Hello. Ek het baie respect vir jou en wat julle doen en probeer elke episode kyk,ek hou van hoe julle die veld en diere respekteur. Maar in die episode voel ek julle het ñ paar voet foute gemaak. Eerstens enige gesoute jagter weet dat jy nie ñ bleek op ñ bwb sit nie,vir al nie as al die omstandighede nie reg is nie,tweedens hou die bier uit die Kamera beeld uit en derdens,dit voel vir my of julle die skuts net aan jaag om te skiet en klaar te kry. Ek wil nie soos ñ Karen klink nie,maar daar is sekere goed wat ek voel mens moet maar net reg doen. Nogtans is dit ñ kwaai program en dankie vir elkeen se bydrae vir die help jag,julle maak ñ verskil in baie kinders se lewens
Ek lag my dood op 8:41 😂😂😂. Die gaan n great episode wees
🤣🤣🤣 Dankie Danie en kie!
Ja Boet, Afrika are a hard country!
Hello. Ek het baie respect vir jou en wat julle doen en probeer elke episode kyk,ek hou van hoe julle die veld en diere respekteur. Maar in die episode voel ek julle het ñ paar voet foute gemaak. Eerstens enige gesoute jagter weet dat jy nie ñ bleek op ñ bwb sit nie,vir al nie as al die omstandighede nie reg is nie,tweedens hou die bier uit die Kamera beeld uit en derdens,dit voel vir my of julle die skuts net aan jaag om te skiet en klaar te kry. Ek wil nie soos ñ Karen klink nie,maar daar is sekere goed wat ek voel mens moet maar net reg doen. Nogtans is dit ñ kwaai program en dankie vir elkeen se bydrae vir die help jag,julle maak ñ verskil in baie kinders se lewens
Kerm en kekkel ai tog
Regie moes weer n shot gekry het. Die man gaan nooit weer wil jag nie 🙂
Yster Ricus netso inie reën.
Water bok het Rikus geskiet?
Rickus Weidmannsheil ?
Jy het nou vir Regie daar...maar waar is Porrie en Pravie? Fok chom...
Jis nou is ek naskurig waneer Kom die opvolg