This is just beautiful music,God Bless you fellows for playing your country music, I can feel it telling me a story of your home land, that's how Country must be, Just Beautiful, Cheers Best Wishes Trevor.W.Bacelli. Biloela Qld Australia.
Johan hierdie is eintlik n preview vir Kyknet bedoel. Die HD video gaan dan Kyknet toe na goedkeuring. Kyk gerus op kanaal 146 Woensdae en Saterdae (Varstrap). Jy sal hom een of ander tyd daar in HD sien.
Heerlijk deze muziek!!!! Het komt recht mijn hart binnen. Bigggggggg aplaussssssss!!
Dit is nou eg Afrikaans.....lekker om na te luister
Dankie daai koffiesmaak heerlik . Marie Middelburg.
Nice music
Dit roer die hartsnare. Dankie Hannes.
Baie mooi! Vèr verlange..
Boere musiek is altyd vir my baie mooi
Ek het met harseer verlang na die aande in die Kalaharie waar ons saans na ń jag die musiek gemaak het.
troos musiek baie mooi damkie
This is just beautiful music,God Bless you fellows for playing your country music, I can feel it telling me a story of your home land, that's how Country must be, Just Beautiful, Cheers Best Wishes Trevor.W.Bacelli. Biloela Qld Australia.
Very nice!!
Baie mooi Hannes
Dankie. Dit was pragtig
Pragtige musiek. ‼️🖐🏼❤️
Dit is hartsmusiek dankie. Pragtig.
Dankie Hannes.Dis n puik komposissie van jou.Shoe en so mooi gespeel.Jy bly n steunpilaar in ons tradisie.
💕💕🎵🎵🙋🙋🤩🤩🌹🌹🙏
It brings a lot of memories on my childhood listening to this 🎵.....💕🙋
Puik vertoning! Baie dankie dat julle dit deel op RUclips. Beste wense.
Altyd mooi Hannes.
Wunderschoen! Wenn ich doch nur mit meiner Geliebten wieder Tanzen koennte.
🤩🤩👍👍👍🥂🥂
beautiful.
💯😀💖💖💖💖👏👏👏👏👏
Lovely!!
Prachtig
Ontsaglik mooi
Absoluut pragtig...... 🌻🌹❤️🌺🥀🌴
Pragtig
prachtig
Volg Hannes vandat hy jongman was en soos rooiwyn met die jare beter en beter geword
...een troost ...voor de "vrienden "
Hannes fantasties man!!!
So pragtig🤗🤗🤗
Haal trane baaaaie diep uit waar jy dit nie kan sien maar net kan voel.... alleen
Niks kom ny Boeremusiek nie!! Anita Jackson, Bloemfontein
jirre man ! ekt die saam my oupa geluister toe ek nog gr 2 was
hoe mis ek dit nou
Hannes hoekom die lae video kwaliteit van net 240p?
Johan hierdie is eintlik n preview vir Kyknet bedoel. Die HD video gaan dan Kyknet toe na goedkeuring. Kyk gerus op kanaal 146 Woensdae en Saterdae (Varstrap). Jy sal hom een of ander tyd daar in HD sien.
Dit is soos ek Hannes ken egte tradisionele Musick net soos hy dit kan doen ek volg hom al vir baie jare
Cy
Kunnen ze bij jullie niet zingen Twan Janssen
Twan ons is n instrumentale orkes, maar soms sing iemand saam.
Dit is uit die boonste rakke.....
So rustig. Gaan probeer saamspeel op die ukulele.