Ek het trane in my oé... heimwee... vir 'n vérre land - wat ek seker nooit weer sal sien nie! Dankie vir die ontwaking - ek het so pas weer met Piet Botha kennis gemaak... seeket 25 jaar na ek laas van hom gehoor het! Lang storie maar ek het 'n kopie van Wildebeest se super-maksie solus langspeeler plaat - en na soveel jaar het ek weer geluister - en ek wou huil... vir SA en vir myself! Dankie Piet vir die musiek... ek sal probeer om jou beeld 'n bietjie verder te bou... vir die wat moet weet van jou en al die ander wat gehelp het met jou musiek!
Played once with this lovely guy in Strand at a Cafe. He was on piano. Shortly thereafter he passed. A blessing on his memory.
Ver in 'n ander land bring jy mens weer huis toe met die lied. Die tafel. Die tafeldoek. Die kas. Die gordyne en venster. Dankie.
Dankie vir die musiek Wasgoedlyn en Piet. Die ware Jakob!
Ek kan nie genoeg kry van hierdie lied nie. Dit raak soveel gevoelens en emosies aan.
Ek het trane in my oé... heimwee... vir 'n vérre land - wat ek seker nooit weer sal sien nie! Dankie vir die ontwaking - ek het so pas weer met Piet Botha kennis gemaak... seeket 25 jaar na ek laas van hom gehoor het!
Lang storie maar ek het 'n kopie van Wildebeest se super-maksie solus langspeeler plaat - en na soveel jaar het ek weer geluister - en ek wou huil... vir SA en vir myself!
Dankie Piet vir die musiek... ek sal probeer om jou beeld 'n bietjie verder te bou... vir die wat moet weet van jou en al die ander wat gehelp het met jou musiek!
Ik zoek al een tijdje lp’s of cd’s van Piet. Ik kan helemaal niks vinden. Weet u waar de muziek nog wordt verkocht? 🤷🏻♂️
Wow! Soveel solid wysheid binne die eerste minuut! ❤️
Thanks for all the good times bru! Rocky street mostly I remember! Take good care
Weet iemand waar je vandaag de dag nog vinyl of cd’s kunt kopen van Piet? Ik kan echt helemaal niks vinden!
Rus sag, Piet.
Fantasties! Kan iemand dalk net bietjie lig werp op die belaglike transkripsie onder links op die skerm?
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Baie mooier as die album-weergawe
Jammer dat ons altyd die goeie ouens verloor...
nee man... die kitaar oordonder die lirieke..... HELP TOG