Kitaar Boogie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Touch Of Class

Комментарии • 26

  • @PauloLima-ub3bd
    @PauloLima-ub3bd 2 года назад +2

    Sensacional !!! Mestre.... Parabéns

  • @maatjegerstner3270
    @maatjegerstner3270 Год назад +1

    Wow..... n Boogie op sy Beste, as ek so mag se👌👍

  • @hendrikvandermerwe4407
    @hendrikvandermerwe4407 3 года назад +1

    Deon mag maar. Love it. Jammer om te sien hoe sekere mense NET NIE krediet kan gee aan die wat dit verdien nie - moet eerder "tot n gevolgtrekking" kom en daarvolgens n tot 'n VALS gevolgtrekking kom. Sad, wed jou sy kan seker self nie n kitaar speel nie, let alone die ding tune nie. Ek bly in Texas en ek geniet die manne se musiek hier - hou aan, ons luister.

  • @8617000
    @8617000 7 лет назад +5

    Absolutely one of the best guitarist I have ever heard!!!!!

  • @andrerheeder2981
    @andrerheeder2981 6 лет назад +3

    Goeie middag Doen Andre hier wil Net se watter talent dit is om so te speel moet n wonderwerk om so te kan dit sal vir my n groot eer Deon om jou te ontmoet en om jou handtekening te kan kry. Hou so aan. GROETE ANDRE

    • @leonorahuman9032
      @leonorahuman9032 6 лет назад

      Dankie vir die wonderlike musiek .die beste ooit

  • @jackiejansenvanvuuren1160
    @jackiejansenvanvuuren1160 Год назад

    2:21

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 4 месяца назад

    Lekker

  • @lam1012
    @lam1012 3 года назад +1

    Wow. This is awesome . Goodness me wow

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 6 месяцев назад

    Seuns en meisies. En dis nou hoe jy kitaar speel.... 😂😂😂

  • @christopretorius8526
    @christopretorius8526 7 лет назад +1

    Maak hierdie man groot kitaar manne se naam gat. Mooi man jy kan

  • @fatherguidosarduchi5204
    @fatherguidosarduchi5204 3 года назад

    COOL, this man loves his music. Music is a great thing. Always brings people together always :O)

  • @hansieclaassen9178
    @hansieclaassen9178 7 лет назад +2

    Al wat ek kan sê is...blixem kêrel !!!

  • @rynowilliams4968
    @rynowilliams4968 3 года назад

    Eina !! jou doring !!

  • @MrChristo007
    @MrChristo007 8 лет назад

    Die beste nog goeie genade arme kitaar great stuff Deon

  • @johannreyneke4862
    @johannreyneke4862 2 года назад +1

    Hennie speel hom Broer

  • @johanmarais3417
    @johanmarais3417 3 года назад

    Wow nice surprise

  • @betsievanderneut5346
    @betsievanderneut5346 2 года назад

    Laat my dink aan my jong dae

  • @sakkie3259
    @sakkie3259 5 лет назад +1

    Hiert jou ou windmaker .... Baie goed

  • @ericvandyk8567
    @ericvandyk8567 3 года назад

    Daar moet iets groot fout wees

  • @hannapretorius5202
    @hannapretorius5202 9 лет назад +1

    It's good, but I've checked the movie. More backtracks than actual moves on the guitars. Sorry seems like a fake!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    • @madmaxmarais
      @madmaxmarais 7 лет назад +1

      No Hanna, it has got a external sender mounted on the guitar and a receiver at the PA system.

    • @handydanie
      @handydanie  7 лет назад +1

      No Backtracks here!

    • @midicons
      @midicons 6 лет назад +2

      I saw this "hundreds" of times when I played with Touch of Class in the 80s. This is not fake

    • @jennebeattie3168
      @jennebeattie3168 8 месяцев назад +1

      I personally know Deon and he has actually played in front of me. Take your negativity elsewhere 🤨. Why watch if it's fake??? What a joke!!! Shame on you!!! I can only think jealousy is what made you make such a ridiculous statement. Pffft 🤔