In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 3

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 ноя 2024

Комментарии • 18

  • @ignatiusvanrooyen813
    @ignatiusvanrooyen813 3 месяца назад

    Dankie Dewald en Callie baie insiggewend en leersaam

  • @StoffelVisser-bd1qk
    @StoffelVisser-bd1qk 3 месяца назад

    Ai manne ek het groot respek vir julle oud recces en hierdie vedeo het sommer n tikkie heimwee in my gebring ons het in 76 op Bwabata gele met n 3 maande grensdiens en sou wat wou gee om op Doppies by julle n draai te kon maak, omdat my ouboet n PF was en sy een maat n recce was. Salute aan al julle regte recces, want deesdae se manne se stories, was elke jan rap en sy maat rekkies. SALUTE AND RESPECT

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 3 месяца назад +2

    BAIE DANKIE Dewald en Callie!! Uitstekende praaitjie! Dankie ook vir julle diens vir SA.

  • @johncoffee4708
    @johncoffee4708 3 месяца назад +2

    Dankie manne, ek het vroeg in 1973 n kort tydjie saam met Dewald in Oudtshoorn gewerk. Ek dink hy was toe Sersant. Ek onthou nog sy hok met slange. Ons Korporaals moes gereeld museum in die veld gaan vang vir die slange. Ek onthou almal se name onder andere Tippet, Wannenburg, Retief Oberholzer, Viljoen, Nella, major Nic Visser, Majoor van Vuuren, Sers. MAJOOR FLOYD, ens..... Ek is John Coffee en woon tans in Ierland. Groete aan almal wat nog leef. Ons was die tweede inname va VK op Oudtshoorn.

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 3 месяца назад

    Weereens n baie goeie gesprek. Het al baie stories oor Teddy gehoor. Geniet dit elke keer om na die humoristiese gebeurtenisse oor hom te luister. Baie dankie Oom Dewald. God seen

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 3 месяца назад +1

    Weer uitstekend. Stem saam dit moet dringend geboekstaaf word of baie ure se video-opnames.

  • @chrisroothman2664
    @chrisroothman2664 3 месяца назад +1

    Ek het lanklaas so lekker gelag, het skoon maagpyn. Die manne wat die kursus by Dewald deurloop het, was waarlik bevoorreg. Ek sou graag daardie voorreg wou gehad het. Baie dankie vir die reeks, word opreg waardeer.

  • @douw004
    @douw004 3 месяца назад

    Dankie oom Dewald en Callie. Na n harde dag was hierdie nou ontspanning op sy beste. Lanklaas n kam in die kous gesien oom Dewald

  • @OckieVermeulen-gh1oj
    @OckieVermeulen-gh1oj 3 месяца назад +1

    Het dit so geniet saluut manne julle is besonders

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 3 месяца назад

    Oom Dewald en Callie leer ons weereens hoe groot die skepping is. Mooiloop

  • @diondubruyn3671
    @diondubruyn3671 3 месяца назад

    Dankie

  • @hansel498
    @hansel498 3 месяца назад

    Baie dankie julle....watse jaat het Fort Doppies toegemaak?

  • @eugenemarais33
    @eugenemarais33 3 месяца назад

    Legende !!!

  • @vossierebel
    @vossierebel 9 дней назад

    Luister en kyk, sien en hoor!
    Ek sal nooit Oom Dewald se woorde vergeet nie - "Drink 'n bietjie hier manne, dis lekker!" Ja, ons moes penswater drink! Dankie vir die sarsie herhinderinge en gelag! Ons moet nog meer ven julle hoor, asseblief!
    Ek wil my nek hier uitsteek asseblief - sal julle met ons kom gesels op die Legacy Conversations kanaal ook, dankie!

  • @Basjan
    @Basjan 2 месяца назад

    Wow

  • @DawidNel-zn4ch
    @DawidNel-zn4ch 3 месяца назад +1

    Ek kan nie ophou luister na Dewald, hierdie moet geboekstaaf word, dat dit nie verlore raak. Hierdie us Africana

  • @Zorro-dc7pe
    @Zorro-dc7pe 3 месяца назад

    Oom Dewald, baie dankie! Lekker gelag!