Sonja: Bloedjonk en smoorverlief op 70!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 85

  • @bertus2773
    @bertus2773 2 года назад +2

    Die onderhoud is so amazing,weereens besef ek Sonja is net n ster uit en uit.Beter kry jy nie,hart van goud.Lief jou Sonja.Bertus van Eeden,Despatch.

  • @eugenedewet1157
    @eugenedewet1157 2 года назад +1

    Sonja jy sal vir altyd my hero bly. Baie dankie vir hierdie pragtige u tube wat ek toevallig ontdek het en ek is so bly het. Jy praat van Deon Opperman se troepe samesang " ek verlang na jou" op die grens, ek self het jou musiek as troep al jou liedjies in my motor gespeel in 1982 die tapes van al die albums wat ek van jou gehad . JESUS seen jou ryklik....en Baie dankie vir n pragtige onderhoud ek het 3x daarna gekyk want dit was so inspirerend.

  • @susannewatson5691
    @susannewatson5691 2 года назад +6

    Baie Dankie Sonja, dis n groot getuienis. GOD IS GOOD ALL THE TIME. SHALOM

  • @jc5588
    @jc5588 2 года назад +18

    Wat n pragtige getuienis is Sonja vir Jesus . Jy is kosbaar en n pragtige mens. Mag God jou seen en kragtig gebruik vir Sy Koningkryk.

  • @carolvanrooyen2488
    @carolvanrooyen2488 2 года назад +7

    Wow!!! This was so refreshing! Both these ladies are their authentic selves!!! Just what I needed to inspire uplift and encourage me (us) in this time we find ourselves! Thank you and love the way Sonja ended with the focus on our Eternal Father God🙌🏻👍🏼👏🏻

  • @noelinecumming4963
    @noelinecumming4963 2 года назад +3

    Sonja i live in America now and we loved your singing and the lovely songs you sang. I miss the old good old times in our Dearest South AFRICA. I LOVED YOUR INTERVIEW

  • @ceciliavanheerden7540
    @ceciliavanheerden7540 2 года назад +14

    Sonja, jy Bly almal se liefling van alle tye!! Jy is pragtig en my broers van 60 het nog steeds jou kortspeler van EK VERLANG NA JOU🥰🥰

  • @veronicaduplessis4943
    @veronicaduplessis4943 2 года назад +3

    Hallo liewe Sonja, ek was ook op Nigel skool...ek het jou liedjies gelief en oor en oor gesing en gespeel...so mooi...baie vir jou ook gebid...Was daar by Arauna koshuis geloofshuis....ons het ons medies gestop, die Here kyk na ons, en ons vertroue is net op HOM....wees Geseend liewe mens, liefde Veron.

  • @lynettegrieftraumarelease1828
    @lynettegrieftraumarelease1828 2 года назад +2

    Ai, so roer jy my Hartsnaar...
    "Trapped Emotions" is my brood en botter, en God stuur ons altýd. Kyk mooi na joűself, en Well done oppi harde werk met joű kinders.
    God stuur joű....
    Onvoorwaardelike Liefde.
    ❤️

  • @charlenejulius8501
    @charlenejulius8501 2 года назад +6

    Sonja is Soooo beautiful and very blessed...70 coming WOW

  • @marethavisser317
    @marethavisser317 2 года назад +10

    Wat 'b pragtige mens! Wat 'n inspirasie! Dankie Jesus vir U werk in ons lewens!!

  • @esthervanrooyen2323
    @esthervanrooyen2323 2 года назад +2

    Wat 'n inspirasie
    Dankie vir jou lieflike voorbeeld

  • @judithpey
    @judithpey 2 года назад +15

    'n Champion vir die Here Jesus!

  • @rockydempers3932
    @rockydempers3932 2 года назад +7

    Eks nou 58 op pad na 59.... Maar as ek Sonja Sien en Hoor... Is ek Weer n Kind.. Want ekt met haar musiek in ons huis groot geword, of ons nou in Suid Wes of in Prieka of in Stilfontein gebly het... Ons het Almal na haar musiek geluister. Dankie Sonja, dat Jy Deel was van my groot word jare.

