MISVLOER VASTRAP

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 фев 2025

Комментарии • 70

  • @elsavandenberg5476
    @elsavandenberg5476 Год назад +5

    Boeremusiek bly koning. Beste musiek ooit

  • @HermanBotma
    @HermanBotma Месяц назад

    Al die manne wat in hierdie verskillende orkeste speel het absoluut ʼn gawe van BO gekry. Pragtig mooi.

  • @pogipotpot4787
    @pogipotpot4787 3 года назад +5

    Hellow idol good morning nice music forever

  • @sauliusvi4745
    @sauliusvi4745 2 года назад +6

    Amazing and great performance , thank you .

  • @elsavandenberg5476
    @elsavandenberg5476 Год назад +1

    Dit was en sal altyd die beste musiek ooit wees. Oral word ons benadeel selfs op Saterdae aande op musiek stasies. Mense weet nie meer wat goeie musiek is nie.

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 3 года назад +9

    Hennie is always smiling which is reflected in the music he plays with his band, it is made much better too by no singing, just instrumental, great stuff, keep it up guys 👍

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 3 года назад +2

    Wat 'n voorreg om na goeie musiek te kan luister.

  • @joeynaude8174
    @joeynaude8174 7 месяцев назад +1

    Waars my ou dae Dit was mos lekker Boeremusiek sal bly voortleef Mooi manne kap dit uit !!!!!

  • @susanmanutai3104
    @susanmanutai3104 2 года назад +2

    Love you all with you music you have a sweet harmony sound I like and love every single music there are so special sounds

  • @lawrencetolo1056
    @lawrencetolo1056 Год назад +1

    Thanks for nice music 🎶 🎵

  • @gerardpiazza3768
    @gerardpiazza3768 3 года назад +3

    Super ses musiciens

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 Месяц назад

    Baie Mooi ek geniet! Groete!

  • @adre7748
    @adre7748 2 года назад +1

    Beste dans musiek

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 года назад +1

    Laat waai😂😂lekker man lekker..die beste

  • @errolfellows409
    @errolfellows409 Год назад +1

    COOL! Grand fun! BAKGAT, BOYS! Of laat ek liewer BAKGAT KERELS sê!😀

  • @neerannaidoo3781
    @neerannaidoo3781 2 года назад +2

    Lekker boeremusik love it

  • @papawilliamabraham-ll1rg
    @papawilliamabraham-ll1rg 3 месяца назад

    Chur cool music ❤❤❤

  • @bartolomedapulag5899
    @bartolomedapulag5899 2 года назад +1

    Very nice music bravo

  • @johnbezuidenhout4903
    @johnbezuidenhout4903 4 года назад +1

    Mooi so Hennie houso aan. Oom Johan komga Tecoma ouetehuis.komga.

  • @andriestheunissen9525
    @andriestheunissen9525 7 лет назад +4

    Mooi manne, dit is lekker om hier in Noord Wallis te sit en na julle te luister, Kp dit uit ja Kap dit uit

  • @marthinuscompion7698
    @marthinuscompion7698 4 месяца назад

    Pragtige GHITAAR Musiek, altyd op my Spyskaart... DANKIE. Bou so voort....

  • @rosalinajewett
    @rosalinajewett Год назад +1

    Love that sound

  • @mariustheron5192
    @mariustheron5192 5 лет назад +4

    Manne, maar hy loop mooi!!

  • @karinaudersch9898
    @karinaudersch9898 Год назад

    Ich liebe eure Musik ❤😊

  • @jaman8803
    @jaman8803 9 лет назад +2

    Hanna Pretorius meld oom Piet Bester se naam. Ek het hom persoonlik geken toe ons jonger en in die polisie was. Daardie jare nie geweet hy is 'n boeremusiekman nie...maar geweet hy is 'n wonderlike mens wat respek met sy menswees afgedwing het.
    Koos

  • @kingartlatz1633
    @kingartlatz1633 3 года назад +1

    Thank you for entainting people. Of the world

  • @gordonbrace2173
    @gordonbrace2173 3 года назад +1

    Hi! from Barbados.

