VEELKLEURIG Episode 49: Ronell gesels met Johannes de Villiers

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Is jy platgeslaan? Wonder jy soms hoe staan jy op? Wil jy jou voorberei vir moeilike tye?
    Dan is hierdie Woendsdag se beeldstroom gesprek as deel van die reeks-#Veelkleurig presies waarna jy moet luister.
    Ronell Bezuidenhout gesels Woensdagaand, 8 September 2021, om 20:00 met Johannes de Villiers, bekende skrywer en Meditasie/Mindfulness-instrukteur, oor "Lewens-Veerkragtigheid".
    Ronell wil by Johannes weet: Wat laat sekere mense "terug bons" na traumatiese insidente?
    In die program deel Johannes en Ronell praktiese en werkbare wenke om elkeen van ons veerkragtig ("resilient") te maak.
    Johannes gesels onder meer oor:
    💡Kom tuis in jou eie lewe.
    💡 Ons kies nie ons lewe van 'n spyskaart af nie.
    💡 Ontdek jou veerkragtigheid.
    💡 Wyse mense help jou om die seer in perspektief te plaas.
    Dié episode van Veelkleurig beeldstroom op Facebook, RUclips en Instagram. Jy kan dit dan ook as ’n potgooi luister op Spotify, Deezer, Amazon, Apple en ander potgooiplatforms. Onthou die episode bly op al die platforms beskikbaar om later te kyk of te herkyk.
    Facebook: / ronellbezuidenhoutpage
    Instagram: @ronellbezuidenhoutSA
    www.ronellbezuidenhout.co.za
    www.blydskap.com

Комментарии •