Kwêla: Yolande Korkie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 25 авг 2024
  • Pierre en Yolande Korkie is in 2013 deur Al-Kaïda ontvoer. Yolande se boek, ‘558 dae’ is pas uitgereik, en hierin vertel sy hoe sy hul aanhouding en haar man se dood hanteer het. Sy het met Kwêla gesels.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии • 1

  • @heilastander7237
    @heilastander7237 3 года назад +3

    Hoe mooi wanneer mense besluit om die pad van vergifnis te loop. Baie liefde vir julle.