Ja my oorlede man Cecil Harold Vries, dis al 15 jaar wat jy weg vn my is maar dis weer eens Christmas 🎄 en ek moet werk en dis so eensaam en alleen sonder jou. Mis jou erg die tyd van die jaar... 💔 💔 💔 💔 💔
Mamma ek MIS mamma veskriklik baie💔😭🕊️ Ons het nog nooit iemand so Na aan ons veloor Nie😭😭😭en toe Kom die Here en hy vat vi mamma💔💔ons is stukkend liewe Jesus...hoekom n ma hoekom my ma liewe Jesus sy was ons Anker... Rus Sag Mamma💔💔💔😭🕊️
Verlang my ma Elke Elke Elke Elke dag ..dit is Nou 3maande en dit voel vmy sy Kom nog terug van haar kuier af😢😢😢..hoe Kom n mens oor Jo ma Se dood?Di wat nog n ma het waardeur haar waardeur haar...dit is Di hardste seer ooit🧠😭😭😭😭😭😭😭♥️
Uncle Tommy xk miss jou vreeslik😭😭 Ouma train jy was vr my soos n ma en soos my eie ouma xk is baie lief vir jou xk Sal nooit vergeet vir wat jy vir my g.doen ht nii xk miss jou so so so baie 😭😭😭😢😢😢😣
Ja my oorlede man Cecil Harold Vries, dis al 15 jaar wat jy weg vn my is maar dis weer eens Christmas 🎄 en ek moet werk en dis so eensaam en alleen sonder jou. Mis jou erg die tyd van die jaar... 💔 💔 💔 💔 💔
So baie trane wat vloei wanneer na lied geluister word .dit maak n mens se gemoed sommer ligter ...baie dankie vir die lied...
Chantel Harmse❤️Velang Jou Elke Dag🕊
2024 was n harde jr ek virloor my vrou ma en broer😂
Ek my ma 1998 verloor en verlang haar nog elke dag maar die Here weet vn beter😢😢
Mamma ek MIS mamma veskriklik baie💔😭🕊️
Ons het nog nooit iemand so Na aan ons veloor Nie😭😭😭en toe Kom die Here en hy vat vi mamma💔💔ons is stukkend liewe Jesus...hoekom n ma hoekom my ma liewe Jesus sy was ons Anker...
Rus Sag Mamma💔💔💔😭🕊️
Dit is so hartseer om totsiens te se . Ek verlang my Ma so bitterlik Baie 💔😭💔😭
Me miss my brother everyday my life not the same without him😢😢😢😢
Dankie baie vir die bemoediging kragtige song ek hou baie van die song die beste ooit kan dit heel dag luister ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤Amen ❤❤❤❤
Halo miss my brother baie rus sag,k kom later by jou.....k voel baie eensaam 😢😢😢😢😢miss you...k km nou
Verlang my ma Elke Elke Elke Elke dag ..dit is Nou 3maande en dit voel vmy sy Kom nog terug van haar kuier af😢😢😢..hoe Kom n mens oor Jo ma Se dood?Di wat nog n ma het waardeur haar waardeur haar...dit is Di hardste seer ooit🧠😭😭😭😭😭😭😭♥️
Daddy miss Jo elke dg vn my lewe 😭😭😭😭😭😭💔💔💔💔
Miss her everyday of my life 😢
2WEEKS AND IT FEEL LIKE ALIFE TIME REST SOFT MY MOM...I CRY EVERY DAY LUV U ALOT I MISS OUR CHATS ...😭😭😭💔💔💔
Ek miss jou uncle John dis nie Maklik om totsiens te se nie 💔💔😭😭😭
My ouma en oupa 😢💔
Ek mis my sister elke dag sag rug my si😢😭🙏
Baie dankie vidi song voor my ouma sterwe se sy ya my kind dit is well gedaan kyk agter jouself🥹💔nou n maand nie meer saam my nie
TODAY IM SO SADD AGAIN RIP DEAR MOM I WILL ALWAYS LUV AND MISS U ITS HARD TOO UNDERSTAND 😭😭😭😭😭💔💔💔💔
Dit is hartseer ek het my oupa verloor as ek Soo an hom dink Dan speel ek hierdie liedjie
Brother wait 4 me....k kla met di lewe.....k k wil by jule wees...PA ën son😢😢😢😢😢😢
❤mid jou Elke dag
Ek mis jou elke dag my vrou jy het so baie vi my beteken ris in vrede 😂
❤miss geliefdes elkedag
Uncle Tommy xk miss jou vreeslik😭😭
Ouma train jy was vr my soos n ma en soos my eie ouma xk is baie lief vir jou xk Sal nooit vergeet vir wat jy vir my g.doen ht nii xk miss jou so so so baie 😭😭😭😢😢😢😣
RIP Lionel makati , cedwin shane 29 Sono , wayneze davids 🙏
Mommy and daddy I'm miss you really 😭😭😭😭😭😭😭😭
Ogg dis so ñ mooi hartseer song... ek verlang so my ouma😢
Miss you every day daddy 💔💔🕊️🕊️ fly high and rest in eternal peace till we meet again
Cheslin David's 😭🕊️we miss you turtle 😫 still so unbelievable and it's almost a month but RIP🥺
Mamma Ek verlang jou nog elkedag😭🙏
Jorr my broer ek verlang jou nog elke dag
Fly high my child 😭🕊️🕊️
Ek is Soo hartseer
Ek Mis my Oupa baie 😭😭😭😭😭😭
Amen
My Jackie ek mis jou elke 😢😢 💔💔
I cried for my brother Leeroy
Mis my man vandag baie
auntie ek mis jou baie😢❤😭💔
my pa se pa rus in vreede ons mis jou so baie😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭💔💔💔💔💔💔💔❤❤❤❤❤😭
Anti bella gaan jou baie mis 😢😢😢❤
Love
Mis my Pa en my broer❤❤
Ek verlang my Ouma😓😭😭
Mis my ma en pa😢
Mom I miss you so so much❤
Aqee the same 😢😢😢😢😢😢
Carol l miss your presence in in my life my friend
Gyzkap❤❤❤❤❤❤❤❤
PAUL DERRICK CHARL HARTNICK I MISS YOU😭😭😭🕊️
Ja dis Nou 4 Jaar trug wat x my moeder virloer het aan die dood
Ek mis my ma elke dag van my lewe mammy Ek mis jou baie en Ek huil elke dag in my hart tot ons mekaar weer sien
Ja dit is waar jo
❤
Dit so hartseer om jou te veloor
Ek mis my oupa my pa Se pa
Mense x miss my pa elka dg x wti hoe x dt ht ni my heart is seer en vndg kn x ni ophoe dnk aan hom ni
Flying high daddy mommy pa ma uncle Owen bazil till we meet agian
Rus sag liefde van my lewe Anikka Carmen Du Preez
R. I. P ANIKKA DU PREEZ
Help my......as u kan
😢😢
RUS IN VREDER UNCLE QUINTON TOT ONS MEKAAR WEER ONMOET
Pappa en Joey ek mis julle verskriklik
😭😭😭😭😭💔
😢😮
😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
2:31
Ek voel vandag baie eensaam en alleen ,maar die gospel liedjies laat ek baie beter voel.Dankie Here U weet net wat ek nodig het...
Amen
😢😢
😭😭💔
Amen