Pretoria FM
Pretoria FM
  • Видео 623
  • Просмотров 2 892 717
05 September 2024 Nuus
Aftreefondsbestuurders sê hulle het 'n stormloop beleef van kliënte wat navraag doen oor die nuwe twee-pot-stelsel.
Просмотров: 6 208

Видео

04 September 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.4 часа назад
2 759 mense wil op dag een van die tweepot-stelsel geld uit hulle pensioenfonds onttrek.
03 September 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.7 часов назад
Die Bruto Binnelandse Produk styg.
Fokus 2 September - Politici slaan vure dood oor aanstellings.
Просмотров 2,8 тыс.7 часов назад
Jaco Versfeld gesels oor die week se grootste nuusgebeure.
02 September 2024 Nuus
Просмотров 7 тыс.9 часов назад
Padverbruikers kan vanaf Woensdag ‘n sug van verligting slaak by die vulstasies met goedkoper brandstof.
30 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.16 часов назад
Die minister van polisie sê daar is ‘n algemene toename in misdaad.
29 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 7 тыс.19 часов назад
Burgemeester Cilliers Brink nader die hof oor mosie van wantroue teen hom.
28 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 7 тыс.21 час назад
President Cyril Ramaphosa eis ‘n volledige verslag van die minister van justisie oor haar beweerde betrokkenheid by die VBS-skandaal.
27 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.День назад
Solidariteit begin met ‘n projek vir vaardighede op alle regeringsvlakke.
Fokus 26 Augustus - Dryf die minister van gesondheid 'n wig tussen die lede van die RNE met die NGV?
Просмотров 2,7 тыс.День назад
Jaco Versfeld gesels oor die week se grootste nuusgebeure.
26 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 7 тыс.День назад
President Cyril Ramaphosa sê by elektrisiteitskonferensie dat elke munisipaliteit ander behoeftes het ten opsigte van kragopwekking.
Naweeknuus 24 Augustus 2024
Просмотров 5 тыс.День назад
Die DA in Gauteng ontken die bewerings dat hulle hulp van die ANC gevra het om beheer van die Tshwane Metro te behou.
23 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.14 дней назад
Die adjunk hoof van Pretoria High School for Girls te midde van ondersoek oor “kultuur van rassisme” uit haar pos verwyder.
22 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 7 тыс.14 дней назад
Statistiek Suid-Afrika erken daar is probleme met 2022 se sensus.
21 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.14 дней назад
Die verbruikersprysinflasie daal tot sy laagste vlak in drie jaar.
20 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.14 дней назад
20 Augustus 2024 Nuus
Fokus 20 Augustus - Hoekom vlug die Kiwi's landuit?
Просмотров 12 тыс.14 дней назад
Fokus 20 Augustus - Hoekom vlug die Kiwi's landuit?
19 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.14 дней назад
19 Augustus 2024 Nuus
Carel Boshoff is die nuwe voorsitter van die FAK.
Просмотров 43114 дней назад
Carel Boshoff is die nuwe voorsitter van die FAK.
Naweeknuus 17 Augustus 2024
Просмотров 7 тыс.14 дней назад
Naweeknuus 17 Augustus 2024
16 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 5 тыс.21 день назад
16 Augustus 2024 Nuus
Temalied vir “Jy hoort hier”-veldtog
Просмотров 43121 день назад
Temalied vir “Jy hoort hier”-veldtog
Bayanda Walaza verwelkom.
Просмотров 22421 день назад
Bayanda Walaza verwelkom.
15 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.21 день назад
15 Augustus 2024 Nuus
14 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.21 день назад
14 Augustus 2024 Nuus
13 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 6 тыс.21 день назад
13 Augustus 2024 Nuus
Fokus 12 Augustus - Die DA en die VF Plus in mekaar se hare oor koalisies in die Wes-Kaap
Просмотров 1,9 тыс.21 день назад
Fokus 12 Augustus - Die DA en die VF Plus in mekaar se hare oor koalisies in die Wes-Kaap
12 Augustus 2024 Nuus
Просмотров 7 тыс.21 день назад
12 Augustus 2024 Nuus
Naweeknuus 10 Augustus 2024
Просмотров 7 тыс.21 день назад
Naweeknuus 10 Augustus 2024
Nuus 8 Augustus 2024
Просмотров 6 тыс.28 дней назад
Nuus 8 Augustus 2024

Комментарии

  • @jacquesvandyk4645
    @jacquesvandyk4645 21 час назад

    Steel maar dit gaan back fire 🔥🔥

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 День назад

    Pretoria FM dankie vir die nuus

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 День назад

    Dankie vir die interessante gesprek!!

