Soldate se Rubicons
Soldate se Rubicons
  • Видео 36
  • Просмотров 114 605

Видео

Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 6
Просмотров 2,1 тыс.День назад
Vier van die langslewende lede van Spesiale Magte gesels oor 'n paar van hulle ervarings in die ou dae.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 5
Просмотров 1,6 тыс.14 дней назад
Wynand Kruger vertel hoe hy by die Verkenningsregiment uitgekom het.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 4
Просмотров 1,7 тыс.21 день назад
Hannes Venter en Charl Naudé gesels oor 'n operasie waarby hulle betrokke was gedurende hul Spes Magte dae.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 3
Просмотров 1,1 тыс.Месяц назад
Ons praat met vier van die stigterslede van Spesiale Magte oor hoe die eenheid gestig is en hoe hulle daarby betrokke geraak het.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 2
Просмотров 1,2 тыс.Месяц назад
Callie Roos en Georg Meiring vertel meer oor hulle lewens in die SAW en SANW.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 1
Просмотров 1,5 тыс.Месяц назад
In hierdie video vertel Johan Wessels, Johan Jooste en Roland de Vries meer oor hulle lewens in die SAW en SANW.
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 3
Просмотров 3,1 тыс.Месяц назад
Die derde gedeelte van die gesprek met Callie Roos en Dewald de Beer, een van die vier langslewende stigterslede van Spesiale Magte in die destydse SAW. Dewald staan bekend as die meester van oorlewing!
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 2
Просмотров 2,8 тыс.2 месяца назад
Die tweede gedeelte van die gesprek met Callie Roos en Dewald de Beer, een van die vier langslewende stigterslede van Spesiale Magte in die destydse SAW. Dewald staan bekend as die meester van oorlewing!
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer
Просмотров 4,4 тыс.2 месяца назад
In gesprek met Callie Roos en Dewald de Beer, een van die vier langslewende stigterslede van Spesiale Magte in die destydse SAW. Dewald staan bekend as die meester van oorlewing!
Op die spoor met Callie Roos Deel 2
Просмотров 1,3 тыс.2 месяца назад
In hierdie episode vertel Callie ons meer oor die kunsies van spoorsny.
Op die spoor met Callie Roos Deel 1
Просмотров 2,8 тыс.2 месяца назад
Callie Roos deel lewenswaarhede wat hy geleer het tydens sy tyd in die Weermag. Van die lesse wat hy daar geleer het, help vandag nog mense om sin te maak van die lewe.
Afriforum Teatergesprek - deel 9
Просмотров 1,9 тыс.3 месяца назад
Die Rubicon-gesprek reeks is opgeneem tydens 'n geleentheid by die AfriForum Teater. Op publieke aandrang deel ons die gesprek hier. Hierdie is die laaste gedeelte van hierdie reeks.
Afriforum Teatergesprek - deel 8
Просмотров 1,5 тыс.3 месяца назад
Die Rubicon-gesprek reeks is opgeneem tydens 'n geleentheid by die AfriForum Teater. Op publieke aandrang deel ons die gesprek hier, in dele, oor die volgende paar weke.
Afriforum Teatergesprek - deel 7
Просмотров 1,6 тыс.3 месяца назад
Op die vooraand van ‘n nasionale verkiesing is dit belangrik om te besin oor jou bydrae tot die land en sy toekoms. Is jy deel van die probleem, of word jy deel van die oplossing? Onomwonde verklaar ons as deelnemers dat ons deel van die oplossing wil wees. Saam moet ons die land bou. In hierdie episode vertel ons jou hoekom ons so dink.
Afriforum Teatergesprek - deel 6
Просмотров 2,7 тыс.3 месяца назад
Afriforum Teatergesprek - deel 6
Afriforum Teatergesprek - deel 5
Просмотров 1,3 тыс.4 месяца назад
Afriforum Teatergesprek - deel 5
Afriforum Teatergesprek - deel 4
Просмотров 1,4 тыс.4 месяца назад
Afriforum Teatergesprek - deel 4
Afriforum Teatergesprek - deel 3
Просмотров 1,8 тыс.4 месяца назад
Afriforum Teatergesprek - deel 3
AfriForum Teater gesprek - deel 2
Просмотров 2,3 тыс.4 месяца назад
AfriForum Teater gesprek - deel 2
AfriForum Teater gesprek - deel 1
Просмотров 2,8 тыс.4 месяца назад
AfriForum Teater gesprek - deel 1
Episode 14 - Spesiale Magte stigterslede
Просмотров 18 тыс.5 месяцев назад
Episode 14 - Spesiale Magte stigterslede
Episode 13 - Waal de Waal
Просмотров 2,2 тыс.5 месяцев назад
Episode 13 - Waal de Waal
Episode 12 - Johan Jooste
Просмотров 1,9 тыс.5 месяцев назад
Episode 12 - Johan Jooste
Episode 11 - Thys Zondagh
Просмотров 2,1 тыс.5 месяцев назад
Episode 11 - Thys Zondagh
Episode 10 - Wynand Kruger
Просмотров 2,3 тыс.6 месяцев назад
Episode 10 - Wynand Kruger
Episode 9 - Hannes Venter en Charl Naudé
Просмотров 3,9 тыс.6 месяцев назад
Episode 9 - Hannes Venter en Charl Naudé
Dozi - Soldate Se Rubicons (Offisiële Musiekvideo)
Просмотров 18 тыс.6 месяцев назад
Dozi - Soldate Se Rubicons (Offisiële Musiekvideo)
Episode 8 - Roland de Vries
Просмотров 3,5 тыс.6 месяцев назад
Episode 8 - Roland de Vries
Episode 7 - Koos Moorcroft
Просмотров 8 тыс.6 месяцев назад
Episode 7 - Koos Moorcroft