  • @marinaharmon5775
    @marinaharmon5775 Год назад

    Wow Sonja, ek was n baie jong dogtertjie toe jy in die ou suid Wes by ons skool in Otjiwarongo kom sing het. Die konneksie wat my siel ervaar het met jou is gesetel in Jesus. Nie net die liedjie wat jy sing nie dierbare Sonja, maar dat dit dieper oortuiging is wat van binnekant af kom en jy laat my altyd dink aan hierdie ligte veertjie wat waai net waar die wind (Gees) jou stuur. Dit is nie om jou menslike ego to steel nie, maar omdat Jesus lewe in jou. Sien uit om jou weer te sien, as dit nie hier is nie, dan by ons Koning. Pas jouself mooi op, blom van Suid Afrika. Dankbaar dat Ps 91 julle so gedra het in n tyd van toetsing. En dankie vir die mooi afsluiting van die program.
    Hoop om te hoor wanneer jy ouma gaan word. Baie liefde. Marina Harmon, nog steeds van Suidwes, Afrika

  • @lizetbosch754
    @lizetbosch754 2 года назад +8

    Liefste Sonja, so baie respek vir jou geloof in ons ALMAGTIGE GOD!!! Jou vrye uitspraak oor ons Vader en enige God. Mag God jou seen en seen en seen. Baie liefde 🥰🥰🥰🥰

  • @mariareyneke9953
    @mariareyneke9953 2 года назад +3

    Pragtige getuienis. Wees veilig. Shalom shalom

  • @antoinetteferreira5680
    @antoinetteferreira5680 2 года назад +12

    Dankie dit was net wat ek moes hoor vandag. So inspirerend. Dankie vir die hoop wat jy kom saai het Sonja.

  • @wesselsjordaan4971
    @wesselsjordaan4971 2 года назад +14

    Wat ʼn fantastiese onderhoud! Baie dankie vir albei van u. Lekker positief en herinner mens aan die sin wat nog in hierdie omgedopte lewe is.
    Ek is steeds ʼn bewonderaar, van die begin af, en my gunsteling liedjie.....Skipskop. Seënwense.

  • @laetitiaduplessis6071
    @laetitiaduplessis6071 2 года назад +4

    Dankie so baie Sonja. EK het nou so geniet om te luister.... Soveel lessies hier te leer.

  • @hannettesmit5896
    @hannettesmit5896 2 года назад +18

    Ag, baie dankie vir die wonderlike onderhoud!! Dié getuienis is presies wat ons in hierdie tyd nodig het! Seën vir julle albei.

    • @antoinettelloyd3443
      @antoinettelloyd3443 2 года назад +1

      Sonja jys n ongelooflike mens ook agv jou liefde vir die Here. Baie dankie dat jy so spontaan daaroor is. Bless you. 🙌

  • @agervais8383
    @agervais8383 2 года назад +8

    Dankie vir die pragtige onderhoud, julle! Sonja, soos hulle se^: "You had me at 'Waaaaaaaiiii, wiiiind!!!!!'" amper 'n halfeeu terug :) Ek is so dankbaar vir jou mooi getuienis van die Here se getrouheid, en dat jy en Mike so wonderlike verhouding kan geniet!! Baie see"n vir julle, en die kinders, en jou uitleef van die gawes waarmee jy gesee"n is--en waarmee jy ander tot see"n is.

  • @biancaolivier8742
    @biancaolivier8742 2 года назад +7

    Ek love Sonja Se musiek dit raak n mens se hart van kind dae af. wow die was nou vir my so mooi om na die mooi onderhoud te luister. Sonja jy is een van my gunsteling sangerres. En dit is waar wat jy Se die gras is beslis nie groener aan die Ane kant van die wereld nie. En ons face Ane drama hier in di anderkant ek mis beslis ons dokters in SA . Mag ons Here julle seën. Die boodskappe wat jy vir ons Gee het my 💖 geraak 🌸

  • @hennie77777
    @hennie77777 2 года назад +2

    Ai, so heerlik om Sonja te sien en so bietjie op te vang na Baie jare. Ons is Baie lief vir Sonja en mis haar. Moeilik om te glo dat sy al 70 is…Edma en ek stuur Baie liefde en groete hier uit Tampa Florida, VSA. Ons bid vir al ons mense in SA. STERKTE!