  • @insidiousantimason2025
    @insidiousantimason2025 День назад

    Regtig... die k woord in die kaap? Daar is drolle in die apies revier en die is waarmee julle julself besig hou mee? Skip.

  • @AnnieStoffels
    @AnnieStoffels День назад

    Baie danki

  • @norwegianpoliceofficer5393
    @norwegianpoliceofficer5393 День назад

    So the K word in a Tiktok video is more serious than 84 murders per day.

  • @zander-up1vc
    @zander-up1vc День назад

    DANKIE❤

  • @michaelfourie3055
    @michaelfourie3055 2 дня назад

    Naand esma

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 2 дня назад

    Naand Esmarie en Pretoria FM nuusspan, dankie vir die nuus. Geseende aand.

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 2 дня назад

    Baie dankie Pretoria FM waardeer die nuus ❤

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 2 дня назад

    Baie dankie Esmarie ❤

  • @zebinmarais4697
    @zebinmarais4697 2 дня назад

    Links liberaal is satanisties, die kama proffesors se opinie kan in die toilet weg gespoel word 🤮

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 2 дня назад

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j 2 дня назад

    Altyd interessant en insiggewend met dié twee here aan die woord.

  • @elsabiebezuidenhout4734
    @elsabiebezuidenhout4734 2 дня назад

    Dankie vir mooi duidelike uitsending

  • @danfromrsa4994
    @danfromrsa4994 2 дня назад

    Dis tog baie duidelik wat hierdie verdagtes doen. Plaas breinlose mense in possies van gesag, en melk die sisteem.

  • @ZAR797
    @ZAR797 3 дня назад

    Thanks for the news

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 3 дня назад

    Simelane het haar nie sélf ontplooi na posisies van MAG nie. Wie het só 'n korrupte kader op ons as landsburgers 'gedump'? Vir watter VOORDEEL het Cyril Ramaphosa (en die ANC) haar strategies ontplooi as Minister van Justisie? Haar aansteller(s) moet vervolg word vir kwaadwillige ondermyning van die REG?

  • @buksbarnard7410
    @buksbarnard7410 3 дня назад

    In Menstaal word 'n g as G uitgespreek en 'n s as S: Gasa; nie agter ingels aan 'Ghaza' nie. In Menstaal word Israel as ISRAEL uitgespreek; nie agter ingels aan 'Iesrael' nie. Onbeskaamd Afrikaans.

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng 3 дня назад

    Mmmmmm jakkie 😂😂

  • @normanp6994
    @normanp6994 3 дня назад

    Tydens die tweede wereld oorlog was die regering links nie regs.

  • @jakkiehattingh6008
    @jakkiehattingh6008 3 дня назад

    Jy lyk baie mooi sonder jou Baard.😊

  • @gerritgrobbelaar6260
    @gerritgrobbelaar6260 3 дня назад

    Wonder maar net wneer die kospryse gan afkom gan net botswana toe dan sien julle hoe goedkoop diesel en petrol daar kos en ons voorsien hulle oms btaal om koffers vol te hou van die regering

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 3 дня назад

    Naandsê James en Pretoria FM nuusspan. Dankie vir die nuus. Geseende aand

  • @user-ji8ic1km7m
    @user-ji8ic1km7m 3 дня назад

    Petrol Sal Dan seker weer styg met r5

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 4 дня назад

    ❤ Pretoria FM

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 6 дней назад

    Baie dankie Esmarie ❤Seenwense vir julle ❤

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 6 дней назад

    Naand Esmarie en Pretoria FM nuusspan dankie vir die nuus. Laat,maar ek is hier. Esmarie n baie mooi kapsel vanaad

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 7 дней назад

    Hul moet meer klinieke opsit in lokasies, dorpe en informele nedersettings en beskikbaar vir almal !! Lei meer verpleërs op!

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 7 дней назад

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 7 дней назад

    Baie dankie Esmarie seenwense vir julle ❤

  • @bertramfuscher
    @bertramfuscher 8 дней назад

    A host of backstabbing,egotism, greed, lack of integrity and many more is the order of the day Amongst these councillors there's nary an honest one between them

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 8 дней назад

    Baie dankie Pretoria FM vir die nuus ❤

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 8 дней назад

    Daai onbevoegde makmoere moet hulle by hulle eie skelm kaders skaar en vir Brink uitlos.Rhampala phala net so korrup.

