelowe wat gegroei het in ons volk. Ek ken paar mense wat so glo en ek het niks teen hulle nie, maar hulle moet my geloof uitlos ook. Ek glo soos die dissipels van Christus geglo het en Markus 16 is baie belangrik vir ons as gelowiges in Christus. As ek met my oë sien een van hulle bid vir iemand met kanker en daai persoon word gesond sal ek glo soos hulle. Anders bly ek op my fondasie. Die Heilige Gees is die waarheid. Niks anders nie. Hy kan alleenlik deur Christus en die doop ontvang word. En as die Heilige Gees self vir mens se iemand het kanker sonder dat enige iemand in daardie vertrek dit weet behalwe die een wat dit het en nog een, en Hy sê vir jou gaan bid vir daai persoon en dit is so en sy word gesond, hoe dan anders? En dan n tyd later met n kind van 5 jarige ouderdom met breinkanker die selfde amper. Nee wat, Jesus is werklikheid en as mense aan allerhande snaakse leringe wil vashou dan is dit so. Want ek self moes dood gewees het op die ouderdom van 13 en dit wat daar gebeur het is die Hand van Christus. Niks anders nie. Niks kan my anders laat glo nie.

  • @jacklee7505
    @jacklee7505 4 года назад +2

    Gaan nie glo, want Hy het gese moenie glo as hulle se kyk Hys hier of daar, maar almal sal Hom sien...

  • @rynhardtvanrensburg2187
    @rynhardtvanrensburg2187 4 года назад +3

    Die Here is die wenner van die Derde wereldoorlog!Mattheus 24 vers21-22 spel dit uit asook Markus 13vers20!Twee hoofstukke in die 1933/53vertaling spel dit uit wat baie mense nie eens wert nie.

  • @lizettekayat8776
    @lizettekayat8776 4 года назад +2

    Jesus kom op die wolke elke oog sal sien niemand gaan roep en se Jesus is hier daar gaan nie tyd wees nie..

  • @johanlouw1019
    @johanlouw1019 4 года назад +1

    Hallo Boodskapper, is die corona virus nie dalk n toetslopie gewees voor die wereld oorlog gaan uitbreek nie? Geseende dag daar

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +1

      Dis ook om aandag af te trek. Hoor hulle doen 5g in baie lande nou. Kan ook wees om jou *compulsary" inenting toe te pas op alle mense. Dink daars n paar redes maar my grootste gedagte is oor die inentings.

    • @johanlouw1019
      @johanlouw1019 4 года назад +1

      @@jacquespieters7 ja ek het dit gesien (5G). Meer radiation wat ons gesondheid net meer een meer gaan affekteer. Dink jy die oorlog gaan meestal bio warfare wees?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +1

      @@johanlouw1019 dit gaan ja. Siener het gesê dit sal snel wees en het iets genoem soos laserstrale

    • @johanlouw1019
      @johanlouw1019 4 года назад

      @@jacquespieters7 wanneer dink jy gaan dit uitbreek?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +3

      @@johanlouw1019 2021 Maart. Ek noem die maand omdat Siener gesê het wanneer die ys smelt in Europa, wat beteken as hulle winter tot n einde kom en die sneeu smelt. Dit sal begin met n oorlog in Oos Europa.

  • @gerriegeldenhuys6253
    @gerriegeldenhuys6253 4 года назад +1

    U behoort nie di bybel met Siener van Rensburg vergelyk ni. God se laaste openbaring aan ons is Sy woord. Niks niks meer ni

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +1

      Ekskuus? Siener se hele bestaan was die Bybel, enigste boek wat hy ooit gelees het. Daars net een manier om hom te verstaan of sy vissioene te verstaan. Dis deur die Bybel te lees en te vergelyk mt sy vissioene. Dis skrikwekkend hoeveel mense iets wil sê uit onkunde. Gaan leer bietjie voor jy oordeel.

    • @gerriegeldenhuys6253
      @gerriegeldenhuys6253 4 года назад +2

      Lees wat ek sê asb. God se laaste openbaring aan ons is di Bybel. Waar verwys mr Van Rensburg na die skrif Hy lê ni di Bybel uit ni. Ek as n Pastoor probeer mense uit di Bybel leer. Kruisverwysings waar God in sy oneindige wysheid met ons praat. Ek wil ni die woord verdraai ni. In Openbaring sê di woord ons mag niks bylas of uitlaat uit di woord ni. Baie mense verdraai goed. Dit was ni n persoonlike aanval op u nie. Ons moet net ni mense deurmekaar maak ni.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +1

      @@gerriegeldenhuys6253 gaan leer wie Siener van Rensburg was en hoe hy sy talent gekry het. As sy vissioene van God afkom moet ons dit so verwys. N profeet van God moet erken word. Maar die wereld druk mos die profete se monde toe. As Siener die woord gebruik het saam met sy visioen, dan moet dit so deurgegee word. Niemand las aan by God se woord nie. Dit bevestig wel dat God die man gebruik het om n boodskap te stuur. Ek se weer. Gaan leer wie Siener was, voor jy oordeel. Want as die Heilige Gees n woord gee deur iemand en jy probeer sy mond toemaak, dan is dit so goed soos n aanklag teen die Heilige Gees. Terug boeke toe mnr pastoor

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад

      @@gerriegeldenhuys6253 net so tussen hakkies. Die Bybel se nie dat jy niks by of wegneem van die Woord af nie. Dit sê jy mag niks bylas of wegneem van die profesie van die boek nie. Maw van Openbaringe. Maw as daar staan 4 perde mag jy nie gaan se 5 perde nie. Dis geskryf in die 22e hoofstuk van die Openbaringe van Johannes.