  • @evrilgraham3915
    @evrilgraham3915 2 года назад +6

    I remember being in Bloemfontein bundle in to the back of a Bradford as a army volunteer on the way to see a new singer in Bloemfontein city hall now thinking back it Was something I will never forget keep well be safe 🙏

  • @stefandebruin8118
    @stefandebruin8118 2 года назад +3

    Ek het Sonja twee jaar gelede hier in Bethlehem ontmoet toe sy uit die bloute by my werk kom inloer het. Dit was 'n groot en spesiale oomblik. Sy is 'n nederige en aangename mens. Ek het grootgeword met haar musiek.

  • @TripleG69
    @TripleG69 2 года назад +1

    Wat ń prag mens! Ek't altyd van haar liedjies gehou en nou hou ek van haar ook. Dis lekker omte weet sy is ook ons Koning se kind. Groot drukkies Sonja en tonne seën.

  • @bonnyB123
    @bonnyB123 2 года назад +4

    Dankie Sonja. Wonderlike getuienis. Alle eer Aan Jesus.

  • @hesterschuler2217
    @hesterschuler2217 2 года назад +2

    Hi dis so lekker om jou stem weer te hoor Sonja en al die dinge wat met jou gebeur het. Nog lief vir jou.

  • @lukasjacobusvanrooyen3172
    @lukasjacobusvanrooyen3172 2 года назад +2

    My top sangeres, baie lief vir haar.

  • @TheMelodyone1
    @TheMelodyone1 2 года назад +1

    We all live in Australia now, I must say I loved all your songs as well.

  • @mariamalan321
    @mariamalan321 2 года назад +1

    So sinvol gesels, DANKIE VIR alles WAT jy aan glo

  • @desiresnyders9758
    @desiresnyders9758 2 года назад

    Absolutely stunning interview. She looks breathtaking.....
    .

  • @chantalbooysen6231
    @chantalbooysen6231 2 года назад +4

    Great so goed om haar te sien en dat sy so goed en happy lyk👏💫

  • @MarieVanTonder-x7o
    @MarieVanTonder-x7o 6 месяцев назад +1

    Ek is 80 jr En ek het al my jare Sonja dop gehou daar is min vroue soos Sonja My Hart het Altyd Uit gegaan na haar sy het vasgehou aan God En God het haar deur gedra

  • @hestermartin1440
    @hestermartin1440 2 года назад +1

    Well done Sonja, jy is amazing. Hester Beyers Martin

  • @stefniehatzimichael209
    @stefniehatzimichael209 2 года назад +2

    Pragtig Sonja!
    Jesus is ons Sterkte!

  • @roselinelouw2900
    @roselinelouw2900 2 года назад +4

    Sonja is die beste,wonderlike kind van God

  • @stellaherapath2676
    @stellaherapath2676 2 года назад +3

    Sonja ! You can not give what you have not got!! Opregte mens! Waardeer dié eerlikheid! Amen vanaf Spurgeon se woorde! Seënwense!

  • @chrisotto8382
    @chrisotto8382 2 года назад +1

    Pragtig en dankie...

  • @amandabooysens5682
    @amandabooysens5682 2 года назад +12

    Sy is pragtig. What a legend.

  • @petsforlife4581
    @petsforlife4581 2 года назад +1

    Ek het n seun wat nie kan skryf en het Al baie probleme gehad maar hier het ek weer hoop gekry Hy sal matriek kan skryf dankie Jesus u boy getrou

  • @irisgreyling4731
    @irisgreyling4731 2 года назад +1

    Baie Dankie

  • @marianvanderlithmay272
    @marianvanderlithmay272 2 года назад

    Ai Sonja jy gaan my seker nie meer onthou nie. Ons was vriendinne in Springs. Ons was saam strooi meisies vir Gwen en Ivan se troue. Toe was ons nog mooi en jonk, nou is ons net mooi. Jy lyk og goed. Was goed om weer vir jou te sien en hoor.

  • @valeriefinkworldprof3428
    @valeriefinkworldprof3428 2 года назад +1

    World Prof ValerieFink this most amazing person that the people love her especially her musical theatre now she is just amazing person

  • @MR-zi3qp
    @MR-zi3qp 4 месяца назад

    Sonja jy is 1 amazing vrou

  • @ritaferreira1407
    @ritaferreira1407 2 года назад +2

    Sonja is die wonderlikste sagste mens met soveel integriteit en ❤️ek Lief haar met my hele hart. ❤️ons ken mekaar al jare en sy het vir die mense in Mosselbaai Gevangenis soveel hoop gegee om n beter pad te loop. Sy en ek was in 1986 in die koerant toe Din Leonard (lankal oorlede) ons op die verhoog geroep het vir n foto. Daai tyd het ons baie na mekaar gelyk. Ai watter lekker tye. Sy bly maar n legende - Jantjie was een van haar groot treffers -

  • @mariusaggenbach3508
    @mariusaggenbach3508 2 года назад

    Pragtig sterkte en voorspoed vir julle.

