KombuisStories
KombuisStories
  • Видео 26
  • Просмотров 1 398
Mossel met vinkel en witwyn
Bestanddele
• 2 Eetlepels olyfolie
• 1 Eetlepel botter
• 1 Vinkelknol met blaartjies
• 1 Groot ui, geskil en fyngekap
• 4 - 5 Tiemietakkies
• 4 - 5 Knoffelhuisies
• 1 eetlepel brandrissie-vlokkies
• 2 Eetlepels vissous
• Sout en swartpeper
• 1Kg swartmossels - skoongemaak
• 250ml witwyn
• Halwe Blikkie klappermelk of klapperroom
• 1 Eetlepel fyngerasperde Gemmer
• Witwortel gerasper
• 1 teelepel sitroengras pasta (lemongrass paste) *Opsioneel
Metode.
1. Maak die olie en botter warm in ‘n pot.
2. Sny die vinkel baie fyn, rasper die knoffelhuisies en braai die tiemie, fyngekapte uie, finkel en knoffel saam oor lae hitte tot dit sag is. Dit neem so 10 minute. Hou die vinkel se fyn blaartjies eenkant vir garn...
Просмотров: 20

Видео

Chakalaka brood met geroosterde Tamatiesop
Просмотров 25День назад
Jy kan ook muffins maak - hulle neem so 30 minute. Bestanddele •500 g (780 ml ) bruismeel •5 ml bakpoeier •5 ml sout •4 eiers •410 g Chakalaka (matige geur / sterker geur indien verkies) •250 ml Cheddar kaas - gerasper 200 ml joghurt of karringmelk. Metode • Voorverhit die oond tot 180°C •Sif die droë bestanddele saam. • Klits die eier en die Chakalaka saam. • Meng die eiermengsel met die droë ...
Naartjie meringue
Просмотров 8714 дней назад
Bestanddele 200g Tennis beskuitjies 125g Botter gesmelt Zest van 1 naartjie 385g Blikkie kondensmelk 4 eiers 125ml Naartjie-sap ½ Kremetart (Cream of Tartar) ½ koppie suiker Metode Voorverhit die oond op 180*C Maak die beskuitjies fyn en meng dit met die gesmelte botter. Druk die koekiekrummels vas op die bodem en lanks die kante van 'n losboomkoekpan met deursnee van 22cm. Meng die kondensmelk...
Ontbyt Beskuit
Просмотров 1521 день назад
Bestanddele 500g Botter (kamertempratuur) 3 eiers 500ml Karringmelk 200ml olie 500g bruismeel 500g nutty wheat 250g All-Bran-ontbytgraan 100g Sonneblomsaad 100g Pampoenpitte 100g Pekaneute fyngekap 200ml suiker 5ml sout 5ml Bakpoeier Metode Voorverhit die oond op 180°C Meng die suiker, sout en bakpoeier by die meel en vryf die botter met jou vingers by die meelmengel in. Gooi die All-bran, sade...
Lemoenkoek
Просмотров 36Месяц назад
Bestanddele Koek • 2.½ koppies meel • 1.½ koppie suiker • 1 koppie suurroom of joghurt • 4 eiers • ½ koppie Lemoensap • 230g sagte botter • 2 Eetlepels fyngerasperde lemoenskil • ½ teelepel koeksoda • knippie sout • 1 Eetlepel papawersaad • 1 teelepel bakpoeier Metode 1. Verhit die oond op 180°C 2. Spuit ‘n ringpan uit - ongeveer 25cm 3. Klits die suiker en botter saam tot lig en romerig. 4. Kl...
Thai hoender Met noedels
Просмотров 11Месяц назад
Thai Hoender met noedels Bestanddele Kerrie pasta: •1 ui - opgekap • 1 - 2 rooibrandrissies • 2 teelepels vars gerasperde gemmer • 2 teelepels sitroengras pasta • handvol vars koljander • 1½ teelepel borrie • ½ teelepel komyn • ½ teelepel paprika • ½ teelepel swartpeper • 1 Eetlepel olyfolie • 1 Eetlepel heuning • 2 - 3 hoenderborsies in blokkies gesny • 1 Eetlepel olyfolie • 400ml klappermelk ...
Lamskenkel
Просмотров 14Месяц назад
Lamskenkel met Appelkoos-Harissa Dit is nou wat ek noem;“koesterkos” !!! Bestanddele • 2 Lamskenkels (480g elk) • witpeper • Mediterranean Rub • 60ml olyfolie • 1 ui opgekap • 3-4 knoffelhuisies - opgekap • 3 -4 seldery opgekap • 250ml rooiwyn • 1 Blikkie tamatie • 250ml Passata • 250ml vleisaftreksel • Sout en peper • 1 -2 Lourierblare • 125ml Appelkoos-harissa • 6 -7 Wortels - geskil en opges...
Ragu met vars Pasta
Просмотров 16Месяц назад
Ragu - 'n baie gewilde Italiaanse gereg wat hoofsaaklik uit vleis en tamatie bestaan. Bestanddele 60 ml Olyfolie 800g Kruisskyf - in 4cm blokkies gesny 300g "pork belly rasher" - in 4cm stukkies gesny 1 Groot ui - fyn gekap 4 Knoffelhuisies fyn gekap 10g Tamatie puree 300ml Rooiwyn 2 Blikkies tamatie (400g) 500ml Vleisaftreksel 2 Eetlepels suiker Sout en Peper 1 Koppie ertjies Parmesaan en Basi...
