Is ActionSA besig om homself in die voet te skiet met sy besluit oor die Tshwane-metro koalisie?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 сен 2024
  • Fokus 16 September

Комментарии • 15

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 2 дня назад +4

    Vandag se politiek is te ingewikkeld en laat my kop draai. Ek is 85 en in die ou dae was jy of 'n 'sap' of 'n 'nat'!! GOEIE ou dae.

    • @iforget6940
      @iforget6940 2 дня назад

      Seeker vir jou 😂 met respek

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j 2 дня назад +2

    Altyd opwindend om na dié twee ingeligte here te luister - gebeure kom weer in perspektief.

  • @eenigheid3186
    @eenigheid3186 2 дня назад +3

    Action SA - mik vir 'n kopskoot. Voet skiet is oorleefbaar

  • @gawiestols6857
    @gawiestols6857 2 дня назад +1

    SLAPRUGMENSE - So "spot on" gestel

  • @claudewilliams8648
    @claudewilliams8648 2 дня назад +2

    Ja nee Herman Draadsitter Mashaba

  • @chriserasmus
    @chriserasmus 2 дня назад +2

    Hulle kan nie. Hulle sal mis skiet.

  • @Smartie80
    @Smartie80 2 дня назад

    Briljante opsomming, dankie Mnr'e👍🏻👍🏻👌🏻

  • @eddiee7870
    @eddiee7870 2 дня назад

    Audio has a strange "dumb-ing" sound maybe more treble would help...

  • @Homoprimatesapiens
    @Homoprimatesapiens 2 дня назад +1

    Ek is seker maar doof, maar ek hoor weinig wat gesels word. Ons volkie het verleer om hard en duidelik te praat. Selfs die omroepers wat veronderstel is om goeie hoorbare kommunikasie te handhaaf 🙉

  • @rudiposthumus7798
    @rudiposthumus7798 2 дня назад +1

    Demo(klepto)krasie in aksie. Totsiens Pretoria...!

  • @gertvanniekerk46
    @gertvanniekerk46 2 дня назад

    Almal vergeet Wat die SA Grond WET VOOR SKRYF!!!