AfriForum: Gesprek oor plaasmoorde met Steve Hofmeyr en Rian van der Walt.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • In hierdie onderhoud gesels Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, met Steve Hofmeyr en Rian van der Walt, vervaardiger van die dokumentêr oor plaasmoorde, War of the Flea. Van der Walt vertel hoe hy deur die realiteit van plaasmoorde geruk is en werp ook meer lig op die omvang van die krisis. Hofmeyr verduidelik ook sy frustrasie en soeke na 'n oplossing.
    Die video het ten doel om die debat oor plaasmoorde vorentoe te neem.

Комментарии • 50

  • @elishevaquick6650
    @elishevaquick6650 5 лет назад +4

    Dankie, DANKIE< EN DANKIE !! STEEDS hou die MOORDE op ons Boere net AAN EN AAN !! Ek is WOEDEND ! xxx Aunt Eli

    • @11cirrus
      @11cirrus 4 года назад

      ruclips.net/video/FncRxkfw2yQ/видео.html

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 Год назад +1

    Well done 👍

  • @lionelbekker3590
    @lionelbekker3590 6 лет назад +3

    Eish I am so upset, I went to a Afrikaans English school and all the Afrikaners called me soutpeel and it never bothered me at all. I am from Zimbabwe by the way, I feel so sad and angry all together about these farm killings. Ernst why don’t you get the farmers to stop farming for a few seasons, I see you have one of the top prosecutors now working for afrifourm now. I come from a rich farming family in Zimbabwe. I feel incredible sad, angry and frustrated.

  • @cynthiawestbrook5921
    @cynthiawestbrook5921 4 года назад +1

    Ons moet skuil onder God se vlerke. Dit is in die gees.

  • @CensorbugbearReports
    @CensorbugbearReports 9 лет назад

    kan julleGROTER Engelstalige ondertitels opsit asb. Daar is derduisende Engelstaliges wat ook belangstel in die onderwerp oorsee. Die ondertitels is amper onleesbaar

  • @estherdewaal9399
    @estherdewaal9399 4 года назад +1

    En in 2020 is ons nog niks verder nie.

  • @oceanfrank8505
    @oceanfrank8505 8 лет назад +5

    Hoe long Will South Africa survive?

    • @johnjefferson657
      @johnjefferson657 4 года назад

      SA will not survive as long.... as the whites think they can change the blacks culture to a European culture...

    • @boetieboshoff3143
      @boetieboshoff3143 4 года назад

      We are to pride of our culture to share our culture with any black rase. Except for the few whities is not proud of his whitenes

  • @amandastander.7635
    @amandastander.7635 4 года назад

    Why do you have subtitles in english , mal ema hippo eyes have sign language?

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 2 года назад

    Buurtwag is belangrik baie

  • @christophervdwesthuizen7398
    @christophervdwesthuizen7398 9 лет назад +4

    daar mot geveg word

  • @11cirrus
    @11cirrus 4 года назад +4

    Ons eenigste kans op n voortbestaan is met selfbeskikking.
    ruclips.net/video/FncRxkfw2yQ/видео.html

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 4 года назад +4

    Moed onder geen omstandigheid jou wapen inhandig nie !!!!!!!!!!!!!

    • @dewaldlouw6673
      @dewaldlouw6673 4 года назад

      Ja ,nee asseblief moet dit nooit doen ni

    • @mariannehoskens9019
      @mariannehoskens9019 3 года назад

      Yes... Do Not hand in ylur weapons.. You will need to defend yourself and your family.. The enemy is armed

  • @MO-ym5pw
    @MO-ym5pw 9 лет назад +2

    Dink is tyd kan nie so aangaan nie !!!!!!

  • @DanieJanseVanRensburg
    @DanieJanseVanRensburg 4 года назад +1

    daar is n werk tekort so lei n groep jong Boere seuns op om tussen plase te ry of om by die huis te wagte staan.Laat die Boer per maand die beskerm eenheid betaal want n Boer sal betaal om sy gesin veilig te hou.Laat die Manne opleiding kry v/d besit van n vuur wapen-Dat die Boer rustiger slaap & as daar aksie is dat die wag per n 2 rigting radio ander manne kan laat weet vir hulp.

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 2 года назад

    Dankie dat julle boere beskem

  • @Indorm
    @Indorm 4 года назад

    The documentary, War of the Flea: player.vimeo.com/video/45578522

  • @ajpretorius7849
    @ajpretorius7849 9 лет назад

    Om die fliek te besigtig besoek, vimeo.com/45578522
    Webwerf is af en email gaan ook nie deur nie.

  • @christoels8110
    @christoels8110 4 года назад

    Net een vraag, waar is die jellievisse, Pienaar, Smith, de Villiers en du Plessis? Julle skitter in jul stilswye oor so 'n kritieke kwessie waar onskuldige mense uitgemoor word deur dieselfde BLM wie julle aanbid!!

  • @lienkyolwage1528
    @lienkyolwage1528 4 года назад

    Al die versggevind van plaasmoorde afgehaal van myfoon sabc

  • @oceanfrank8505
    @oceanfrank8505 8 лет назад +5

    Ga weg, vertrek naar Amerika, Australie of Europa. De Boere kunnen een nieuw bestaan opbouwen in nieuwe landen. Save your lives, leave the country. Go to europe or the USA and create a new life for the Afrikaander.

    • @____1019
      @____1019 5 лет назад +2

      Who is going to pay for the flight tickets if we can't even get jobs in South Africa for food and rent and basic transport and clothing for a young family of four? It is upsetting that people think we can just leave the country especially when many people are struggling to find work here to stay alive in the first place! It's not like we can magically get money falling from the sky to emmigrate somewhere....

    • @mariannehoskens9019
      @mariannehoskens9019 3 года назад

      Easier said than done. Im afraid its too late... They r sticky at Home Affairs.... And eill stop u from leaving.

  • @christomaya5516
    @christomaya5516 8 лет назад

    K