Ribbetjies
Просмотров 102 месяца назад
Ribbetjies Bestanddele • 125ml Ina Paarman Sticky Marinade • 3 Eetlepels Koriander • 3 Eetlepels Portugese peri peri • Vark ribbetjie - Ek gebruik “loin” nie die “spare-rib” nie • 1 Savanna Metode 1. Verwyder die vliesie aan die onderkant teen die been 2. Plaas die ribbetjies in ‘n oondbak 3. Geur met speserye aan beide kante 4. Gooi die savanna by die ribbetjies 5. Maak die vleis toe met foeli...
Wortel-Kaaskoek
Просмотров 572 месяца назад
Wortel-Kaaskoek Met hierdie resep kombineer ek twee van my gunsteling koeke; Wortelkoek en Gebakte kaaskoek. Draaie van geurige wortelkoek en ryk romerige kaaskoek word saam gebak om hierdie pragtige bederf op jou bord te kry. Die koek is nie vreeslik soet nie en word afgerond met roomkaasversiesel en gekarameliseerde pekanneute. Voorverhit die oond op 180°C Bestanddele Wortelkoek-mengsel •100g...
Naartjie Hoender
Просмотров 232 месяца назад
Bestanddele 4 Naartjies 3 Eetlepels Heuning 1 teelepel Saffraan 1 Kaneelstokkie 1 Eetlepel Olyfolie 3 Eetlepels Baharat (Midde Oosterse 7 Speserye) - *Resep heelonder* 2 teelepel Gerookte Paprika 8-10 Hoenderstukke (op die been, met vel) 2 baba Preie fyn gekerf 1 middelsag Ui fyn gekerf 1 Koppie Kalamata Olywe 1 Koppie Hoenderaftreksel 1 - 2 Ster-anys 4-6 Vars Tiemie Takkies sout en peper na sm...
Laksa met garnaal
Просмотров 162 месяца назад
Bestanddele • 3 Eetlepels olie • 1 Ui opgekap • 4 Brandrissies • 2 teelepels vars gerasperde gemmer • 2 knoffelhuisies -gerasper • 1 teelepel sitroengras pasta • handvol vars koljander • 1 teelepels komyn • 2 teelepels borrie •1 teelepel gerookte paprika • 1 teelepel koljander •1 Eetlepel suiker • 1 - 2 Eetlepels Kerrie • 200ml Klappermelk • 1 teelepel vissous • 200ml vis of hoenderaftreksel • ...
Laksa met Garnaal
Просмотров 163 месяца назад
Bestanddele • 3 Eetlepels olie • 1 Ui opgekap • 4 Brandrissies • 2 teelepels vars gerasperde gemmer • 2 knoffelhuisies -gerasper • 1 teelepel sitroengras pasta • handvol vars koljander • 1 teelepels komyn • 2 teelepels borrie •1 teelepel gerookte paprika • 1 teelepel koljander •1 Eetlepel suiker • 1 - 2 Eetlepels Kerrie • 200ml Klappermelk • 1 teelepel vissous • 200ml vis of hoenderaftreksel • ...
Portugese Prego steak-rolletjies
Просмотров 423 месяца назад
Bestanddele • 4 Dun gesnyde biefstuk of kruisskyf van jou keuse. • Portugese broodrolletjies • 4 Lourierblare • 1 Hele knoffel • so 3 Eetlepels botter om die vleis te braai • plus nog so 3 Eetlepels Botter vir die sous aan die einde • 2 Eetlepels gerookte paprika • 2 Eetlepels peri peri poeier • 125ml Witwyn • 125ml Olyfolie • 60ml rooiwyn-asyn • 60ml Suurlemoensap • 30ml tamatie puree • 2 teel...
Romerige Botterhoender met Naanbrood
Просмотров 713 месяца назад
Bestanddele • so 700g hoeder-dye of hoenderborsies • 3 Eetlepels botter •1 Eetlepel olie • 1 ui in kwarte gesny • 4 knoffelhuisies • 1 - 2 Eetlepels vars gemmer • 80ml Griekse jogurt • 1 Eetlepel suurlemoensap • 1 teelepel coriander • 1 teelepel paprika • 1 teelepel rooipeper • 1 teelepel garam masala • 4- 6 kardamon sade • 1 teelepel sout • 1 teelepel kaneel • 1 -2 Eetlepels kerriepoeier • 125...
Maklike Appeltert met Pink Lady Appels
Просмотров 453 месяца назад
Maklike Appeltert met Pink Lady Appels
Botterskorsie Bredie met Beesvleis, Kaneel en granaat
Просмотров 333 месяца назад
Botterskorsie Bredie met Beesvleis, Kaneel en granaat
Pan-gebraaide Vark met Appelkoos en Gemmer
Просмотров 669 месяцев назад
Pan-gebraaide Vark met Appelkoos en Gemmer
Maklike Franse Roosterbrood
Просмотров 23411 месяцев назад
Maklike Franse Roosterbrood
Waterblommetjiebredie
Просмотров 6211 месяцев назад
Waterblommetjiebredie
Thaise diepgebraaide blokkies-vark
Просмотров 31Год назад
Thaise diepgebraaide blokkies-vark
Hoender stroganoff
Просмотров 278Год назад
Hoender stroganoff
Massaman Varknessies
Просмотров 42Год назад
Massaman Varknessies
Hoender met Suurlemoen en Kappertjies
Просмотров 126Год назад
Hoender met Suurlemoen en Kappertjies