Geheim van Onderplaas (1962) (Beeld verbeter)
HTML-код
- Опубликовано: 11 дек 2024
- As per the 'Copyright Act 98 of 1978' of South Africa this film is now 'Public domain' and no Copyright applicable:
'Cinematograph films and photographs, fifty years from
the end of the year in which the work is lawfully made
available to the public or, failing such an event within
fifty years from the making of the work, fifty years from
the end of the year in which the work is made.'
Baie dankie vir die pragtige fliek ek het dit Baie geniet
❤een van die beste films. WONDERLIK om die Nico Van Rensburg boere orkes te sien en hoor laat die voete juk en ❤verlang na die lekker langarm danse elke end van die maand... Baie dankie vir die oplaai❤Nico van Rensburg was 'n Suid-Afrikaanse musikant wat die konsertina bespeel het. Van Rensburg het bekendheid verwerf nadat hy in 1984 en 1990 die SAUK se boeremusiekorkes-kompetisie gewen het. Hy was ook op Maak 'n las op SABC2 te sien. Hy het baie van sy eie musiek gekomponeer en het verskeie pryse ontvang, waaronder 'n Sama-toekenning vir die beste boeremusiekalbum.1937-2013
Baie dankie vir die inligting, Sybil xxx
Baie dankie ek het dit Baie geniet
Oulik dankie❤
Uitstekend dankie!
Just lovit!
Irene Film Studios het later Irene Film Labs geword, net een van twee film oordrag fasiliteite in Suiderlike Afrika.
Donner dis darem n ou tydse fliek👍
😀
😳😂😂😂😂
Ja, maar sulke stories speel nog steeds vandag af en is steeds baie waar wat ouers aan kinders doen
R4 vir hele boks inkopies
Ja, waar's daai dae!!! Ek was toe 6 jaar oud.
Baie kykbaar.!!