  • @debeerdebeer7111
    @debeerdebeer7111 3 года назад +1

    Beautifull music never sfop keep going forward it is do nice we enjoy all you guys music😁🙏

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 4 года назад +1

    Speel dit ook hier in die VSA. Ai ... te lekker en velang baie na goeie dae. Het maar die besemstok gegryp en stappies gemaak. Dankie. 😃👍

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 9 лет назад +3

    Baie dankie vir die goeie musiek. Oupa Rudi

  • @annegill3807
    @annegill3807 3 года назад +1

    Nice musical night

  • @SaboresTiaIna68
    @SaboresTiaIna68 3 года назад +1

    Lekker luister ons julle musiek hier in Paraguay.

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer 4 года назад +2

    Beautiful.

  • @pieterbezuidenhout5299
    @pieterbezuidenhout5299 8 лет назад +1

    Kyk so kry kitaar se gat slae . . Mooi verby manne!

  • @beverlybelanger4919
    @beverlybelanger4919 3 года назад +1

    GOOD LISTENING

  • @ryanlegras2495
    @ryanlegras2495 7 месяцев назад

    Amazing 🎉

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 4 года назад

    Oom Hennie, dit is my lewe lekker kitaar pic

  • @kobuspowell7454
    @kobuspowell7454 2 года назад +1

    Pragtig

  • @neelsgroenewald11
    @neelsgroenewald11 9 лет назад

    Ek het 2 van julle CD's. Lekker man Lekker.

  • @LucioOliveira1
    @LucioOliveira1 3 года назад +1

    Linda apresentação. Adorei! Possuem muito ritmo, afinação e musicalidade.
    Parabéns. Gostaria de saber de onde vocês são......

  • @machielvanmourik8403
    @machielvanmourik8403 Год назад

    Schonen muziek

  • @gersonygsi43
    @gersonygsi43 2 года назад

    Sarap pakenggan

  • @bevfouche558
    @bevfouche558 3 года назад +1

    Perfect👌

  • @jadenchegwidden2449
    @jadenchegwidden2449 7 лет назад +2

    hullo oom ek is pieter chegwidden se klein seun julle is so goet

  • @angelkruger8807
    @angelkruger8807 Год назад

    Hennie jy weet net hoe❤

  • @CharlesSkeenTearlach
    @CharlesSkeenTearlach 4 года назад

    Hallo julle boere musiek vriende - hoekom is die gesigte dan altyd so stroewig van die spelers?

  • @adelevandenberg6626
    @adelevandenberg6626 8 лет назад +6

    nektaar vir die siel

  • @pietervanloggerenberg3290
    @pietervanloggerenberg3290 4 года назад +1

    Hierdie manne verstaan kitaar musiek

  • @allanbernard7789
    @allanbernard7789 8 лет назад +10

    Ek speel julle musiek hard hier in Scotland.

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 Год назад

    WIE SPEEL SAAM MET HENNIE DAAR

  • @conradvanstraaten3932
    @conradvanstraaten3932 6 лет назад

    Ek in miami

  • @mariusartgouws7559
    @mariusartgouws7559 8 лет назад +1

    WENS EK KON SO SPEEL AI TOGGIE HKM HET EKI GELEER NIE HA HA HA BAIE MOOI MISIEK.EK SKILDER DIT MAAR EERDER

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 9 лет назад

    Musiekkkkkk,,

    • @georgepetrus4118
      @georgepetrus4118 7 лет назад

      dit kan gedoen wees pragtig george bethlehem

    • @driescohn8045
      @driescohn8045 7 лет назад

      Dit is net ñ plesier om na julle te luister kerels. Ek waardeer dit.

  • @dorievermeulen9177
    @dorievermeulen9177 Год назад

    Manne julle kán speel, Gaan maar gerus voort!

  • @tienievantonder5209
    @tienievantonder5209 9 месяцев назад

    Waar wil nljy nou mooier kry kom Namibia toe asb

  • @celesteduarte8190
    @celesteduarte8190 2 года назад

    9

  • @quartavanderwalt9001
    @quartavanderwalt9001 Год назад +1

    Balke toe

  • @fliprademan8587
    @fliprademan8587 3 года назад

    0

  • @JaapBester
    @JaapBester 2 месяца назад

    Hulle kan maar!

  • @rinabeyleveldt4402
    @rinabeyleveldt4402 4 года назад

    Non