Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Jy vang Grunters daar in Richardsbaai by die staal brug soos jy Karp vang in Witbank dam. Maar in plaas van pap gebruik jy net Garnale. Mikkie met polisieman identies soos Karp vang
Het julle nog nie van all die Stone Fish daar in die mond gehoor nie
kom vang bietjie grunter en kabeljou in Gamtoos rivier hier in Oos Kaap!
Sondags rivier
Vodka and OJ jy klink net soos David Kramer.
😂😂😂
Daai grunter aas noem ons in die oos kaap pinkprawns/sandkreefies