Hemel of hel? Hoe beleef Amoré Bekker spiritualiteit?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 май 2023
  • Amoré Bekker is volksbesit. Sy praat met Lynette Francis-Puren oor spiritualiteit, dankbaarheid en liefde vir kos. #radio #amplify #afrikaans #southafrica #talkshow

Комментарии • 27

  • @martivandermerwe2593
    @martivandermerwe2593 Год назад +3

    Ja Amore, God Heilige Gees is dag en nag by my..ek verjaar saammet jou, maar is 83 met BAIE trauma in my lewe en my pad vorentoe is lekker kort. God se liefde dra my elke dag tot 'n engel my die pad hemel toe gaan begelei. Blessings

    • @martivandermerwe2593
      @martivandermerwe2593 Год назад

      Dankie Lynette, ons Vader is getrou en het baie genade en medelye met ons. Blessings

  • @alidavanbuuren7031
    @alidavanbuuren7031 Год назад

    Julle twee maak my dag. God is so good. Julle twee is Vir my so specially❤ en rolmodelle😮

  • @johannaodendaal4466
    @johannaodendaal4466 Год назад +3

    Sterretekens het regtig niks met ons persoonlikheid te doen mie!
    Elk geval, Amoré was sprankelend op RSG.

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 Год назад

    Julle twee is sulke goeie rolmodelle vir ons vrouens en dogters. Dankie❤

  • @AmplifywithLynette
    @AmplifywithLynette  Год назад

    Blessings ook aan jou Martie❤

  • @martiebresler5453
    @martiebresler5453 Год назад

    Dié godheid is nie n naamwoord maar wel n werkwoord, n aaneenlopende skeppende energie, nimmereindigend!!!!

  • @PietM749
    @PietM749 Год назад +2

    Hierdie kar het die pad verlaat en lank terug gerol en is nou onherstelbaar gekreukel.

    • @AmplifywithLynette
      @AmplifywithLynette  Год назад

      Dalk vir jou Piet maar soos ons Sien is daar selfs mark vir tweedehandse motors. Jy kan ervaring nie “koop” nie - jy sit die “myle” op. Onherstelbaar? Kyk wat doen mechanics met ‘n enjin! Ken jy die uitdrukking “pimp my car?” 😀🤩

    • @marynajansevanrensburg2930
      @marynajansevanrensburg2930 Год назад

      By Jesus is ALLES moontlik, Hy Herstel, jy is nie "onherstelbaar" nie, jy het die keuse/besluit om te maak, wil jy herstel.....

    • @PietM749
      @PietM749 Год назад

      @@AmplifywithLynette ek sien baie gekreukelde en onpadwaardige motors daagliks op die pad.

    • @booysenmaria6484
      @booysenmaria6484 Год назад

      GOD seën julle met julle mooi harte en vriendelikheid vol liefde

  • @pietervantonder5449
    @pietervantonder5449 Год назад

    Baie volwasse beskouiing van God. Ek hou daarvan.

    • @PietM749
      @PietM749 Год назад

      Ek glo maar steeds eerder soos 'n kind as dit dan die geval is.

  • @annamariecason231
    @annamariecason231 Год назад +3

    Dankie vir n pragtige boodskap julle is voorwaar kinder van Jesus

  • @petersandyknevitt3758
    @petersandyknevitt3758 Год назад +1

    Moet sy regtig kougom kou terwyl daar onderhoud gevoer word? Dit lyk onprofessioneel, jammer daaroor, maar dink daaraan vir volgende keer.

    • @AmplifywithLynette
      @AmplifywithLynette  Год назад

      Haai, nee, jy sit die pot mis. Ons kou neute vir ons bloedsuiker.

  • @hesternaude
    @hesternaude Год назад +1

    Wat eet Amoré? Met ñ onderhoud????

    • @AmplifywithLynette
      @AmplifywithLynette  Год назад

      Bedoel jy voor of tydens, of na ‘n onderhoud? Belangrik vir haar om bloedsuikervlakke dop te hou - ek weet by tye eet sy neute of vrug

    • @hesternaude
      @hesternaude Год назад +1

      Dit was toe jy met jou onderhoud begin het! Ek m a l oor julle twee, maar dit, die kouery, het my gepla! Mis jou nog elke dag, Lynette! Mis ook vir Amoré, maar ook mal oor Eloïse! 💞🙋🏻‍♀️

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 Год назад

    Die lewe is heel anders na jy hy die graf van n geliefde gestaan het.
    Mense hanteer verskillend.😢

    • @AmplifywithLynette
      @AmplifywithLynette  Год назад

      Siklus van die lewe is van geboorte na graf. Albei laat sterk indrukke.

  • @elieismit6094
    @elieismit6094 Год назад

    poplap alles wat jy daar se stem ek saam, maar dis God se Heilige Gees die bybel praat van jou heiligmaking van Jesus Christus deur die Heilige Gees..dit is jou sielsdimensie DIT BETEKEN BEGEERTE EMOSIE EN WIL jou denkwyse ons noem dit daai stemmetjie in jou wat jou waarsku tussen reg en verkeerd of soos jy hier se jou gutfeeling.....sterretekens is n foefie dit kom glad nie in die bybel voor nie dis mensgemaakte disse wat mense in glo.....dan sien ek jou opskrif praat van hemel en hel en jou gesprek het niks met dit te doen nie...et so terloops die hel bestaan nog nie HOEKOM want satan en sy demone dit is die gevalle engele word eerste in die vuur gewerp lees openbaring 20 in vandag se tyd nou is dit die doderyk vir die ongelowiges ...en die Paradys in die 3de hemele en dit is nie die tuin van Eden nie...net so spatseltjie wat uit die WOORD kom wat se ...Toets die WOORD en behou die goeie. ek doen my studie in die eskatologie wat beteken DIE VERLEDE DIE HEDE EN DIE TOEKOMS van die Woord en het met die kerke se teologie niks te doen..UIT DIE BYBEL EN DAN OOK UIT WATTER BYBEL ...EK IS AFRIKAANS SO MY BYBEL IS DIE 1933 OF 1933..53... DIE 1933 IS 50 JAAR LAAS GEDRUK....sal ek nou daarvan hou om met jou te geselsDIT KOS N GROOT PRYS OM DIE ALMAGTIGSTE VADER IN DIE HEMEL IN SY GE OPENBAARDE NAAM EN WOORD TE DIEN ,,,,