    • @messengerofgod2788
      @messengerofgod2788 4 года назад

      @@gerriegeldenhuys6253, nouja meneer/pastoor Gerrie Geldenhuis, ek is ook pastoor, maar Vader het my reeds met die toetrede deur pastorale goedkeuring tot die voltydse bediening, in Januarie 1984, in die PPK, weg gehou om my bediening binne die teologiese kerklike bestel uit te voer.
      Vandag weet ek hoekom.
      Indien u pastoor die volgende skrifte nie leer aan u honger gemeente lede nie, skort daar baie in u bediening as pastoor.
      1. Mat 10
      2. Mat 15
      3. Luk 1
      Dan sê u vir my vir wie alleen het due Seun van ons Vader Skepper gekom, want al die teologiese kerke en hul leraars weerhou hierdie waarheid van Vader se kinders, en alles aan u gestel met respek, eerbied en agting.
      Groete en seën.
      Gert van Kraayenburg.
      +27795561358

  • @darkstar3145
    @darkstar3145 4 года назад +2

    Ag asb daar is nie so iets soos jesus nie dis n op gemaakte storie. Daar is net een ALLERHOOGSTE en julle maak n bespotting van HOM. Selfs Siener het nie eers van jesus gepraat nie.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад

      Ons is hier vir jou verlore skaap. Jesus het jou vrygekoop aan die kruis.

    • @XRichardxX
      @XRichardxX 4 года назад +1

      Darkstar waaruit lees jy oor die Allerhoogste

    • @claytonnette2978
      @claytonnette2978 2 года назад +1

      Take back your words guy. Everything is happening as the prophets of God forwarned

  • @deongunter8022
    @deongunter8022 4 года назад +3

    Wie is die peroon waarvan jy praat want die Naam is nie die Naam wat jy Gebruik nie breek die valse tradiesie wat ons volg dit en die rede hoekom ons tengronde gaan
    Sy Naam is Joshua ons Messiah en sy Vader is Jahweh die Vader van Isah en Abraham en Jacob jammer my maat ek Ken nie jou jesus NIE dit kom van rooms Catholic god zeshus afgode

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +11

      Niemand dwing jou om na my videos te luister nie. Ek se Jesus Christus. Kry dit nou in jou klein koppie. Soos my voorvaders God aanbid het so doen ek, so glo ek. Gaan Israel toe man. Gaan praat hebreeus daar. Hier is is ons Afrikaans, Protestant. Gaan leer die geskiedenis, hopelik kom jy reg eendag. Ek begin al meer sien dat daars groepe wat weg gebreek het van Jehovahs witnesses af. Nou wil hulle, hulle vals doktrine afdwing op Christene. Wie het die Voortrekkers gehelp? Jy moet regkom voor dit te laat is. Tyd loop uit. Jesus se dissipels het die kerk begin voor die katolieke Rome dit oorgeneem het met geweld.

    • @XRichardxX
      @XRichardxX 4 года назад +1

      Deon Gunter ons gaan tengronde omdat mense die name in die WOORD verander, julle volg mense se sieninge wat boeke gesryf het en hulle slim hou. Die voortrekers, siener van Rensburg en ons voorouer het die naam JESUS gebruik, dis vandat afrikaners hierdie name gebruik dat hierdie boervolk lyk soos hy lyk , nie omdat hulle se JESUS nie want dit is wat die bybel se.Gaan luister na boerseun van migdol hy is net so van die pad af soos jy. hy sal jou ook leer om die wet na te kom want dis wat ek agter kom die mense wat hierdie hebreeuse name gebruik wil doen. Die volgende wat jy seker gaan se is dat ons op saterdag moet sabbat, om die gelofte na te kom,baal aanbiding is, en mense wat kerk toe gaan op sondag die son aanbid, het al julle siek stories gehoor

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 года назад +6

      @@XRichardxX Ek stem saam. Ek kan n lys name noem van mense wat uit daai sekte kom wat nou glad nie meer glo in God nie, heeltemaal atheist geword. Jehovahs witnesses het geaien mense kom agter hulle is n sekte toe maak hulle nuwe takke oop. As mense nie wil glo soos ons Voortrekkers, soos met die Gelofte, soos Boere nie, dan hoort hulle nie in die laer nie want een ongelowige sal probleme veroorsaak. Net deur Jesus Christus kan jy die Heilige Gees ontvang. Al wat hierdie mense doen is tweedrag saai oral waar hulle gaan. Maar die opregtes se oë gaan nou oopgaan.

    • @XRichardxX
      @XRichardxX 4 года назад +3

      Deon Gunter ek het vergeet daar is nog n ou op youtube sy naam is Helgard Muller hy is die slang homself

    • @XRichardxX
      @XRichardxX 4 года назад +2

      @@jacquespieters7 dis presies hoe ek voel ,jy moet n geseende dag he