Lynette Francis oor ma-wees

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 май 2018
  • 'n Hoogtepunt uit episode 6 van seisoen 5 van VeranderDinge
    Kom kuier saam met Amore Bekker en Eloise Cupido wat gaan gesels met van ons land se bekendste, interessantste én gewone mense wat buitengewone dinge doen.
    Ons gaste het elkeen inspirerende stories om met ons te deel oor die groot skuiwe wat hulle in hul lewens gemaak het, of besig is om te maak. Vooruitgang gebeur immers nie sonder verandering nie - en dis waar VeranderDinge in die prentjie kom!
    VeranderDinge word Donderdagaande om 18:00 op KykNet uitgesaai. Daar is ook heruitsendings op Vrydae om 13:00, Sondae om 17:00, Dinsdae om 16:30 en 22:30, en Woensdae om 14:00.
  • ХоббиХобби

Комментарии • 2

  • @claudettemoses9626
    @claudettemoses9626 3 года назад

    ❤️❤️❤️

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 2 года назад

    Lynette jy en Maya is TÉ PRÁGTIG....!!!!!!!! Jy is een van my GRÓÓTSTE, GRÓÓTSTE heldinne....kom ek wees nou maar eerlik...ek het nét drie: my oorle' ma, Annelie van Rooyen en jý....en ek was SÓ HÁRTSEER toe ek hoor jy's weg by RSG!!!!!!! Moet in élk geval NÓÓÍT skuldig voel oor jy miskien van jou pligte wat jy voorheen gedoen het neerlê twv jou dogtertjie nie. Jy BLÝ ÁLTYD haar ÁBSOLÚTE HELDIN.... ek kan net dink hoe moeilik dit vir jou moet wees....ek het NOG ÁLTYD SÓVEEL BEWÓNDERING EN RESPÉK vir jou gehad Lynette....jy is ÁBSOLÚÚT, ÁBSOLÚÚT PRÁGTIG IN ÉLKE OPSIG!!!!!!!!!! Ek LÍÉF JOU!!!!!!!!