Groot respek vir die manne. Ons dienspligtiges het nooit geweet wat se logistieke vermoës die manne moes gehad het nie. Dankie vir n baie interresante gesprek
Thys Zondagh, ek onthou van jou, jy het uitstekende werk gedoen. Sonder goeie logistiek kon geen goeie operasionele resultate behaal word tydens die bos oorlog en daarna. Dankie vir jou diens, dit was en is waardeer. Jy het jou deel en nog meer gedoen. Ek salueer jou.

Lekker om na jou stories te luister Genl, groete Klein Gert
Was lekker om van die anderkant van ons weermag ook te hoor
Dit begin by respek vir jouself en vir jou naaste.😊😊