  • @johankilian47
    @johankilian47 Год назад

    Sone strale neem my nander ,lied wat die land nodig is om weer te hoor.

  • @TheMelodyone1
    @TheMelodyone1 2 года назад +1

    My youngest son loved "Jantji kom huistoe" his Dad bought it for him.

  • @BenFouche-j1e
    @BenFouche-j1e 10 месяцев назад

    Sonja Jy laat my Ver terug dink Aan my weermag Dae waar Jy en Hennie Smith Vir ons op die grens Kom sing het.Dit was in 1980/1981. Toe was Jy en Hennie Smith nog baie jonk.Ek was daardie tyd 19jaar oud .Nou is Ek 63 Jaar oud

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад

    Sonja is so n pragtige mens.

  • @danielyeo6777
    @danielyeo6777 2 года назад +4

    I have Many Friends In South Africa and i miss it dearly Africaans Is a Fantastic Language with lots of History within it
    So why did they Wish to Remove this Language from the Curriculum At Cape town University.
    Mistakes Have Been Made within Many Cultures Case in Point Nazi Party And The American Civil War.
    What Is Going On

  • @annamagriethachambeau6859
    @annamagriethachambeau6859 2 года назад +1

    Ons Engel baie Geluk wees altyd net soos jy is pragtig

  • @magdanell7128
    @magdanell7128 2 года назад +1

    Pragtig ❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @BenFouche-j1e
    @BenFouche-j1e 10 месяцев назад

    Hennie het dit die band genoem

  • @henrymaritz5505
    @henrymaritz5505 2 года назад +8

    Hoekom het net ek plooie gekry? Sy verouder niks!!

  • @Tieniefraser
    @Tieniefraser 2 года назад +1

    Sy was nog altyd my gunsteling sangeres. Daai stem nog net so klokkie helder soos altyd. Sy bly pragtig.

  • @pietercon4959
    @pietercon4959 2 года назад +3

    AMEN SONJA!!!!!

  • @kobievanstaden
    @kobievanstaden Месяц назад

    Amen

  • @monjagouws6572
    @monjagouws6572 2 года назад +2

    Wens so jy wil namibia toe kom

  • @riasnyman7859
    @riasnyman7859 Год назад

    Baie goed Neil is myman

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg 2 года назад

    Thank you..🤣🤣

  • @emmafritz5127
    @emmafritz5127 2 года назад

    🙏🙏

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 5 дней назад

    Nou nie my "idol" nie.....nee dankie.

  • @phytologicadmin8939
    @phytologicadmin8939 2 года назад +2

    Laat my nou terug dink aan my kinder jare en kuier saam met oom Frikkie en tannie Rita Kinross se kant toe. Oom Frikkie is Sonja se Pa en was 30 jaar lank huisvriende met my ma en pa, George en Matty. Ek het fotos van Soja saam met my pa en oom Frikkie seker van 50jaar terug.

  • @lizettebarnard7703
    @lizettebarnard7703 2 года назад +1

    Jy is n awesome mens Sonja❤️❤️

  • @anna-mareekoopman9558
    @anna-mareekoopman9558 2 года назад

    Dis lieflikelentetydvooltjies sing en vleir

  • @wendycox4295
    @wendycox4295 2 года назад +4

    Sonja het al n paar keer face lifts gehad

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany 2 года назад +1

    nee wat ek weet nie,smoor verlief op 70 ????????

  • @miavos3610
    @miavos3610 2 года назад +4

    Niemand het deesdae tyd vir videos langer as 20 minute nie.

  • @nadianadia4070
    @nadianadia4070 2 года назад +1

    To

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 2 года назад +2

    Dit is so maklik om te kritiseer. Trou en skei - Jesus het vir almal van ons gesterf. Waarom is sy geskei? Sy is 'n sterk en moedige kind van die Here.