Ribbetjies

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 июл 2024
  • Ribbetjies
    Bestanddele
    • 125ml Ina Paarman Sticky Marinade
    • 3 Eetlepels Koriander
    • 3 Eetlepels Portugese peri peri
    • Vark ribbetjie - Ek gebruik “loin” nie die “spare-rib” nie
    • 1 Savanna
    Metode
    1. Verwyder die vliesie aan die onderkant teen die been
    2. Plaas die ribbetjies in ‘n oondbak
    3. Geur met speserye aan beide kante
    4. Gooi die savanna by die ribbetjies
    5. Maak die vleis toe met foelie. Bak in die oond vir 1 uur op 160°C
    6. Na ‘n uur haal jy die ribbetjies uit die oond en smeer die Marinade oor die vleis
    7. Bak vir 30 minute op 180°C sonder die foelie
    Bedien met Mielies en ‘n vars koolslaai.

Комментарии •