DIVVIE SE VASTRAP
HTML-код
- Опубликовано: 14 окт 2024
- Prof Langpiet is `n man wat baie doen om ons kultuurgoed te bewaar. Hy en Fred Rheeder het baie saam opgetree by verskeie venues. Hier speel Prof. vir ons `n eie komposisie met die titel "Divvie se vastrap"
😂😂😂 grüsse aus bayern an den meister,grosse klasse😂
Biggggg appaus voor deze prachtige muziek......... en een glimlach...en applaus voor de leuke speler!!!!
Absoluut meesterlik Prof LangPiet!. Welgedaan!
Lekkerrr.
Vuurwarm Vastrap op sy beste!! Haai man!! Jy's gevaarlik!!
Persoonlik,is dit die "skoonste",beste boere musiek opname nog, wat ek gehoor het,.!! absoluut foutloos. Pragtig.!
Pragtige musiek. Nog meer asb!! 👍
I love this music.Those days are gone where people could go and dance the night away😔😪
❤🎉
Piet, dit was 'n voorreg om jou te ken
Mooi!
Hodor how klap die banjo.Jissie lekker
Egte Boere kos tradisie.LIKE
👍👍
.