Bosklets Episode 1 // Springbok Jag

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Ons klets bietjie met Ruan Schoeman van ‪@aimsmallmisssmall264‬ oor Springbok Jag. Ruan deel sy tips & tricks, en hoe belangrik 'n rangefinder is op 'n vêr-skiet jag.
    Ruan se setup:
    - 6mm Dasher - Eagle Barrels Custom Built
    - AIM Engineering Delta Chassis
    - 20 MOA Picatinny Rail with AKRA Legacy 5-30x56 FFP MRAD Optic
    - SIG Sauer KILO3000BDX
    - AIM SMALL MISS SMALL Bipod
    - AKRA Rearbag
    Ruan se 'Must-Have' Lys:
    - Bipod
    - Rangefinder
    - Rearbag
    'Nice-To-Have' Lys:
    - Carbon Tripod with ARCA Adaptor

Комментарии • 3

  • @waylonb
    @waylonb 18 дней назад

    🔥 🔥 👏 👏 Lekker kole en bokke. Ruan! 👋 🤘

  • @sakkielouw
    @sakkielouw 17 дней назад

    Nice manne. Julle geselsie geniet. Hoop daar kom sommer nog baie om na te kyk.

    • @akra_optics01
      @akra_optics01  14 дней назад

      Kyk uit vir Episode 2! Dankie Sakkie