Gospel-Pinkster-Koortjies-Hulle Noem Hom

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers Pinkster Koortjies Vir almal om te Luister God seun

Комментарии • 20

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 14 дней назад +1

    Dankie vir redding waar niemand vir my kans gesien maar u was dankie Jesus vir u liefde ❤

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l 23 дня назад +2

    Dankie Here U het my baie diep uit gehaal Here U was by toe my huwelik aan skerwe gespat het U kon vir my wys waar en hoe. Ek is so bly vandag dat ek kan se ek is n koningskind, Here moet asb nooit my hand los nie Amen

  • @dirkodendaal7923
    @dirkodendaal7923 15 дней назад +1

    Ek het U lief my Koning🙏U is my alles!!Ek sal aan U vashou U sal my nie begewe en my nie verlaat nie.

  • @user-qx7bw2ol4s
    @user-qx7bw2ol4s Месяц назад +3

    All glory to God 🙏 Hy is I staatmaker van Sy woord 🙌

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l Месяц назад +1

    Hulle noem Hom die soetroos van saron Amen ❤❤

  • @mr.v.i.n.o_sa
    @mr.v.i.n.o_sa 12 дней назад +1

    Ek Was Gered Deur Die Genade Van Ons HERE JESUS Gristus Ek Weet Nie Hoe Om Dankie Te Se Nie Hy Het Op Die Regte Tyd In My Lewe Gevaar Eks ongelooflik Lief Vir My Redder My Staatmaker Die Een Wie Ek Se Naam Kan Roep Enige Tyd Amen Die Here Is Groot Hellelujah Is Die Hoogste Prys Alle Eer Aan Ons Mesiah❤💯🙏✝

  • @zeebee2019
    @zeebee2019 3 дня назад +1

    Amen❤❤

  • @paulpaul1642
    @paulpaul1642 2 года назад +1

    HE IS soooo worthy of our PRAISES!!!!!Thank u

  • @EdwinDooling
    @EdwinDooling 2 месяца назад +1

    Gebeddrag❤❤❤❤❤❤❤

  • @elsecoetzee5012
    @elsecoetzee5012 8 месяцев назад +3

    Bless the Lord O my soul 🙏💞

  • @kenakoyabantu9201
    @kenakoyabantu9201 3 года назад +3

    HALLELUJAH
    TO GOD BE THE HONOUR, THE PRAISE AND ALL THE GLORY. SEATED ONS HIS ETERNAL THRONE, HE WHO WAS, WHO IS AND WHO IS TO COME. KING OF RIGHTEOUSNESS AND JUSTICE

  • @JessieJonkers
    @JessieJonkers 16 дней назад +1

    ❤❤

  • @StephanieGoede-wp8np
    @StephanieGoede-wp8np 7 месяцев назад +2

    😭😭😭😭🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 2 года назад

    Hallelujah 😭 amen

  • @delmarinebrandt3021
    @delmarinebrandt3021 2 года назад +1

    🙌🙌🙌🙌🙏

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l 23 дня назад +1

    Die Here is my herder Niks sal my ontbreek nie, the angels called Him Jesus son of a virgin Mary called Him Jesus but I called Him Lord Amen

  • @jeslizehoffman5814
    @jeslizehoffman5814 3 года назад +1

    Hys al wat ek nodig het