Комментарии

  • @anetbarrie3807
    @anetbarrie3807 3 дня назад

    Baie dankie. Trots!!

  • @JohanStrauss-z8h
    @JohanStrauss-z8h 3 дня назад

    Uitstekende episode!

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 4 дня назад

    Great loopbaan Mossie, voorwaar vol avontuur. Mooiloop Yster

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 4 дня назад

    Soos ek vir jou vrou gesê het na ek jou boek begin lees het, jy was verseker 'n stout bliksem!

  • @struiswaai
    @struiswaai 4 дня назад

    Lekker Mossie!!!

  • @user-ul6ce9ks5r
    @user-ul6ce9ks5r 4 дня назад

    Yster

  • @user-ul6ce9ks5r
    @user-ul6ce9ks5r 4 дня назад

    Wow Greate.

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 5 дней назад

    Helde was tydens die bos oorlog nie net op die ground nie, maar ook in die SA Lugmag! Dit is manne soos Mossie Basson, wat die ouens op die ground geondersteun het en genoeg vertroue gegee het om voort te gaan, tydens ground operasies. Ek salueer jou en jou hele SALM span, wat vliegtuig onderhoud, beplanning, ensovoorts gedoen het. Dankie vir jou diens, dit was dan en nog steeds is, baie waardeer!

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 6 дней назад

    Julle was ysters bulle ek eer julle!!!!!!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 11 дней назад

    Die gesprekke word net al hoe meer interresant. Baie respek vir die manne

  • @jacobusmoorcroft1087
    @jacobusmoorcroft1087 11 дней назад

    Saluut

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 11 дней назад

    Ek geniet en Waardeer hierdie vertellings so baie, dankie

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 11 дней назад

    Ai, dit is lekker on na sulke Ysters se ervaringe te luister . So bly Wessie het die dokumenter gemaak.

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 12 дней назад

    Baie interessante ooms. Rekordeer asb so veel as moontlik. Meer boeke skryf?

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 12 дней назад

    Saluut, aan julle almal! Ek het die eer gehad om Koos Moorcroft te ontmoet by Oribi lughawe tydens naweke by die vryval klub in 75 toe ek my tweede basies doen by 5 SAI.

  • @Basjan
    @Basjan 12 дней назад

    Wow

  • @sainaidoo5702
    @sainaidoo5702 17 дней назад

    All the best Colonel. I used to bump into Mossie in all funny parts of the world.

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 17 дней назад

    Dankie vir u diens Wynand, groot respek vir alle lede van die Verkennings Kommando's / Spesiale Magte.

  • @mattmatthysen4560
    @mattmatthysen4560 18 дней назад

    Ek is so bly die rekkies het alles gedoen. Sjoe!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 18 дней назад

    Wonderlike onderhoud. Het dit baie geniet en sien uit na die volgende een

  • @Zorro-dc7pe
    @Zorro-dc7pe 18 дней назад

    Nog n ou f@%^n bragg gat, lief vir homself.

    • @willemkoegelenberg1812
      @willemkoegelenberg1812 18 дней назад

      ????

    • @alwynvanwyk1851
      @alwynvanwyk1851 18 дней назад

      Zorro.... Moet nie n doos wees nie, doos...

    • @m_2the_vdb
      @m_2the_vdb 18 дней назад

      Wat verwag jy? Hulle is gevra om oor hulself te praat - hul rubicons met ons te deel. Jy het duidelik nie n idee waaroor die reeks gaan nie. Jou comment is belaglik en disrespectful.

    • @WynandKruger-b5d
      @WynandKruger-b5d 18 дней назад

      Nee Vetkop, hierdie is deel van n groter prentjie, maar jy sal nie verstaan nie

    • @Zorro-dc7pe
      @Zorro-dc7pe 17 дней назад

      @@alwynvanwyk1851 hierdie ou is n windgat.. My reccie heros is manne soos Stadler, Jose en Diddies. Hierdie is net wind.

