Dankie pastor vir u se getuienis dit is hartseer maar die Here het n plan gehad vir u familie se lewe laat ons bid vir ons kinders wat nog in die wereld wat die wereld het nie n hemel vir hulle nie u is n gesalfde van die God die Here seen u en u familie ❤
Ek is so jammer Dat julle deur dit mos gaan Ek en my siblings Kom van die selfde lewe af ek verstaan goed u pyn Dankie vir die testimony Maar net God hy slaap of sluimer nooit nie My 2 broers het ook gesterf deur my pa se hande Ek is weereens so jammer vir julle pyn God seen❤
Amen❤❤❤thank you
Dankie pastoor niemand sal weet waar u en u famielie Moe's deur.maak nie GOD is goed prys Sy NAAM AMEN 🙏🙏
Dankie pastor vir u se getuienis dit is hartseer maar die Here het n plan gehad vir u familie se lewe laat ons bid vir ons kinders wat nog in die wereld wat die wereld het nie n hemel vir hulle nie u is n gesalfde van die God die Here seen u en u familie ❤
Ek is so jammer Dat julle deur dit mos gaan Ek en my siblings Kom van die selfde lewe af ek verstaan goed u pyn Dankie vir die testimony Maar net God hy slaap of sluimer nooit nie My 2 broers het ook gesterf deur my pa se hande Ek is weereens so jammer vir julle pyn God seen❤
Dankie Here vi u Hand wat die man van God xn sy sisters bewaar het....
Amen 🙏 dit so hart seer om na pastor se getye teluister my Vader is goed ❤❤❤
Dankie Vader U het hulle deurgedra dis baie waar jammer vir al die seer God Seen u❤❤❤
Prys die Here vir n geseënde einde God is goed.
AMEN iswaar pastor ltmy dink anmy situasie wa in ekmy family is shoe dis n naarheid omso n lewe te lei
Joh die Pastor beweeg my binneste😢
Die Here het 'n doel met u lewe gehad ❤
Amen e😢😢😢K kn nie ophou luister nie🙏🙏
Amen in the name of jesus,hallelujah🙏🙏🙏🙏
Amen 🙏
Amen alles is moointlik by god d here seen u familys
😢😢very sad and emotional but a lifting up for me which were also going through the same
Amen prys God
Amen amen
Amen jesus😢😢😢my hart breek so om teluister😭😭😭😭
Amen❤😢
So so jammer vir u en susters .ek ken u pyn kom van min of meer d selde kinderjare 😢.maar God het my genees🙏🙏🙏🙏
Thank you Jesus 🙏🙇
Amen 🙏🙏 Dankie
jesuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuus👃
🥹Amen God is Good🙌
Here ons prys met trane in my oe😢
Amen😢😢😢😢😢😢😢
Bja hartseer ht my in trane
Die Here is die Here 😢
What is pastor se Naam?
Ek weet nie hoekom vra u
@@pinkster-kindersonsnoemditkoor dit was n baie goeie boodskap.die here het my na dai boodskap geneem.
Dit is Apostle Pietie Pieterse dink ek. Hy het drie jaar gelede die ewigheid betree
Amen 🙏
Amen 🙏
Postor james
Jo dis vreeslik dis so waar pastoor daars Hoop by Jesus prys die wonderlike NAAM
Amen amen
Amen😢😢😢😢😢😢❤
Amen amen