Ek wil net vir een en elk sê wat nog ñ Moeder het waardeur jou moeder terwyl sy nog lewe vandag het so ñ mooi song geluister dit het my hart gebreek dit voel vir my of x my moeder kan uit grawe om by my te wees so pas jlle moeder op en waardeur haar terwyl sy nog lewe
Amen. Ek verlang my moeder so baie, mense sal nie verstaan nie. Dis nou meer as 11 jaar maar dit voel nog steeds soos n uur terug. Baie dankie almal wat die lied gesing het. Ek waardeer julle baie. Mag God julle seen. ❤️❤️❤️
Dit is tog so waar," is net liewe Jesus wt weet,," mar hy sal Ons Trane af vee,,"en kyk lanks jou dar is n Moeder wt vr u kn omgee en soos n kind aanvaar,,die Here ht al voor hy Ons moeders vat,,voorbery vir n Moeder
Aii vandag wil ek die bemoedig wat nog hul moeder het waardeer haar want ek verlang elkedag na myne aii die lied is 1 van my gunsteling liedere dit help my om biekie die trane wat ek wef steek te stort maar ek weet God het die wonders kom doen🙏🙏😢
Ek het my MOEDER 4 maande gelede verloor. Dit voel soos gister. Die seer is onbeskryflik. Trane loop elke dag vanself net om te dink ek het nie meer 'n Ma nie. Ek hoor nie meer haar stem nie. Ek kan haar nie meer video call nie. My lewe is nie meer diesldfe nie vandat God my moeder kom haal het. Waardeer julle Moeders vir julle wat nog 'n Ma het 😭😭😭😭😭😭😭😭
My trane rol wanneer ek die lied hoor ek het my ma my queen 👑 my role model verloor toe ek 7 was so please just love ur mom cause u that have one u won't feel when cause is not anymore I wish I did go with her😢

Dankie God seun U
Fit is wat x doen dis Al wat Ek nog get danksy die Meester op die troon❤😂😅❤❤
😭😭😭😭my moeder is saterdag te ruste gele...Rus sag mamie ons sal jou altyd lief he😭😭😭😭
Amen
Waardeur jou moeder terwyl sy nog lewe Amen
Ek hou daarvan om dit te sing dankie ❤
Amen. Ek verlang my moeder so baie, mense sal nie verstaan nie. Dis nou meer as 11 jaar maar dit voel nog steeds soos n uur terug. Baie dankie almal wat die lied gesing het. Ek waardeer julle baie. Mag God julle seen. ❤️❤️❤️
My begroete Gaan in die Naam van Jesus wat Kan x Se Amen suster n moeder is net Alles in ons Lewe Amen .Amen seer kry x nou glory...
😢waardeer julle moeder ,ek mis my moeder elke dag my hart is stukkend
Sterk wees ekt self ni meer n ma ni die koortjie laat my trane vanself loop 😢die seer en verlange gn nooit weg ni
Ek is so dankbaar vir my moeder dankie Here vir my moeder ❤🙌🙌
Niemand kan n moeder se liefde vervang nie, waardeer julle ouers en wees lief vir haar, n moeder sal haar bestel gee vir haar kinders
Verlang so baie na my mama😭 Die seer raak net nie beter nie.😭🥺
Het hierdie gesang opgedra aan my geliefkoosde Aunty op 22/02/2024,baie gelowige vrou gewees,Rus Sag my Aunty
Dt mk seer as j ni ma hti .... waarde jw ma as j nog een ht ❤
Glory to Juses u weet alles
Dit is tog so waar," is net liewe Jesus wt weet,," mar hy sal Ons Trane af vee,,"en kyk lanks jou dar is n Moeder wt vr u kn omgee en soos n kind aanvaar,,die Here ht al voor hy Ons moeders vat,,voorbery vir n Moeder
😢 waardeur jou moeder te sy nog lewe 😢😢 💔💔n huis sonder n moeder is Ni lekker nii 😢😢 is bje hartseer
God mk wees mr lt ni wees ni praise God 🙏🙏🙏
Amen
Aii vandag wil ek die bemoedig wat nog hul moeder het waardeer haar want ek verlang elkedag na myne aii die lied is 1 van my gunsteling liedere dit help my om biekie die trane wat ek wef steek te stort maar ek weet God het die wonders kom doen🙏🙏😢
Amen God bless you.
Ae dit is so seer op my hard vles,as dit nie covid was nie.ek mis my mammie so seer
Ek verlang so Baie my ma ❤AI Here help my🙌
My moeder is lank oorlede dit voel my so gister ek vir lang na haar
My moeder is meer as 20 jaar weg en dit voel soos netnou mis haar elke dag
Ja ek verlang Nog Elke dag na my ma julle wat Nog moeders het waardeer jul moeder hierdie koortjie laat my Trane rol ek mis haar Baie 😭😭
Waarom my moeder hoekom moes j so vroeg v.laat 😭😭
Rus sag Mama💐🙏
Ek miss my ma so Baie regtg
Amen 😭😭
Hoe Gaan dit
Ek mis my modern nt so baie
Verlng so aan my ouers wt ht waardeer jle ouers
Ek het my MOEDER 4 maande gelede verloor. Dit voel soos gister. Die seer is onbeskryflik. Trane loop elke dag vanself net om te dink ek het nie meer 'n Ma nie. Ek hoor nie meer haar stem nie. Ek kan haar nie meer video call nie. My lewe is nie meer diesldfe nie vandat God my moeder kom haal het. Waardeer julle Moeders vir julle wat nog 'n Ma het 😭😭😭😭😭😭😭😭
my mama is elf jr weg vn os af x verlng na my moeder
Aai ekmis my mama, om jou ma nou op 16 te verloor is ni maklik ni,
So waar waardeur jo ouers terwyl hulle ng lewe
Waarom my moeder😥😥😭🙏
My trane rol wanneer ek die lied hoor ek het my ma my queen 👑 my role model verloor toe ek 7 was so please just love ur mom cause u that have one u won't feel when cause is not anymore I wish I did go with her😢
Thank you god is gonna do things in ur life and he is already busy doing it u must just have the strong Faith
D's so wr n moeder is als x ht ng nt n ma
Amen
Amen