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 18 дней назад

    Skerp Yster. So het ons die paadjies geloop, uitmekaar gespat en weer saam gekom voor ons groot en laaste Rubicon, as die Skepper ons kom haal. Mooiloop

  • @chrisrossouw2230
    @chrisrossouw2230 19 дней назад

    FANASTIES MOTIVEREND!!!

  • @chrisrossouw2230
    @chrisrossouw2230 19 дней назад

    WOW!!! dankie, in suiwer Afrikaans.

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 19 дней назад

    Hierdie onderhoude raak net meer interresant. Geniet elke een en het net RESPEK vir die manne

  • @charlnaude4596
    @charlnaude4596 23 дня назад

    Trots!

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 25 дней назад

    Salute, to all who participated. Professionals all. Detailed preparation, planning and thorough training. Objective extremely far. Night freefall and star linkup. Definitely a record for Zambia! Dangerously exposed. Enemy surprised. The few against the many. Successful operation!

  • @minora3168
    @minora3168 25 дней назад

    Saluut

  • @Funtana1962
    @Funtana1962 25 дней назад

    Ysters

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 25 дней назад

    Manne van Staal. Die leiers en almal wat saam in hul operasies was. The best of the best

  • @struiswaai
    @struiswaai 26 дней назад

    Bravo!

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Месяц назад

    Oom Jan was spesiasl, net soos die 4 manne wat hier deelneem. Voorwaar Soldate van formaat !!!

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 Месяц назад

    Almal legends,respek vir almal op die programme

  • @theparadigm874
    @theparadigm874 Месяц назад

    Ek het al plumbing gedoen by Oom Moorcraft se plek!! Jul is almal ou ysters en staatmakers!!!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 Месяц назад

    Weereens n wonderlike onderhoud. Generaal Roland is een van my gunsteling offisiere en het ek al sy onderhoude gevolg op Legacy conversations. God seen u Generaal. Baie dankie vir die kanaal en gesprekke. Ek het dit al op ander kanale gesê, maar wil dit weer herhaal. Ons NDP's het nooit besef dat ons sulke klas offisiere gehad het nie.

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk1851 Месяц назад

    Groete, Callas, Oom George... Saluut 🎖️🎖️🎖️

  • @user-yg4wm7tz3h
    @user-yg4wm7tz3h Месяц назад

    The locals in katima mulilo were very peaceful and looked after us not like the insurgents with their landmines etc. ❤

  • @ignatiusvanrooyen813
    @ignatiusvanrooyen813 Месяц назад

    Dankie Dewald en Callie baie insiggewend en leersaam

  • @StoffelVisser-bd1qk
    @StoffelVisser-bd1qk Месяц назад

    Ai manne ek het groot respek vir julle oud recces en hierdie vedeo het sommer n tikkie heimwee in my gebring ons het in 76 op Bwabata gele met n 3 maande grensdiens en sou wat wou gee om op Doppies by julle n draai te kon maak, omdat my ouboet n PF was en sy een maat n recce was. Salute aan al julle regte recces, want deesdae se manne se stories, was elke jan rap en sy maat rekkies. SALUTE AND RESPECT

  • @hestervanrooyen4678
    @hestervanrooyen4678 Месяц назад

    Baie dankie uitstekende reeks!!!!!

  • @atduplooy2978
    @atduplooy2978 2 месяца назад

    Baie dankie vir hierdie wonderlike werk wat julle doen. Sterkte en voorspoed. At du Plooy Nieu Seeland 18 Julie 2024

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 2 месяца назад

    Weereens n baie goeie gesprek. Het al baie stories oor Teddy gehoor. Geniet dit elke keer om na die humoristiese gebeurtenisse oor hom te luister. Baie dankie Oom Dewald. God seen

  • @hansel498
    @hansel498 2 месяца назад

    Baie dankie julle....watse jaat het Fort Doppies toegemaak?

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 2 месяца назад

    Oom Dewald en Callie leer ons weereens hoe groot die skepping is. Mooiloop

  • @user-ul6ce9ks5r
    @user-ul6ce9ks5r 2 месяца назад

    Baie dankie Moet nie op Hou nie asb. Ysters

  • @eugenemarais33
    @eugenemarais33 2 месяца назад

    Legende !!!

  • @Loneranger670
    @Loneranger670 2 месяца назад

    Thank you Kallie for the words of inspiration and support you gave us young paratroopers long ago in Angola. You gave us strength.

  • @douw004
    @douw004 2 месяца назад

    Dankie oom Dewald en Callie. Na n harde dag was hierdie nou ontspanning op sy beste. Lanklaas n kam in die kous gesien oom Dewald

  • @OckieVermeulen-gh1oj
    @OckieVermeulen-gh1oj 2 месяца назад

    Het dit so geniet saluut manne julle is besonders

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 2 месяца назад

    Weer uitstekend. Stem saam dit moet dringend geboekstaaf word of baie ure se video-opnames.