Ruda Gesels VeranderDinge met Amore Bekker

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 авг 2017
  • Ruda Landman, wat die afgelope twee jaar en drie seisoene mede-aanbieder van VeranderDinge op kykNET was, handig binnekort die leisels as aanbieder oor aan Amore Bekker van Tjailatyd-faam op RSG. In hierdie kort web-onderhoud gesels hulle oor Amore se opgang in die uitsaaiwese, en wat kykers in die komende seisoen van VeranderDinge kan verwag.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 1