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq 8 дней назад

      As jy maar net die bedrog en korrupsie uit eie bodem in die privaatsektor kon sien. Die ánder kry mos altyd die skuld.

    • @user-pe9wc4il5o
      @user-pe9wc4il5o 8 дней назад

      @@Afriqueleblanq 4COFEE

  • @user-bm6su2rq5p
    @user-bm6su2rq5p 8 дней назад

    Dit klink na 1986 nuus? Het ons, as mens werklik so agteruit geboer? Daar is geen orde

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq 8 дней назад

      Want Jesus sit buite die Parlement. Hy bring Sy eie toebies saam, want hy is nie welkom daar nie. En luister maar na die sekslustige dranksugtige moderne Afrikaanse popmusiek - duidelik is ons nie meer 'n Christenvolk nie. Resultaat? Chaos.

    • @user-bm6su2rq5p
      @user-bm6su2rq5p 8 дней назад

      Is dit Aarde hierdie? 😄

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 8 дней назад

    Dagsê Esmarie en Pretoria FM nuusspan dankie vir die aand nuus. Bietjie vroeg, aargeen probleem. Moet n kompliment gee jou pragtige lang hare ,baie netjies en mooi.geseende aand

  • @psel2501
    @psel2501 8 дней назад

    Dis belaglik dat die RPR Solidariteit net ignoreer! Dit wys hulle minag vir Afikaans en dat hulle eintlik net moedswillig is.

  • @user-vm4zm2qn7v
    @user-vm4zm2qn7v 8 дней назад

    NPA is seker lankal al korrup.

  • @user-vm4zm2qn7v
    @user-vm4zm2qn7v 8 дней назад

    Die vark het geweet sy handlangers gaan hom nog drop.

  • @salomevandenberg4131
    @salomevandenberg4131 8 дней назад

    Jip. Self slagoffer van 13 inbrake deur dieselfde arrogante @@$$@# tussen 28 November 2022 en 28 Februarie 23 en nie by polisie aangemeld nie want jy word soos 'n krimineel behandel en daar word reguit vir jou gesê .... jy het mos versekering! Nee toe nou nie! Nie almal het wat jy dink hulle het omdat hulle lyk soos hulle lyk of bly waar hulle bly of ry wat hulle ry nie .....

  • @sylviabooysen4622
    @sylviabooysen4622 8 дней назад

    Die minister moet ook die SA gimnastiek ontbind!!! n sorry brief vir die moord van siele is skandelik!!!

  • @gertvanniekerk46
    @gertvanniekerk46 8 дней назад

    These Criminal SA government idiots are Always Looking. and looking, and LOOOOOKING, then Demanding, Investiagating, Probing, etc., etc., at everything and then say "SO WHAT. Criminal Syndicates Do Not send their Own Members to JAIL, e.g. the Zondo Report went strait from Ramaphosa’s Desk to the Nearest! Dust Bin!!1🥸

  • @kabousb
    @kabousb 8 дней назад

    Dankie maar wat in die lewe is dit met die hand gebare?

  • @sheenasmith2527
    @sheenasmith2527 8 дней назад

    You ash hande stil

  • @ZAR797
    @ZAR797 9 дней назад

    Thanks for the News Esmarie.

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 9 дней назад

    ESMARIE baie

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 9 дней назад

    Middag Esmarie en Pretoria FM nuusspan. Dankie vir die aand nuus. Geseende aand veilig wees. RHAMAPALA PHALA NET SO AANDADIG .

  • @renschevisser2514
    @renschevisser2514 9 дней назад

    Hande werk net so hard ❤

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j 9 дней назад

    Die intellek van prof Koos Malan het onmisbaar geraak in besprekings oor die stand van die politiek in die huidige SA. Ek stem ook saam met hom oor die benaming v d huidige nasionale regering nl 'n Veelpartykoalisie eerder as 'n Regering v nasionale eenheid.

  • @FrankLowe1949
    @FrankLowe1949 10 дней назад

    Wat vir my verstom is dat hulle dit vir 20-30 jaat laat gebeur en almal weet daarvan maaar?? Nou gaan ons dit reg ruk.Daai geboue is nou onherstelbaar.