Wynveiling 2023- Laerskool-koor vertoning

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 сен 2023
  • Vanjaar se tema was ‘Dreaming in Colour’. Donateurs, ouers, onderwysers en terapeute help ons leerders nie net om te droom nie, maar gee kleur aan hul drome en lewens! Sonder hierdie sou vanjaar se Wynveiling beslis nie so ʼn GROOT sukses kon wees nie!
    Jan Krielskool se Laerskool koor (Graad 1-6) het ook 'n besonderse optrede gelewer, onderrig deur Luzaan van Niekerk en Liezl Fritz.

Комментарии •